Ford se tweede langste thread. - Page 9





Page 9 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 34 59 ... LastLast
Results 161 to 180 of 1814
  1. #161
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Baie mooi Oom Dirk.
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  2. #162
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    34
    Posts
    533
    Thanked: 27

    Default

    So oom DVR, wanneer kan ek my bakkie bring?
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

  3. #163
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Nog 'n paar fotos !!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSCN0885.jpg 
Views:	542 
Size:	95.4 KB 
ID:	150733   Click image for larger version. 

Name:	DSCN0887.jpg 
Views:	491 
Size:	104.6 KB 
ID:	150734   Click image for larger version. 

Name:	DSCN0889.jpg 
Views:	506 
Size:	96.9 KB 
ID:	150735   Click image for larger version. 

Name:	DSCN0891.jpg 
Views:	492 
Size:	83.3 KB 
ID:	150736   Click image for larger version. 

Name:	DSCN0890.jpg 
Views:	488 
Size:	85.0 KB 
ID:	150737  

  4. #164
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,918
    Thanked: 3537

    Default

    Pencil grinder het gesweet.

  5. #165
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Kyk maar eers na die fotos !! dan vra julle die vrae !!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 061.jpg 
Views:	529 
Size:	121.2 KB 
ID:	151443   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 053.jpg 
Views:	481 
Size:	63.6 KB 
ID:	151444   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 050.jpg 
Views:	520 
Size:	93.5 KB 
ID:	151445   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 045.jpg 
Views:	495 
Size:	98.7 KB 
ID:	151446   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 042.jpg 
Views:	537 
Size:	103.2 KB 
ID:	151447   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 039.jpg 
Views:	550 
Size:	94.4 KB 
ID:	151448   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 043.jpg 
Views:	566 
Size:	94.1 KB 
ID:	151449   Click image for larger version. 

Name:	CANON  PICS FORD 035.jpg 
Views:	525 
Size:	81.0 KB 
ID:	151450  


  6. #166
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Kleinmond
    Age
    36
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Naand

    Als lyk goed. Die pyp wat van die turbo af kom, loop die staal pyp tot by die intercooler en van af ook tot by die intake manifold. Of word daar ander pyp weer later gebruik.

    Die snorkel wat op my bakkie is sal genoeg dien vir air intake, lugvloei.

    dankie vir al die raad wat gepost was.

  7. #167
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Die staal pyp is nie 'n moet nie !! dit was net in die geval maklik om te maak , aangesien daar 'n hele ander aircleaner in die bakkie is. Die standaard aircleaner is amper net so erg as die bestaande intercooler, die goed wurg die bakkies , en as ek my feite reg het is hy maar 120CFM en die een wat ons hier in het is 230CFM !!! amper dubbel. Nog iets is natuurlik dat die staal pyp maar toegedraai kan word met een of ander isolasie middel. Om jou verder te antwoord !! as jy na die tweede laaste foto kyk , sal jy sien die staal pyp las met die geel silicon , en dan weer staal tot by die intercooler . In hiedie geval het ons 'n baie groot intercooler gebruik , want die bakkie is wakker !! baie wakker . Aan die anderkant is dit weer natuurlik silikon na staal en dan die las op die intake. Ek wil julle net so lank lus maak !! ek is natuurlik ook nou besig met toetse om water te spuit op die intercooler , en die uitlae lyk baie belowend !! 'n hele sewe grade !! nou dit is baie en baie meer digter lug as julle verstaan wat ek meen.

  8. #168
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    66
    Posts
    1,926
    Thanked: 234

    Default

    Daai intercooler lyk so groot soos myne, was bietjie van 'n sukkel om myne in te kry.
    Die 2010 se lugfilter was bietjie in die pad so ons moes die pyp bietjie anders buig.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  9. #169
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Danie jy is dood reg op die nuwer modelle is die groot een 'n probleem , maar op die ouer bakkies is daar baie plek.

  10. #170
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Dis mos hoe 'n ford moet rook

    Ek sit en kyk so vanaand na 'n klomp ou fotos !! toe kom ek op die af , en ek dink by myself die manne praat van over fuel !!! wat is dit. Ek moet darem se hier het ons standaard + 45% diesel gegooi.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0678.jpg 
Views:	303 
Size:	90.5 KB 
ID:	151487   Click image for larger version. 

Name:	56_132408.jpg 
Views:	301 
Size:	43.1 KB 
ID:	151488   Click image for larger version. 

Name:	1_128907.jpg 
Views:	274 
Size:	44.9 KB 
ID:	151489   Click image for larger version. 

Name:	1_91444.jpg 
Views:	295 
Size:	44.0 KB 
ID:	151490   Click image for larger version. 

Name:	1_124797.jpg 
Views:	284 
Size:	38.7 KB 
ID:	151491  

  11. #171
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,918
    Thanked: 3537

    Default

    Ek het altyd gewondernou weet ek

  12. #172
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    60
    Posts
    16,163
    Thanked: 2459

    Default

    DVR, I am damn sure that that is probably just before all the boost is up. With full boost that xhaust would probably only have a faint trail of black smoke. My Golf is like that.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  13. #173
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Grips ek weet nie waaroor het jy gewonder nie !! want ek is maar my lewe lank nog 'n teruggetrokke seun !!! Henri ja jy is dood reg , en ek het in race kondissies 5.4k/l gekry met al daai krag en diesel . Ek het op hom net 63mm pyp gehardloop net waar hy uit die turbo uitkom dan na 76mm en die laaste chrome stuk was 90 mm , man ek kry sommer nou nog hoendervleis as ek dink aan daai mooi brul en die turbo.

  14. #174
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    37
    Posts
    4,886
    Thanked: 155

    Default

    DVR die verskil is, daai engine van jou was ge-gas flo en al sulke goed, so alhoewel jy baie diesel gegooi het konm die engine dit verbrand... Die probleem kom is as jy nou op standaard bakkie ent die pomp stel dat hy baie diesel gooi, en daai diesel kan nie verbrand word nie, dan kom die gekraakte silinder heads en goed... Dis 'n fyn lyn en as jy begin krap daar en nie weet wat jy doen nie dan gaan goed breek...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  15. #175
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    40
    Posts
    118
    Thanked: 0

    Default

    Wat maak die Nissan stickers op die racing fords?

    Het hulle die "eish" gesponsor?
    Kobus

    2009 Disco 3 tdv6 HSE
    2011 BMW 320d (Swambo)
    2012 Alustar Camper Trailer

    2001 2.5tdi Mazda Drifter DC 4x4 {Camil Suspension, Maxxis Bighorn 764 31s, 2" Body Lift, Intercooler Upgrade, EGT}... sold
    DIY Gravel Road Sprite Sprint ... sold
    Homebuild 4x4 Trailer (Me & Swambo) ... sold

  16. #176
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Christo jy is heeltemal reg !! die mooi ding van die engin was even in 'n race was my EGT nooit meer as 870 grade nie. Wat die sticers aan betref !! elke fabrikaat het 'n race per jaar , soos die Nissan Sugerbelt 400 of Toyota Desert 1000 of Die Ford Caledon 400 , dan moet jy maar vir sponser redes daai stront op jou bakkie plak.

  17. #177
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,918
    Thanked: 3537

    Default

    DVR ek het gewonder of `n man wat so met `n enjin kan toor nie bietjie ren agtergrond het nie - nou weet ek ek het reg gewonder.

  18. #178
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Kleinmond
    Age
    36
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Die vraag moet ek vra: Wat se geel ''Ding" is by die diesel filter?

    die 4de laaste foto.

  19. #179
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Daai is een van daai 10 micron tiepe filters !! en weet jy wat !! ek probeer my nooit slim hou nie , maar ek dink dit is die tipe van meter om vir jou aan te vertel as die filter vuil is !! ek mag verkeerd wees !! waar is die slim manne.

  20. #180
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Kleinmond
    Age
    36
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Is daar iemand wat my raad kan gee, wat ek op my voor diff moet doen. My bakkie is nog onder waarborg. 1. die eerste keer lek dit by die CV boot toe dog hulle dis n seel, vervandg die seel. Lek nog steeds. 2. toe stuur ek dit terug, en hulle se die lek is gekry, opgelos.
    So maak ek mos nou n punt om na die lek te kyk, EN WAT SIEN EK. Hulle het toe op die diff se housing n kraak gekry en sommer self besluit om dit te weld.
    Bakkie onder waarborg.

    Ek het toe my TOP geblaas, toe se ek hulle moet dit vervang. Net die belhousing vervang en terug aanmekaar gesit. Na n week besluit ek om te kyk. CV droog, maar ek sien nattigheid op ''protecting plate'' haal af en toe lyk dit so.Hulle IN MOOI WOORDE GEMAIL en maandag word dit vir die 3 de maal vervang en reggemaak. As ek die bakkie in low sit en ry, hoor ek n klein klap geluidjie wat in die diff se rigting uitkom? '' Bietjiie ge 4x4 en toe dit''
    So wat moet ek maak, Ford wil net regmaak, maar niks weet om die diff te vervang nie.
    Is daar iets wat ek moet laat ekstra ( part laat maak ) of so dat die diff sal langer hou?
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0351.JPG 
Views:	367 
Size:	54.4 KB 
ID:	151581   Click image for larger version. 

Name:	20012012020.jpg 
Views:	417 
Size:	153.8 KB 
ID:	151582  

Page 9 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 34 59 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •