Page 1 of 91 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast
Results 1 to 20 of 1816
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Ford se tweede langste thread.

    Ek gaan die een in 'n paar dele doen , daar is goed wat julle reeds weet, maar daar is ook goed waaroor die manne my daagliks pes toe dink ek !! ek gaan nou maar 'n paar geheime met julle deel. As jy nie afr verstaan nie , gaan ek maar iemand moet betaal om te vertaal.
    KOM ONS BEHANDEL EERS 'N PAAR ELEKTRIESE GOED OP DIE 2.5 TDI.
    1. Kom ons begin by die speedo: Gewoonlik is die grootste probleem hier !! dat daar 'n aard (earth) probleem is , meestal veroorsaak deur 'n dry joint . En ek praat nou ook van onder die gearbox waar die sender unit sit. Die twee drade wat daar is, is baie moeilik om te bepaal watter een die earth is , en dit is hoekom dit maar trail en error gaan verg om enige een van die twee drade sommer net daar teen die gearbox te earth. Daar kan geen skade aangerig word as jy die verkeerde draad earth nie.
    Die ander probleem is net daar waar die plug in die sender unit indruk , kyk dat die plug mooi skoon is , en dat daar nie 'n draad half af is van 'n klip nie. So voor die stealers volgende keer die hele cluster en speedo wil verander kyk eers na die punte hier bo.
    2. Die volgende een wat ek gaan behandel is die revcounter : hier is die groot probleem ook 99% van die tyd 'n earth probleem . En terwyl ons praat van earth's !! daar is drie baie belangrike earth's op die bakkies. Die eerst een sit regs voor ( en ja daar is net een regs en een links op enige voertuig , nie soos paty manne se as ek voor hom staan links nie) net onder en voor die diesel pomp , en dit is ook net daar waar die revcounter se sender unit sit. Die ander een reg agter die die engin na die bak toe , en die laaste een by die rail waarop die solenoids gemount is. Dit is ook hier waar die glow plugs se earth sit , maar ons sal dit later behandel. Nou die groot oorsaak hier is !! as die boutjie met die earth draad vas is , sit binne die harnest nie baie ver in waar die drade uitkom nie. Jy moet maar oopmaak en jy sal die droe konneksie net daar kry , dit is so tiepe spot weld wat hulle in die fabriek doen , en met so bietjie water en grond kry dit wit roes . Maak dit mooi skoon en soldeer met gewone proses en sien daar !! dit werk weer. Die ander 1/2 % is die revcounter self en die ander een is as die manne die dieselpomp verwyder het dan beskadig hulle die sender unit.
    Ek weet nie waarvoor ek my ingelaat het nie !! magtig dit is baie tik werk vir my twee vingers en as ek daaraan dink wat ek nog met julle wil deel gaan dit my maande vat. Julle moet maar vra as julle nie mooi verstaan nie.En ja ons gaan alles dek van bumper tot bumper , soos ek onthou nie nootwendig in volgorde nie . En ja ek gaan nie net die 2.5 diesel behandel nie die 3l ook.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to DVR For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Subscribed!!!!!!! Dankie Oom Dirk. Jy't my klaar gehelp met iets. My speedo has already started "acting up"
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  4. #3
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Thabazimbi
    Age
    38
    Posts
    125
    Thanked: 0

    Default

    Hi Oom Dirk.

    As dit so aan gaan.Is die een die langste.

    Een vrag, Ek weet toyota doen als op negatiewe skakeling.Is ford/mazda ook so ?
    2012 Ford Ranger Hi Rider 2.2
    Lives a journey, do it in a RANGER

  5. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Dit is 100% reg , en dit is ook hoekom jy nie 'n short kan maak as jy die verkeerde draad earth nie.

  6. #5
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,505
    Thanked: 47

    Default

    Also subscribed.

    I presume then that you found the problem with your speedo then Dirk?
    Doug Norval
    -------------------------------
    New & Used Car Sales Exec.
    HAVAL/GWM Fourways

  7. #6
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    That is correct , we replaced that cylinderhead not long ago , and why the problem only comes out a month later I dont know. It was the earth on the solenoid rail.

  8. #7
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek het nou vandag met twee gevalle te doen gehad oor bonnet wat nie wil oop nie , en pap battery, toe besluut ek ,ek wil sommer die een behandel. Nou hier kan twee goed gebeur !! 1. Die battery is so pap dat niks werk in die bakkie nie , en onhou as dit gebeur kan jy een van twee goed doen !! jump die battery deur die sigaret lighter vir so rukkie totdat jy die bonnet kan oop kry. BAIE BELANGRIK !!! moet nooit die bakkie probeer start met daai monster jumper cable nie. Ok as dit nie wil werk nie, bly net een manier oor , en dit is om die bonnet manual oop te maak , want sonder 'n battery kan jy nie die bakkie start nie , en ook nie die bonnet oop kry nie.
    Nou hierdie tool wat ons nou gaan maak moet inelkgeval in alle 2.5 bakkies wees ten alle tye. Nou kry vir jou 'n 2.5 mm welding rod , maak die een helfde skoon , en buig die ander helfde soos 'n piesang. Gaan staan nou voor die bakkie en kyk op na die bonnet slot , nou soos ek al reeds gese het !! 'n bakkie het net een links en regs. Kyk nou op na die slot aan die bakkie se linkerkant (jou regterkant ) en jy sal 'n gat sien aan die kant , sit nou die punt van die welding rod daarin en druk na jou likerkant toe in die slot in. Ek sal voorstel jy moet oefen terwyl jy kan met jou bonnet oop tot jy die spot mooi onder die knie het , want dit is nie maklik deur die grill die eerste keer nie. Nou ja as jy die bonnet oop is, kan jy die battery jump jou bakkie start en hoopenlik werk alles weer.
    Maar gewoonlik is daar 'n probleem met die bonnet kabel ontkoppel module( magtig ek het self nie geweet ek ken sulke hogere woorde nie) Op die nuwer generasie sit die swart kassie so half skuins agter die battery . Maak hom oop daar is 'n magneet wat gekoppel is aan 'n hakkie !! draai die hakkie dood eenvoudig om om die kabel koppeling permanent te maak, as jy did gedoen het hoef jy nie meer die bakkie aan te sluit om die bonnet oop te maak nie. Nou dit kan net 'n tydelike plan wees of net soos jy wil. Onthou om ook reg te staan met jou remote as jy die ding manual oopmaak, want jou alarm gaan afgaan.
    Die ouer generasie bakkies maak vas met 'n eenvoudige knip teen die modderskerm , in die geval verwyder die elektriese komponent (solenoid) om plek te maak. Ek verwyder die haak (druk die pennietjie uit) en heg die interne kompenente (shackels) aan mekaar met iets soos 'n goeie cable tie of enige iets in nood situasie.

  9. #8
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek gaan nooit weer 'n land stuk tik nie !! want met my vorige post was ek amper klaar toe ek iets verkeerd doen en weg is my hele post. Ok ek sal ophou moan !! en aangaan. Ons het nou die bonnet oop batery ge-charge en nou die ergte wat kan gebeur met enige man in die bos !!! die bakkie wil nog steeds nie start nie. Nou ek wou nou al op 'n vorige geleenthied nie die inligting gekend gemaak het nie , maar ek hoop nou maar die keer die diewe is teen die tyd so gatvol gelees dat hulle die laaste stuk gaan mislees. Hierdie probleem kom 90% van die tyd net op die nuwer bakkies voor ek sal se van so 2005 en op. Daardie selfde bonnet kassie wat ons netnou behandel het in die vorige post is ook die plek waar ons nou heengaan , en as daar 'n groot plug op jou model boop die swart box inplug het jy die nuwer weergawe, en ook die een wat moielikheid gee. Die ouer modelle het nie die probleem nie , so sien julle daar is partymaal 'n voordeel om ouer bakkie te he. Nou moet julle mooi luister !!! van voor af , van die hooflig se kant af na die plug toe !!! die eerste en die derde draad !! ja van voor af soos ek gese het . Maak hulle so stukkie skoon net bokant die plug en verbind hulle met 'n ander stukkie draad (ja bridge hulle ) jy kan geen skade doen nie. Draai nou jou sleutel en whala daar start die 2.5.
    Nou gaan ek ook vir julle vertel hoekom die Ford/Mazda die enigste bakkie is wat ek in donkerste Afrika sal in vat !! hoekom ?? omdat 'n mens letterlik met 'n stukkie draad en tang , as niks wil werk nie , die bakkies kan start en ry in 'n nood sitsuasie.
    Dit is hoe 'n mens dit doen , as niks wil werk nie. Daar is altyd 'n stukkie elektriese draad iewers , wat nie werk nie. Sny 'n stuk soo 300mm lank , koppel die een kant aan die + positive direk op die battery en die ander kant ( kyk aan die agterkant van die dieselpomp daar is een swart draad wat op die solenoid op die pomp ingaan) trek die plug uit en koppel die draad van die battery daaraan. Jy sal 'n klik geluid hoor !! dit is reg , nou kyk jy na die agterkant van die starter , jy sal die groot battery pool sie en die klien draadjie lanks hom short hulle uit met mekaar. Maak seker jou bakkie is in neutral want hy gaan start en jy kan ry net so ver as wat jy wil so. Jou bakkie gaan nie afsit met die sleutel nie , so jy moet die draad van battery na dieselpomp ontkoppel om hom dood te maak. Op die manier start jy enige 2.5 en bypass jy enige alarm of imobelizer sisteem. Ons sal later ook die manual charging doen direk van die alternator af, as julle my sal onthou , want ek lees nie weer deur hierdie lang thread nie. Nou is ek ook gatvol.

  10. #9
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by DVR
    .......maar ek hoop nou maar die keer die diewe is teen die tyd so gatvol gelees dat hulle die laaste stuk gaan mislees.
    En daar lag ek my byna dood
    Oom Dirk, ek love hoe Oom skryf, nog asb. Nog!!!
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  11. #10
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    35
    Posts
    479
    Thanked: 3

    Default

    Altyd lekker om die fynere punte by oom tehoor, Dankie

  12. #11
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Thabazimbi
    Age
    38
    Posts
    125
    Thanked: 0

    Default

    Hi Oom DvR

    So ver hou ek die post elke geleendheid dop.Te bank ek mis its.Een vrag>

    As ek n togle switch gaan op sit op die dieselpomp se solinoide.Is die kanse seker groot dat die skelm daar gaan eerste soek.

    Waar kan ek n soort gelyk inlyn brandstof solinoide kry om agter by die tank in te sit vir my eie anti diefstal sisteem.En ek wil dit somer gebruik vir my long range tank ook.

    Dankie baie so ver.

    Ps. Ons luister verder op die forem.
    2012 Ford Ranger Hi Rider 2.2
    Lives a journey, do it in a RANGER

  13. #12
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    35
    Posts
    479
    Thanked: 3

    Default

    Baquila, jy vat die woorde so uit my mond. Ek het 'n skakelaar op die dieselpomp ,maar soek ook so solenoid op die diesel lyn na die pomp. As DVR dalk advies kan gee waar om so iets tekry.........?

  14. #13
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    'n Inlyn solenoid is seker een van die beste immobilizer wat jy kan opsit op die bakkies , en as jy die draad van die dieselpomp of omtrend teen die pomp breek en dan na die switch toe , is die kanse ook skraal laat hulle hom kry. Onthou dat enige iets uit die gewone patente is vir die diewe vreemd. Ek het laas by Diesel Electric en ook by Motolek van die solenoids gekry. Maar ek is seker jy gaan meer plekke van die goed kry want dit is 'n dood eenvoedige inline normaly closed 12v solenoid.

  15. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:


  16. #14
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    On this note, never ever replace only one gloplug, as said the resistance are not the same on old and new ones, and that can burn one gloplug's point of , and you just might be forced to remove the cylinder head to get it out.
    Ok back to our topic !! rough ideling can be after you have done the basic tests !!
    1. Still be faulty gloplugs, and I will tell you a nice story about that later.
    2. Dripping injectors , iaw unburned fuel on start up.
    3. Compresion as an result of worn rings, even a crack or hole in the piston.
    4. Compresion as an result of worn or leaking valves.
    5. This one nobody wants to hear !! cracked cylinder head, and to bring this in perspective , normaly the crack is between the exaust port and the water. In the beginning stages very difficult to detect , because when hot the combustion simply burns away the water, and this is also where the paw paw hits the fan.
    Stopping when hot, the water will seap threw the crack and sit on the piston untill you want to start again, and whalla there your rough ideling.
    I prommised you a story !! well we all know that assumptions is the mother of all [email protected]#@#$.
    As said before in a post , even the part number was mensioned for the gloplugs, never just assume that the gloplugs are the correct ones. In fact my last incounter with pirate gloplugs was as follow.
    They look with a glance the same, but they not !! in the first place they cost R125-00 each and to come up for the stealers only this once, at Ford they were R90-00
    What is very important is !! if jou look at the gloplug ( and the original plug is a NGK) you will see that the point in front tapers down, that is very important because !!
    If you turn in the straight gloplug into the hole, the point will plug the small hole at the bottum , and that will result in two things.
    1. The gloplug will in most cases brake the point off because it is suppose to seal on the shoulder not the point.
    2. This on is the important one !! if the point comes in contact with the cylinderhead !!,you see this is not allowed to happen, unlikekly what people believe, the gloplug is not there to heat the head but only the diesel, you can think for yourself that a cold lump of alluminium will just pull away all the heat.
    Well to cut a long story short, the bakkie that came in for difficult start, now did not start at all, and I'm the one that is giving advise !!! lol Well please don't tell everbody , this might rune my reputation. The end is a happy one in this case, I likely did not brake one off, and after replacing them with the right one's the bakkie started like a dream.

  17. #15
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Guys I'm going to explain this !! like my wife says in the longest short story !!
    And this thread just maybe will save alot of people some money, and time with a few DIY tests . The only tools you need is a simple test light , and a piece of electrical wire .Lets just get the facts straight at this stage, we are not testing the glowplugs yet, we are doing a simple test to ensure that all the symptoms are testing 100% before we blame the glowplugs. Firstly we assume ( ja ja I know assumptions is the mother of all f&^%$%%^&) that the fuse, glowplug relay and timer is working!! and we are going to confirm that now.
    1. Earth your test light on the battery just next to you, and place the other side on the glowplug bridge , with the bakkie swtiched off at this stage !! nothing should happen.
    2. This is where an extra hand comes in handy , with the testlight in place , switch the egnition on.
    3. Now three things should happen !! one there will be a click sound , second the light will burn, and thirdly the light will go off after +_ 8 - 12 sec depending how cold.
    4. At this stage we have proven that the glowplug relay works, that in turn supplies power if the light burns , and if it goes off the glowplug relay works.
    5. At this stage the bakkie is in the mode where you would start it !! and it is here that a very interesting thing happens and that very few guys including (stealers) are aware of.
    6. With the test light hopefully still in place, the light will come on again, yes you are right, the glow plugs will come on again, and will stay on untill the water temp reaches 60 deg.And it is controlled by the tempreture control sensor , and how do we know it works !! simple if the water temp reaches 60 deg the light will go off.
    7. The moral of the story is !! up to now we have proven alot of things, and if they test right, you are almost 100% sure your glowplugs need replacement.
    8. But !!ja I know you say I knew there is a catch, if your bakkie starts not to bad, but it idles very rough , there is nothing wrong with your glowplugs , it is your control unit that is faulty. But enough for one evening, there is a few other tests I want to share with you Guys !! that is now if I'm not to boring.

  18. #16
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Villierdsdorp
    Age
    62
    Posts
    813
    Thanked: 2

    Default

    Dirk,

    Dankie vir hierdie. Ek sien uit na die 3liter se raad, maar ek veronderstel baie van die 2.5 die raad is op die 3liter ook van toepassing.

    Wat die tik aan betref. Doen die volgende man. Tik die ding op 'n gewone "Word" dokument en dan "Copy en Paste" jy dit hier. Sal verhoed dat jy weer al jou harde werk moet oor doen.

    Groetnis
    Groetnis
    Wynand.


    2013 Ford Ranger T6, 2.2, XL, 4x2

  19. #17
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Bliksem !! nou het my shortcuts darem lelik op my ge-boomerang , en die ergste van alles is dit is nog in Brits ook , ja en weet ek kan nie spel nie !! maar ek kan 'n paar ander goed doen wat jy nie kan nie. Ek gaan net so bietjie uitbrei op die posts , want jy sien 'n mens word nog slimmer en leer nog elke dag. Die twee posts moet ook omgedraai word , en my idee is om so na as moontlik alle inligting op een thread te kry , maar ons sal maar moet sien of ek dit gaan regkry.
    Ek gaan nou net nog so twee goed se ook oor swaar start !! As die engin heeltemal koud is , jy start hom het ek reeds gese bly die glowplugs aan tot die bakkie 60-65 grade bereik het ,maar hier is so kinkel in die kabel !!! hulle bly aan tot een van twee goed eerste bereik word , of dit is 65 grade en of 2500 rpm .
    SO BAIE BELANGRIK !!!!!
    Die manne wat hulle bakkies start en laat idel , doen dit net vir so 2 min dit is genoeg , want die glowplugs bly aan tot een van die boonste goed beriek word. So die moral of the story : as jy jou bakkie start en laat idel kan die proses tot 15min duur en jou glowplugs bly al die tyd aan , en jy wonder hoekom moet jy elke nou en dan hulle moet vervang. Die afterglow word natuurlik beheer deur die sender regs onder die cylinderhead.
    Nog 'n swaar start simtoom !! dit het gewoonlik 'n paar aspekte , waarvan eerste die kompressie van die engin is( die afseel van die ringe op die boor van die blok ,en die kleppe (valves se afseel teen die bokant van die kompressie kamer). Hierdie engin se kompressie moet ten minste 25 bar wees om dit idiaal te maak. Die kleppe (valves) moet ten minste elke 20 000km gestel word INTAKE 0,10mm EXHAUST 0,20mm en dit is gewoonlik een van die grootse probleme met ongelyk loop en swaar start op die bakkies. Nee man sit nou maar !! jy kan dit later doen !! jy ry inelkgeval al vir 15000km so.
    Iets wat ook ingedagte gehou moet word as die ding nie wil start nie, is ook gewoonlik 'n iterne kortsluiting ( short) in die glowplugs wat gevolg het dat daai geel fuse blaas !!! en 'n geen start situasie skep.
    Ja en ek is ook nou amper klaar , die laaste ding !! as twee of meer glowplugs dood is gaan jy die bakkie nie start nie. As een dood is gee die engin jou gewoonlik 'n misfire tot hy warm is , hou net ingedagte dat 'n interne water lek ook vir jou 'n mis gaan gee !! met een verskil hy gaan dit doen as hy warm ook is.
    Ek gaan more eers 'n paar goed op die 3.0 l diesels behandel , dan kom ons weer terug na die 2.5 toe. Ja ek weet nou wat jy dink !! wat weet hy van die 3l , man jy sal maar tot more moet wag en self oordeel.

  20. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:


  21. #18
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Dankie vir daai raad !! ek gaan dit beslis doen . Jy sien hoekom se hulle elke brommer op sy eie [email protected]

  22. #19
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Man ek is vannaand so op ge charge dat ek lus is vir die 3L. Ok net een punt.
    Het jy geweet as die bakkie nie wil start nie !! maar as jy hom stoot dan start hy dadelik. Die oorsaak (crankangle sensor gesmelt of vuil) , dit sit op die ratkas belhousing amper teen die engin in die 11 uur posisie van agterkant van ratkas.

    Net nog een !! Swart rook , met misfire terwyl hy staan en idel , sukkel om te start wanneer koud of warm is , maar erger as hy warm is. INJECTOR PROBLEEM.
    Maklike manier om die skuldige injector te vind , verwyder die "leak of pipes" op al die injectors (Onthou om maar 'n lap byderhand te he vir die gemors wat volg ) Kyk na die uitloop patroon op die return pypies. Dit kan beskryf word dat dit mooi moet oorloop soos 'n manhole wat te vol is , dit moet net mooi oorloop.
    As daar 'n probleem met jou injectors is sal dit gewoonlik groter hoeveelhede sommer so uitspoeg in jou gesig ( maak maar jou mond oop ) MAW daar waar te veel diesel oor borrel of gespoeg word het jy 'n injector probleem.
    Alarm gaan af net wanneer hy wil !! nee man genoeg vir een aand !! tot more.

  23. #20
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    138
    Thanked: 3

    Thumbs up

    Hi DVR

    Hierdie is een van die beste idees ooit, veral vir ons wat nie so heel handig is met die tipe ding nie. Wat is die kans vir 'n tipe E-Book op al die topics met prentjies ens, wat dan verkoop word? Ek sal redelik betaal vir so ding, wat daai kennis kry jy nie in 'n winkel of by die Stealers nie.

    Gernie

Page 1 of 91 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •