Page 91 of 91 FirstFirst ... 41 66 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91
Results 1,801 to 1,816 of 1816
  1. #1801
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hier is so kort video van my 2.5 se acceleration..

  2. #1802
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,534
    Thanked: 1655

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Rof ! Wat is als aan julle 2.5's gedoen?
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)

  3. #1803
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Rof ! Wat is als aan julle 2.5's gedoen?
    Hi.
    Ons het ons geheime turbos laat bou.. Jy kan maar se n groot hybrid.
    Pomp modifications gedoen om diesel meer te kan gooi en vinniger ook.
    En maar verder die gewone normale goed wat jy op n 2.5 doen..
    Intercooler en exhaust ect.
    Engines is steeds stock standaard

  4. The Following User Says Thank You to Gredgard For This Useful Post:

    WAJ

  5. #1804
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,534
    Thanked: 1655

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    So, ja nee kyk..... as jy dom is, moet jy sukkel

    Spend a sheeet load of moola on my Rangertjie, to try and stop die vibrasies.... ai tog.

    Back when I first had the mountings replaced, I was a cheapskate and sommer had cheap spares shop engine mountings fitted. What utter rubbish they are indeed.

    Spend the money now on OEM FOMOCO mountings and the DRIE-LITER VIBRATOR is quiet once again, as it should have been all along.

    Nou sal ek hom maar moet ry tot die wiele afval want ek sal nooit my geld terug kry op hom nie. Besides dis amper nou 'n splinter nuwe bakkie

    Maar ja die DRIE-LITER loop lekker soos 'n krekker, en eindelose torque en instant throttle response is wat hom anders maak as meeste ander turbodiesels wat ek al gehad het.

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)

  6. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:

  7. #1805
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Nou moet ek julle eers die storie vertel ! So kry ek 'n oproep van 'n persoon laas week , en sonder om die storie uit te rek vrae hy my of hy my engine kan koop. Natuurlik is dit nou die tweede keer in my lewe wat ek met so iets te doen het. Na ek die man probeer afraai het , verskonings gemaak het , hom vertel het dat my bakkie 'n harde 389254km agter die blad het.

    Wel niks het gehelp nie ! hy soek my engine ? Toe dink ek ok ek het nog een tool in my hand , die prys. Gooi hom toe met 'n belaglike prys vir so ou engine . Wel moet ook se dat daar niks fout was met die motor nie , en baie mods wat natuurlik werk.
    Daar was geen onderhandeling of niks nie , net ok ek vat hom ! kan jy more uithaal?

    Dit is nou eintlik hier waar die storie begin , en ek moet darem ook se die ooreenkoms was dat ek niks mag verwyder nie . Daarvoor het ek toe onmiddelik vasgesteek. Ek sal jou alles gee behalwe die turbo , hy is nog in die toets fase . Met die ouer turbo eitlik nog nuut en in die deal gegooi , het ons hand geskut.

    Nou kan ek begin met die storie ! die volgende dag se uithaal was maklik , en met harde kontant in my hand voor 12 uur die volgende dag en 'n laaste baai vir my engine , het die realitiete begin inskop. Ek was so besig om motor uit te haal dat ek nie regtig gedink het wat dan nie. Kyk ek sit met 'n amper nuwe sub wat ek lank in my agterkop het om weer so racing motor te bou. Met die blok en natuurlik 'n AMC nuwe head , is ek natuurlik toe nog lugjare en baie ure van dit af.

    Goed toe begin die realiteite inskop , en met die derde oproep wat ek maak , kom ek tot die besef dat die engine episode gaan my geld kos. En natuurlik is dit nie al nie , ook tyd wat ek nie het nie , en ek sit met 'n bakkie sonder engine . Wel om julle die 300 oproepe te spaar , kry ek toe 'n engine kompleet vir R25000 ! bargain of altans op daai stadium het ek so gedink , en met exchange 3 maande garantee . Dit was nou presies laas week Donderdag gewees , en met 'n klomp note wat ek flash en met my ou Willys bakkie was ek spoedig oppad huistoe. In my kop was dit nou soos die ingelsman sal se plain sailing , net clutch insit en voor donker wil ek net die bakkie gou bloei. Weer in my kop dat ek hom net vinnig wil start sommer sonder die radiator en goed. Wel om die waarheid te se dit was wensdenkery. Want min het ek geweet wat nou vir my voorle ! Vrydag 'n week later.

  8. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:

  9. #1806
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,534
    Thanked: 1655

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek verstaan nou nie so lekker nie - hoekom het jy die bakkie se engine verkoop, net om weer 'n ander engine te moet soek om weer daar in te sit?

    Of mis ek die pot heeltmal vandag?
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)

  10. #1807
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Om goe jou vraag te antwoord ! my engine het harde 400 000km agter die blad gehad , en was tyd om hom oor te doen. Ek glo gladnie om 'n 2.5 te boor of te sleave nie , MAW goo weg die blok . Of in my geval verkoop hom , sonder om iemand te vernuuk. As iemand ander nog nut in hom kan kry hoekom nie. Ek persoonlik dink daar is nog 200 000km oor in daai motor. Vir my persoonlik omdat ek baie sleep , en die bakkie hard werk was dit tyd vir 'n upgrade ! veral as dit by kompressie en torque kom.

    Toe ek nou my eerste engine wat ek sommer so oor die foon gekoop het start ! toe is daar die mees onderaardse geluid wat uit daai motor kom. In die 30sek wat hy geloop het stroom die olie toe ook sommer so aan die kant van die cylinder head uit. Wel ek was nie 'n happy chappie nie , veral toe ek die verskaffer bel en dit se vir my subscriber not available.

    In my kop begin die spoke toe nou al klaar met my smokkel. Ek sien toe nou al hoe sit ek met die dink , en is my geld kwyt. Wel so kom die son toe op Vrydag oggend 'n week terug , en tot my verbasing is dit die man wat terugbel. Ek wou toe sommer net daar en dan my geld terug he , maar daar was nie sprake van dit nie , en die ou se toe vir my om die motor terug te bring hy sal vir my ander een kry . So gese so gedaan , en met die man se verduideliking dat hy 'n service exchange moet he , haal ek en 'n helper toe daai motor uit in 'n rekord 37 min tot op die ander bakkie se bak.

    Eers toe ek daar wegry nadat die man my die versekering gegee het dat ek die ander motor voor 12 daar sal wees, kom ek toe tot die ontnugtering dat ek nou eintlik 'n onnosel ding aangevang het . Nou is ek die engine en my geld moontlik kwyt.

  11. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:

    WAJ

  12. #1808
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,427
    Thanked: 186

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Ek hoop nie so nie Dirk.
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  13. #1809
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,534
    Thanked: 1655

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Eish ja mens kan deesdae min mense vertrou, VERAL as dit by geld kom - hel ek vertrou myself nie eers nie

    Ja toe ek destyds my 3.0 gekoop het, is daar ook net vir my gesÍ oor die gearbox, niks van AL die ander klomp foute nie - was 'n duur les maar nouja - skoolgeld.

    Hoop jy kry 'n goeie ander engine vinnig.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)

  14. #1810
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Jammer vir die lank wag met die antwoord.
    Man om 'n baie lang storie kort te maak , toe ek die tweede engine start kom ek agter dat al daai mooi skoon covers en blink tappet cover het klomp goed onder weggesteek. Het nog een oproep gemaak na die man toe , en toe neem ek maar besluit.
    Die ou injectors wat daar in was ! eish daar was op die een injector glad nie eers 'n top hat nie , om nie eers van die sheeld washers te praat nie. Terwyl ek toe daar was , sien ek toe olie lek op die intake . Ruk die ook toe sommer af , en met injectors ge fit met nuwe washers en al was my hoop nou baie hoog.
    Wel toe nog nie , het wel maklik gestart en ooglopend goed geklink. Dit was egter van korte duur , want met die test drive kon ek liewer die ding gestoot het. Covers af op die manifold , ontbloot toe 'n ge welde manifold wat enige goeie welder die koue rilling sal gee. Gelukkig boer ek mos nou maar met doe 2.5 engines , en toe ek die manifold afhaal kom ek toe ook op so 3 studs wat sommer met pratly vasgehou was.
    Net daar en dan sit ek toe mooi manifold op , en sommer daai upgrade turbo. O amper vergeet ek om julle te verstel , reg in die begin toe hy so mis met die injectors het ek eerste tappets gestel. Net daar het my moed darrem in my skoene gesak , of eers moet ek se was vir paar sekeondes by. Die tappets was so vas dat dit snaaks was dat hy gestart het. wel toe ek 'n gebreekte rocker kry op no 3 was ek darem baie mismoedig. Tappets gestel en rocker ingesit , en natuurlik is ons nou weer terug by die turbo en manifold.
    Toe daai glow liggie uitgaan en ek draai die sleutel ! Man toe loop daai Ford mooi , nog so paar hoes en proese. Na ek hom so paar km hard gaan ry het , ook om daai carbon half onder die valves uit te kry , loop hy nou mooi.

  15. #1811
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by DVR View Post

    Oom moet daai bakkie nou vir my bring laat ek vir oom mooi krag uit daai diesel pomp en motor kan uithaal��
    Last edited by Gredgard; 2021/02/21 at 08:38 PM.

  16. #1812
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Jy sien heir begin ons nou weer van voor af .

  17. #1813
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Jy sien heir begin ons nou weer van voor af .
    Niks om oor te worry nie.. Enige gemapde bakkie sal moet rugby kouse en genoeg turbos nodig he om daai 2.5 dan te vang

  18. #1814
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,534
    Thanked: 1655

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Ja nee kyk om gebruikte engines te koop, is groot risiko mense is eenvoudig nie eerlike nie.

    Ek mis my 2.5 Mazda - hy het sterk geloop met die groter intercooler en exhaust met die pomp so bietjie gestel om te compensate.

    Kyk my 3.0 is baie lekker met die dat hy basies geen turbo lag het nie en toque maak van 1200 RPM, maar sy asem is nie baie lank nie en 4000 RPM is basies sy limit, terwyl my 2.5 destyds nog aangehou het tot net duskant 5000.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4 (workshop whore)

  19. #1815
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    My 2.5 nou die dag op dyno gehad..
    Omtrent n rookerige storie gewees

  20. #1816
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,015
    Thanked: 544

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Rolling coal!
    Quote Originally Posted by Gredgard View Post
    My 2.5 nou die dag op dyno gehad..
    Omtrent n rookerige storie gewees
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

Page 91 of 91 FirstFirst ... 41 66 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •