Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 25

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default Namibia Fishing - Skeleton Coast (Advice needed)

    I have been advised by a member Tony Weaver to post my question here in the Namibia section to get more replies. So here we go...
    I am planning a fishing to Namibia next year around July. The intended target area for fishing will be around Terrace Bay in the Skeleton Coast park and dropping south towards Hentiesbaai. The fish generally caught there is cob, west coast steenbras, galjoen, black tail, bonzies and spotties. I would just like to throw a few questions at those whom may frequent this area for fishing:
    1) Is the month of July ok to go and fish there (Will I catch some nice fish during this month)? I know Torra Bay is only open during December and January and I am smack on the opposite time of that.
    2) Any advise on accommodation for that area up north - camp/chalets at Terrace?
    3) Any advise on fishing tackle/bait? We will be fishing with 14'' surf rods and 9'' rods for from the rocks. Line will be high abrasion resistant in the region of 30 pounds breaking strength. Reels: Daiwa Saltist 50H conventional and Daiwa Opus Bull 5000 koffie meulertjie.
    Any tips or advise will be highly appreciated?

  2. #2
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    2,744
    Thanked: 761

    Default

    Terrace Bay is very expensive to stay, they have bait and fuel there.

    I replied to your other post as well. Your tackle for edibles, on the sand, 10kg breaking strain with a 20kg leader, will give you lots of distance when casting.

    Between the rocks, 12kg breaking strain, for Galjoen, use a nr 2 circular hook, not a 2'0, a nr 2 circle hook, your tackle should look like this for Galjoen, swivel to main line, add another piece of line, 15 cm to first swivel, add another swivel, then add another 15 cm of line and fasten sinker, on the first and second swivel, add a piece of line no longer than 10cm, and fasten your nr2 circular hooks. A bit of vrot red bait wor whitemussel and you will "looi" those Gallies. Just remember to find the spot where the water flows towards the rocks so that your line gets pulled that way, your line must be able to with the current, and oh yes, the line attached to your sinker must be of less breaking strain than your hook lines incase the sinker gets stuck.

    This method is totally against how we catch them here in Cape Town, but in Namibia, that is how you do it.

    Toyota D4D Legend 45
    Toyota 2.4GD6 Auto Extended Cab
    Bushlapa Vlooi 652

  3. #3
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Strand
    Posts
    142
    Thanked: 3

    Default

    Ek was 4 weke gelede vir die 18 de keer op Terracebaai sedert 1980. Dit kos R800 p.p.n (ontbyt en aandete) ingesluit. Goeie akkommodasie, geen misdaad, heerlike kos,selfoonontvangs, kredietkaartfasiliteite, vriesgeriewe , visskoonmaakgeriewe, klein winkel en vriendelike personeel. Brandstof is goedkoper as hier. Ons wat gewoonlik ons eie vrieskas saam en sit dit op hul krag.

    In winter vang mens meestal galjoen en gewoonlik spoel daar genoeg rooi-aas uit. Dit kan nogal koud en mistig wees in die winter.

    In die somer is kabeljou,steenras en kolsterte die volopste (sardyne,tokka, garnale , mossel en selfs rooi aas ens. werk). Beste tyd vir is Oktobermaand en so drie dae na spring.

    Gewoonlik waai daar 'n welkome koel suid weste windjie vanaf die see. As die warm ooste wind dalk opkom gaan drink eerder 'n bier tot dit verby is want dan is die vis gewoonlik ook iewers heen. Bly ten minste 4 of 5 nagte.

    ' n 4X4 is gerieflik maar regtig nie nodig nie. Moet nooit op daai ronde klippe probeer ry nie. Nie eers 'n 4X4 loop daar nie.

    Die laaste keer het ek ' n ligte 10' stokkie en 'n koffiemeul gebruik met groot sukses en baie 'sports'. sommer sonder 'n 'swiwel'. vang op die klip of sand strande dis nie nodig om op die gladde rotse of in die bamboesse te sukkel nie.

    As jy wil vis terugbring SA toe moet jy 'n invoerpermit (=R505.00 ) by Visserye kry in Kaapstad. Die visvangregulasies vir Namibie is op hul webwerf. Jy het ook 'n Namibiese visvangpermit nodig (kry in Henties,Windhoek, Swakkop oppad na TB) Dink mens kan dit op TB ook kry deesdae.

    Jy kan op www.nwr.com gaan bespreek vir TB en elektronies betaal. Onthou jy moet ook wildtuin (Skeleton coast) toegangfooie by die inganghekke (Ugabmond of Springbokwasser) betaal @ R60p.p.d. in kontant wat daar is nie kredietkaatfasilteite nie.

    Visvang word slegs in afgebakende gebied (ongeveer 20 km lank) toegelaat en baie plekke is gemerk.

    Ek verkies Terracebaai ver bokant Henties as dit by visvang kom.

    Ons beplan al reeds om volgende jaar te gaan. Dis 'n heerlike plek.

    As jy nog iets wil weet kan jy gerus vra.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Sjoe, vra en daar sal vir jou gegee word. Dankie, julle almal is baie vrygewig met julle inligting. Waardeer baie.

    Volgende jaar sal my eerste keer wees wat ek in Namibia visvang. Ek is 26 en het vir my 'n Jimny aangekoop. Die rede vir die ekspidisie is dat my pa wou nog altyd daar gaan visvang van sy jong dae op die grens ... soos die legendes maar onder die manne geloop het van die groot vis wat mens vang by Henties. So ja, volgende jaar bederf ek bietjie my pa met 'n visvang ekspidisie in Namibia. Hy was nog nooit daar behalwe vir sy dae op die grens.

    Ek dink die groot ding vir hom is Kabeljou. Galjoen is baie lekker om te vang maar ons soek n paar billie kabeljoue wat die lyne lekker styf maak. Ek beplan om 'n goeie week daar te bly. Terrace Bay klink vir my soos die plek om te wees.

    Ons kan basies enige tyd gaan wanneer ons sou so besluit, soos dit vir my klink is my vertrek datum van SA vir die 20st Julie 2012 te vroeg. My idee was om voor die Hentiesbaai visvees daar te wees. Maar ek dink ek sal dit moet uitskuif. Enige voorstelle vir die optimale datum vir die grootste kans op lekker Kabeljou? Ons gaan nie vis terug bring nie, wil net so paartjies daar op 'n rooster gaar maak en geniet. Ons sal net die vis hou wat ons self gaan kan eet, anders is mors mens net.

    Enige voorstelle vir optimale datums vir my trip sal baie waardeer word?

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    2,744
    Thanked: 761

    Default

    Ek is nou nie 'n kenner nie, maar dink die kabeljoue swem suid na Sandwich harbour om te gaan teel so vanaf Oktober, na hulle hulle ding gedoen het swem die ouens terug noord, tot en met so Februarie, so tussen daai tye is great, maar jong ons was nou April in Henties en het die kabeljoue gelooi, maar is daar ook ouens wat niks gekry het nie vir twee weke lank. So regte tyd regte plek. Maar gaan vra gerus raad by www.sealine.co.za. Sluit aan by die forum, kos jou niks, en is daar manne wat te graag sal help, sommer uit Hentiesbaai uit!!

    Toyota D4D Legend 45
    Toyota 2.4GD6 Auto Extended Cab
    Bushlapa Vlooi 652

  6. #6
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    50
    Posts
    1,880
    Thanked: 130

    Default

    Hentiesbaai - Die klein drinkersdorpie met 'n visvang probleem....

  7. #7
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Baie dankie aan almal vir al die advies. Sal bietjie die manne op sealine se kop gaan krap oor die kabeljou. Geniet die week wat voorle.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Namib Desert
    Age
    41
    Posts
    5,656
    Thanked: 1484

    Default

    Just don't forget the neccessary permits.
    Walter aka "Meerkat"
    D40 Datsun V6
    130 Puma

    Namboyz

  9. #9
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    53
    Posts
    57
    Thanked: 17

    Default

    Mnr Lourens - jy moet lekker gaan visvang, die vis is dik daar bo.
    Ons ry oor drie weke daai kant toe en daar op (Sealine) is my beplanning al dik bespreek.
    Ek het twee goed geleer uit Namibie hengel:
    1/ Dis harde werk, daar word nie vir 10 minute stil gesit nie. Gooi, vang, vang, stil, beweeg aan.
    Daar is so baie goeie spots dat ons al die kinders agter op die bak laat sit het, stop by 'n mooi plek, gooi, niks, ry verder. Gou gou is jy in die vis. Dan klim pa uit om saam te hengel.
    2/ Respekteer die plek. Hengel is my lewe en ek sal wil sien dat die volgende ou dieselfde daaruit kry. Daar is tye dat jy 30 vis in 'n uur kan vang - vang hulle en sit terug wat jy nie definitief gaan gebruik nie.

    3/ Bly van daai rooierige grond af - dit sal jou Jimny insluk en net 'n roeskol oorlos. Bly maar in die ander ouens se spore.

    Die Saltist 50 en 14' stock is wonderlik vir monster hengel. Haaie ens.
    Vir LEKKER hengel, 'n 10' XXH met koffiemeul of self 11' of 12' met Penn tipe katrol.
    Afstand is nie belangrik nie. Meeste Steenbras bv. vang jy nader as 30m van die kant af.

    Stywe lyne.

    Haia Capt Jack, good to see you here.
    The hours spent fishing will not be deducted from the hours you have been granted on this planet.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Fourways GP
    Age
    44
    Posts
    97
    Thanked: 0

    Default

    Dont trust Andries.....

    Id suggest take Andries's advice.. hes been there and sold his t-shirt for bait as well !
    JK 2dr Silver

  11. #11
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    53
    Posts
    57
    Thanked: 17

    Default

    - you Jack Russel.
    I know where you play - he h ehe he
    The hours spent fishing will not be deducted from the hours you have been granted on this planet.

  12. #12
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Hi Andries

    Ek sien nou baie uit. Kan nie wag vir die trippie. My vrou se vir my ek is mal dat ek so ver vooruit al beplan. Ek sal nou Namibia toe ry as ek kan.

    Dankie vir al die advies. Ek dink dit gaan 'n baie lekker ervaring wees om daar te gaan vang. Ek het vroer vandag erens iemand se post gelees dat iemand hom asb uit sy kantoor moet kom haal! Ek voel vandag so. Sit hier in Sandton in die kantoor waar ek eerder in die natuur kon gewees het en dit geniet. Corporate lewe is glad nie lekker nie!

    Enige spesifieke aas en hoek/sinker setup wat lekker met die steenbras werk? Ek sien daai outjies se bynaam is die "stoom trein". Sien uit!

  13. #13
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    53
    Posts
    57
    Thanked: 17

    Default

    Weet jy, die beste advies sal jy by die local ouens kry, ons is net geleentheids hengelare wat lyk my so 9km daar van jou af sit.

    In elk geval.
    (Ek weet nie wat die Forum se belied is nie, so jammer as ek dit oortree)
    Hier is 'n link na Trophy se kabeljou en Steenies trace
    http://www.sealine.co.za/view_topic....m_id=57&page=1

    Jy sal hier ook die stories en foto's van die 10kg plus Steenbras manne kry.
    Dit is om van groen te word.
    http://www.sealine.co.za/view_topic....ean+hunter#top
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Throw Bait Kob JPG.jpg 
Views:	9919 
Size:	33.4 KB 
ID:	121457  
    The hours spent fishing will not be deducted from the hours you have been granted on this planet.

  14. #14
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Baie dankie! Ek sal bietjie loer wat daar aangaan op hulle websites. Weereens baie dankie vir al die advies, waardeer.

  15. #15
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    11
    Thanked: 0

    Default

    Kyk hier http://www.cellstop.com.na/weather/t...s-02-2011.html vir die beste hengeldae op Terrace en beplan dan daarvolgens.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Terrace Bay 2010 129.jpg 
Views:	2653 
Size:	132.8 KB 
ID:	121548  

  16. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Glencairn, Cape Town
    Age
    67
    Posts
    10,997
    Thanked: 5150

    Default

    Don't forget what I said on your other thread - when all else fails, and nothing is biting, wrap some pilchard around a piece of chicken liver, sommer the stuff from the local Spar shop.

  17. #17
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Namib Desert
    Age
    41
    Posts
    5,656
    Thanked: 1484

    Default

    Quote Originally Posted by Tony Weaver View Post
    Don't forget what I said on your other thread - when all else fails, and nothing is biting, wrap some pilchard around a piece of chicken liver, sommer the stuff from the local Spar shop.
    +1
    Walter aka "Meerkat"
    D40 Datsun V6
    130 Puma

    Namboyz

  18. #18
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Strand
    Posts
    142
    Thanked: 3

    Default

    As jy wil kabeljou vang moet jy liewers mik vir die somermaande. Oktober tot April. As jy nie vis gaan huistoe bring nie kan jy gerus vir die kombuis personeel op Terrace baai vra om van jul vang gaar te maak. Hulle maak dit heerlik gaar en doen dit al te graag. Van kabbejoue gepraat. Toe ons eenkeer op TB was het iemand 'n 50 ponder gevang (nogal met rooi-aas). Die ding was te groot om in hul kortwiel Pajerro te laai. Toe vries hulle hom kliphard en sit hom in twee slaapsakke en maak hom op die dak vas soos 'n branderplank. O, ja en oorweeg dit om via Springbokwasser en Kamanjab terug te ry dan kyk julle sommer bietjie woestyn-olifante en kameelperde en baie ander wild.

  19. #19
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Awesome, hierdie trip is nou vir my te ver nog weg. Kan ek nie maar more ry en gaan vang nie!!! Baie dankie weereens vir almal se advies, waardeer baie.

  20. #20
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    155
    Thanked: 1

    Default

    Nog een vraag oor my beplande trippie na Terrace Bay toe. Ek was nou nog nie regtig noord van Henties in die Skeleton Coast park in nie so ek weet nie hoe lyk die paaie daar nie. Ek gaan deur met my Jimny so ek glo nie daar gaan issues wees vir my om daar rond te ry nie.

    My een vriend se pa wil ook graag saam kom op die trip. Hy gaan deur ry met Nissan Nevara 2.5 4x2. Sal daar enige issues wees vir hom om by die Terrace Bay resort uit te kom? Sal hy daar langs die kus kan af ry met die visvang? M.a.w. is die 4x2 'n issue of nie?
    Herman Lourens

    2011 Suzuki Jimny
    - Goodyear AT/SA Tyres
    - Thule Roofrack

    2014 Jurgens BT547


    4x4AG0202

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Trip report - Namibia Dec 09-Jan 10
    By GreenDisco in forum Namibia
    Replies: 19
    Last Post: 2014/01/06, 03:53 PM
  2. NAMIBIA: North and West, Trip report, Feb 2011
    By Stan Weakley in forum Namibia
    Replies: 57
    Last Post: 2013/06/24, 09:58 PM
  3. Advice on Namibia trip
    By Nielbd in forum Namibia
    Replies: 20
    Last Post: 2011/03/27, 07:06 PM
  4. Namibia trip advice
    By bvandyk in forum Namibia
    Replies: 16
    Last Post: 2010/04/18, 02:17 PM
  5. Trip advice Namibia June/July 2010
    By tritontitan in forum Namibia
    Replies: 5
    Last Post: 2009/12/15, 09:38 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •