Ek het n dubbelbattery sisteem in die Courier.Dit werk deur n "National Luma" 12v monitor.Wanneer ek bakkie aanskakel gaan die hoofbattery se liggies af op die monitor.Die monitor moet dan ontkoppel word en weer gekoppel word om die liggies te laat aangaan.Dit moet nie so wees nie,die ligte moet vanself weer aangaan.Help Aub.