Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Hazview
    Age
    53
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Unhappy Ek soek raad asseblief - Ssanyong Musso probleme

    My 2000 Ssangyong Musso 2.9 Tdi het besluit om net ewe skielik vas te steek. Rathefboom vas in 3de en beweeg glad nie. Ejin loop nog mooi. Agterwiele draai glad nie. Insleepdiens moes my kom haal en die kar oplaai. Gelukkig het dit op ongeveer 50 km/h gebeur. Toe die insleep voertuig hom op trek draai net die voorwiele, agter wiele vas... Toe hy weer aflaai toe draai al die wiele en die rathefboom kan weer in alle ratte behalwe tru-rat in. Maar selfs in eerste rat beweeg hy steeds nerens heen nie....

    Ek reken die ratkas het seker opgepak, of wat?

    Lyk my daar gaan die Desember vakansie...

  2. #2
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    42
    Posts
    696
    Thanked: 94

    Default

    Jammer om te hoor GV, maar daardie ratkas sal oopgemaak moet word. Net jammer jy is so ver. Ek kan vir jou die service manual stuur van die ratkas. PM my jou email addy.
    When nature calls
    Jacques Steyn

    2009 Toyota Prado 150 VX (202kw)
    OL Front bumper | Snorkel | OME Suspension

    Swambo : 2012 VW Polo 1.4 Comfort line

    Ex 2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw) | TD Suspension | Outback Extreme Rear Bumper | Ironman Front Bumper | Air Helpers | Snorkel | FR Roofrack
    Ex 1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw) |Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | FR Roofrack | ARB Front bumper | Rear Bumper
    Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
    Ex 1976 Citroen GS Club
    Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
    Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
    Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
    Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
    Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
    Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)

  3. #3
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Hazview
    Age
    53
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Ek het hom gestuur maar hier is hy weer, sal dankbaar wees: [email protected].
    Ek verstaan daar is twee tipe ratkaste een met direct shift type en een met kabel shift. Kan ek kabel een vervang met die direct een? Sal dit pas?

  4. #4
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    42
    Posts
    696
    Thanked: 94

    Default

    Email is oppad.

    Dit is reg. Jy kan die kabel met die direct shift vervang (die direct is beter en gladder), MAAR jy sal die propshaft ook moet vervang met 'n korter een omdat die direct box 'n bietjie langer is as die kabel box.

    Jy sal dan ook 'n gat moet sny vir die lever en linkage moet kry.

    Alles is bekombaar - ek sal 'n paar mense wat ek ken kontak en kyk wat beskikbaar is of nie - alternatief sal 'n mens dit deffies kan invoer van oorsee af.

    Japan Auto in Jetpark het 'n kabel box vir R9500 (hopeloos te duur) en ek kan 'n direct shift box kry vir R7500.
    When nature calls
    Jacques Steyn

    2009 Toyota Prado 150 VX (202kw)
    OL Front bumper | Snorkel | OME Suspension

    Swambo : 2012 VW Polo 1.4 Comfort line

    Ex 2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw) | TD Suspension | Outback Extreme Rear Bumper | Ironman Front Bumper | Air Helpers | Snorkel | FR Roofrack
    Ex 1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw) |Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | FR Roofrack | ARB Front bumper | Rear Bumper
    Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
    Ex 1976 Citroen GS Club
    Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
    Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
    Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
    Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
    Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
    Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)

Similar Threads

  1. Uittrek uit huurhuis - soek raad
    By Bogaards in forum The 4x4 Pub
    Replies: 5
    Last Post: 2011/08/12, 11:53 AM
  2. Help asb ek soek raad oor 06'Hilux 4L 4x4
    By Francios Heins in forum Toyota
    Replies: 5
    Last Post: 2011/01/02, 03:46 PM
  3. Soek dringend raad
    By JJLB in forum Land Rover
    Replies: 7
    Last Post: 2010/05/22, 09:03 PM
  4. Fortuner Soek raad met fortuner en ome
    By chris-lee in forum Toyota
    Replies: 6
    Last Post: 2010/04/23, 04:53 PM
  5. Soek Raad - Pajero 3.5 LWB
    By WANTA4X4 in forum Mitsubishi
    Replies: 37
    Last Post: 2008/12/09, 07:03 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •