Page 8 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 33 58 ... LastLast
Results 141 to 160 of 1816
  1. #141
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    35
    Posts
    479
    Thanked: 3

    Default

    As dit dieselfde voertuig is, kan jy met Christo Davids praat.
    2.5 Drifter

  2. #142
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    295
    Thanked: 9

    Default Christo se hele storie...

    ... lees hom hier: http://www.4x4community.co.za/forum/...ad.php?t=55061


    Ek is sommer jaloers!
    Tobie Malan

    2007 MITSUBISHI TRITON 2.5 Di-D D/C 4X4 (For Him)
    2010 FORD FOCUS 2.0 Tdci Si 5Dr (For Her)

  3. #143
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Nou vra ek eers groot omverskoning !!! of nee nog beter ek is al vandag vertel dat as ek met iets begin moet ek klaar maak , die ou se toe vir my sy bakkie staan nou 'n maand vir my en wag !! wel weer eens jammer vir die wag man, maar ek het eers 'n paar Jeeps gedoen. Ja jy het reg gehoor maar shuuut !! moet net nie dat die L/Rover manne dit hoor nie , want wragtig ek werk nie aan daai goed nie , en after all het Ford een van die eertste Jeeps gebou al daar in 1941 , so jy sien ek mag aan hulle werk.
    Nou hoor ek ook al weer iemand se !! jislaaik maar hierdie ou kan darem praat , nou hoekom lees jy dit dan.
    Ok alle grappies op 'n end , ek het so lank terug geskryf dat ek self die laaste stuk van my post moes gaan soek het , wel as jy wil weet waar jy laas jou bakkie gestrip gelos het in die garage !!!! dit was op bladsy 6.
    Goed ons was laas by die intake !! nou as die ding mooi glad is binne , dan is dit ook nou omtrend waar ons aan die kant van die cylinder head gaan stop , want onthou hierdie thread is meestal vir die DIY. Ja ek weet jy brand om te weet wat doen ek aan die head , wel my begin jare het my 4 cylinder head gekos , so as ek jou kan raad gee los die ding uit vir nou , en al vat jy hom vir iemand !! wees baie versigtig vir wie , veral vir die before and after manne. Ok nou gaan ons na die anderkant van die engin, maar tot more want ek is nou weer dood moeg getik met die twee vingers.

  4. #144
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Ai Oom Dirk!! Dalk moet Oom ń tikster aanskaf!!
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  5. #145
    Join Date
    May 2009
    Location
    Hillcrest
    Age
    64
    Posts
    19,087
    Thanked: 7401

    Default

    Quote Originally Posted by BushFire View Post
    Ai Oom Dirk!! Dalk moet Oom ń tikster aanskaf!!
    Juan het jy al Dirk ontmoet. Hierdie oke is special, ek meen verklik special.

    Hy is die forum se Chuck Norris, struss bob.

    Ek sal enige dag met hom ry en kyeir.

    Sorry about die taal, but I tried.
    Cheers

    ZS5KAD
    3 Land Rover V8's
    NA - TwinTurbo - SuperCharged
    A V6 and an inline 4

    If you fly or drive to an anti-Fracking meeting, you have no business being there and you wont get my ear......

  6. #146
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Norway
    Posts
    4,486
    Thanked: 355

    Default

    Kyk ek ry nie eers n Ford nie...well... Nie meer nie... My eers te motor was n Ford Escourt 1600 Sport wat ek oorgeneem het so ek mag hier post!
    Maar ek subscribe hier want ek leer baie, al ry ek nou n Suzuki Jimny.

    Ek onthou daai damn Ford goed, moes haar nooit verkoop het nie, mens mis soms jou eerste 4 wiele, al kon ek net OF die wipers OF die ligte operate, nooit albei terselfde tyd nie.
    Mitsubishi ASX AWD top spec. - stock
    Land Rover Defender 90 2.8i - OME lift on 33" muds, bullbar, racks, freeflow.

    Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD WK - Mud terain 32's, Spacers, Lift kit, GDE Tune.
    Jeep Wrangler Rubicon 3.8 JK - Mud terain tyres. Aftermarket mufflers.
    Jeep Cherokee
    3.7 Sport KK - 40mm EFS lift, Mud terrain tyres, Spacers, skids.
    Jeep Cherokee 3.7 Extreme Sport KJ - 40mm spacer lift
    Suzuki Jimny ジムニ - EFS lift, ARB bullbar, Custom Maniac Rocksliders, Mud tyres, etc etc.

  7. #147
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Fluffy

    Juan het jy al Dirk ontmoet. Hierdie oke is special, ek meen verklik special.

    Hy is die forum se Chuck Norris, struss bob.

    Ek sal enige dag met hom ry en kyeir.

    Sorry about die taal, but I tried.
    Not sure how you interprered what I said Keith, but what I meant was, that if DVR battles with the typing, he should simply get someone to type for him while he dictates. That way, we wouldn't have to wait so long in suspense between posts.

    I absolutely love DVR's writing style.
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  8. #148
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Nou ja ek het julle belowe ek sal weer vandag aangaan !! raai hier kom dit !! goed dis nou hier waar jy nou daai ou lelike geroeste exhaust manifold afhaal sommer met turbo en al. Dan sit jy nou op die stadium maar eers die turbo eenkant , ons sal terug kom na hom toe. Dit is nou eers baie belagrik dat jy seker maak dat daar geen mis match tussen cylinderhead en manifold nie , en onthou met die mod waarmee ons nou besig is , het ons nie aan die head geraak nie. Julle moet ook nou mooi verstaan !!! as die ports op die manifold te klein is , is dit so goed of jy hard,loop teen 'n muur vas met jou kop !! wat ek meen, as daar 'n step is en die port op jou manifold is kleiner as die een op die cylinder head dan baklei die lug vloei met mekaar. Nou 'n redelike maklike manier is om die gasket te vat en alles weg te vat tot net so groot as die gasket se ports. Ja ja ek weet ek het 'n paar manne nou klaar verloor hier langs die pad !! nou kom ek verel jou sommer iets !!! as dit so is moet jy liewer nie die job aanpak nie , Ok man ek bedoel nie jy is onnosel nie !! jy is net minder slim op die gebied lol. Goed onhou nou ook die job pak jy nou ook nie aan met 'n ou tandarts air grinder nie !!! cast iron is nie jou maat nie , veral nie die 2,5 se manifold nie , want die ding was al 'n paar keer mooi rooi warm !!!! ja meneer jy het reg gehoor en as jy my nie glo nie , het jy daai Ford of Mazda nog nie hard genoeg gery in die aand en die bonnet oop gemaak nie !! hy is so mooi cherry red.
    Goed pak die job aan met die regte tools, en die bits wat jy daar by Checkers gekoop het gaan nie lank hou nie , maar op 'n plus punt , jy kan maar redelik mal gaan , want jy kan nie te veel weg vat van 'n 2.5 tdi se manifold nie. Wat ek daarmee bedoel is !! al die goed wat jy by jou buurman gehoor het, dat jy moet pasop vir die back presure en al die mooi goed, is 'n klomp snert , ja en ek weet hy het jou ook gewaarsku teen daai DVR ou , want hy weet sy soort kan jou engin vir ewig op donner !!! en ek weet dit ook , nou hou dan dadelik op met lees en kry vir jou 'n Uno turbo. Goed as jy nou twee dae aan die ding gewerk het , ja jy het weer reg gehoor !! "het jy gedink dit is maklik om die bakkie te laat hardloop" en hy is nou mooi glad daar binne en jy is pikswart om jou oe van die cast iron stof !! dan weet jy ons moet nou rus tot more.

  9. #149
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,941
    Thanked: 3557

    Default

    Mooi DVR min manne verstaan die basics van gas vloei ens. Dit is al die klein veranderings wat optel tot `n groot totaal. Dit is ook ongelukkig so dat in vandag se lewe minder en minder ouens aan engins krap. Die tronic era skop die DIY tipe ou op die knie. Waar is die dae toe jy op `n Saterdag more `n cam en `n paar side draughs kon koop en die middag die ou enjintjie lekker warm pad toe kon vat. Het die naweek in die jagveld `n interesante gesprek met `n vriend gehad. Hy het sy v6 Cruiser `n free flow opgesit. Die manne het hom 12% krag verbetering belowe. Ek wonder net of die sisteem of die cat wat verwyder is die meeste krag maak. Hou so aan jy leer `n klomp mense basics wat jy nie met `n chip can reg toor nie.

  10. #150
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Goed ek het nou seker genoeg naweek gehou en gerus , om seker maar weer aan te gaan.As julle nou mooi kan onthou het ek daar in die begin gese ek gaan terugkom na die turbo toe , want jy gaan mos nou nie die ding twee keer afhaal vir die intake en exhaust nie. Ok as jy nou die turbo af het !! kanjy nou maar die castiron gedeelte van die allumimium skei , want dit is al waarmee ons gaan werk , want onthou jy ook ek het vir jou gese om die intake kant binne uit te los !!! ja jy het reg gehoor los hom net so of jy gaan 'n ander turbo koop. Goed natuurlik is dit baie belangrik dat toe jy die exhaust manifold gedoen het , en waar jy nou is natuurlik die twee 100% met mekaar opgeline het !! wat dit beteken is ,daar waar hulle teen mekaar vasmaak moet daar geen step wees nie. As al die goed nou mooi glad is en ek meen glad !! dan kan jy ook nou seker maak jy wastgate seel mooi , en jy kan dan somme nou ook daai actuator toor. Nou gaan ek julle iets baie belangrik vertel !!! jy kan op die beste van tyd niks meer as 1bar boost uit 'n standaard 2.5 se turbo kry nie. Ja meneer jy met heeltemal reg gehoor !! ja en ek weet joune boost 1.2 bar , maar jy het nog vir niemand gese jy het jou guage by Checkers gekoop nie , ja en ek weet ook jy het hom by die Before and After manne ook gehad !!!! nou kom ek vertel jou nog iets , daai manne se guages lieg nog meer as joune. Reg soos julle weet het ek hierdie kan vol wurems al oopgemaak met die laangste thread oor die toor van die boost. Iemand se my even nou die dag of ek al gehoor het hoe die manne die boost opjaag op die bakkies , met redelike groot sukses !!! natuurlik weet julle ek het hom gese ek het nog nooit van so iets gehoor nie , ek hoop nie hy lees dit hier op die forum nie.
    Goed soos julle al reeds weet , is daar basies twee maniere om dit te doen , die eerste is natuurlik die washers !! so tussen 2 en 3 mm werk goed. Die ander manier is dood eenvoedig om die shaft met net so slap z te knak , maar ek hou nie van een van die maniere nie, om die eenvoedige rede mens het geen kontrole oor die verstelling nie. My gunsteling is om die shaft te sny in die middel , en dan thread op te sny met 'n koppelstuk dan kan jy hom stel soos 'n tie-rod end en as jy dan op die regte boost is tussen 0.8 tot 1 bar !!! ag sorry man 1.2 bar ,dan lock jy hom in plek. Ek is dan nou ook al lankal oor my kwota vir twee vingers tik vir een aand , maar more is 'n baie belangrike thread.

  11. #151
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Kan nie wag nie
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  12. #152
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Sorry boys maar gister het ek net nie gevoel asof ek wil skryf nie , miskien omdat dit die laaste is oor al die intake en exhaust stories !!!! ja ja moet nou nie sit en huil nie , ek gaan darem nog 'n hele paar threads skryf oor die res van die bakkie , so vee nou jou oe af en lees . Goed manne onthou nou weer mooi waaroor die thread gaan , dit is nie om die vinnigste bakkie op 'n 1/4 myl te he nie , maar verseker gaan jy hom geniet en hele paar Toyotas pakslae gee , om nie oor die exstra krag en diesel verbruik te praat nie. Ja oom jy het weereens reg gelees !! hy gaan baie ligter op diesel wees , want jy hoef nie 6 grade te he om die hele airo - dinamika (magtig ek he self nie geweet ek ken sulke groot woorde nie, en ek hoop hy is reg gespel) oor lugvloei te verstaan nie. En om net weer julle gehue te verfris !! ons het mos al die mooi goed nou so ver gedoen om ,so veel as moontlik lug , ja en so koud as moontlik binne in die engine te kry. Dan gooi ons diesel , die big bang vind plaas !! en dan is ons presies waar ons nou is , maar eers nog net iets kleins oo die koue lug. Ek word die vraag minstens een keer per dag gevra !! en as jy die antwoord ken , moet nie lees nie. HOEKOM 'N GROTER INTERCOOLER EN HOEKOM KOUE LUG !!! wel dit is regelik maklik , ons almal weet dat enige iets wat warm word uitsit , nou ja so ook die lug wat jy in jou cylinder head probeer inkry. Die groter intercooler is slegs daar om dit meer effektief te probeer doen , en dan ten laaste is die lug baie meer kompak as dit koud is , en jy kan mos dan baie meer daar binne inkry en whalaaa. Dit was nie te moeilik nie , en om 'n lang storie kort te maak , as jy mos meer suurstof het en jy gooi so raps meer diesel gaan jy mos 'n mooi ontploffing kry, en dit is die ding wat daai 2.5 so mooi laat hardloop. Goed ek weet meneer !! jy is nou gatvol vir al my stories !! nou hoekom lees jy dan (lol)
    Ok hier kom hy nou !! ons is seker nou almal op diesefde golf lengte , en verstaan mooi dat ons het nou al die goed gedoen om meer lug so vinnig as moontlik in die engine in te kry , en dit is nou mooi hier waar jy ook van dit moet ontslae raak.
    Goed die exhaust en veral die so called down pipe van die turbo af tot onder waar die exhaust aan hom kom , is kritiek vir hierdie hele konsert om mooi te werk. Nee nee nee jy het nie back presure nodig op 'n diesel nie !! en nee oom what ever jou buurman jou vertel het is nie waar nie. Kom ek vetel julle nou ook nog iets !! as jy daai pyp 110mm kan maak is dit nog beter , maar kom ons weer nou net realisties !! 63mm pyp is net mooi. Nog so 'n klein gehiempie 'n diesel raas ook nie !! veral met die turbo op , daai ding kerf al die klank in twee , maar as dit jou beter sal laat voel , sit so 'n ou mooi 400mm freeflow boksie op !! en ek wil eintlik nie die aap uit die mou gelaat het nie , maar ek dink ek het nou daai DOWN PIPE vir volmaak , en ons sit die eerste een Maandag op !!! tot volgende keer .

  13. #153
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Knysna
    Age
    54
    Posts
    491
    Thanked: 14

    Default

    Ek sal vir jou kom kuier om te sien hoe lyk daai down pipe.
    Hou ons op hoogte.

  14. #154
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Die down pipe is klaar !!! die free-flow is klaar !!! die bakkie klink ongelooflik !! ek het al die info waarvoor julle so lank gewag het. Ek sal more 'n paar fotos neem en post , en ek het 'n man onboard met al die injectors en dieselpomp stories ook !! so ja manne al my beloftes kom tereinde laaste waar.

  15. #155
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Oos London
    Age
    39
    Posts
    26
    Thanked: 0

    Default

    Man ek geniet nou die besigheid. Ek begin nou al so stuk stuk deur die thread sif en sit vir my 'n handleiding aanmekaar oor als wat moet gedoen word en hoe. Ek kan nie wag om my bakkie op te dollie nie

    Ek het net een vraag wat ek wil vra, hoe hanteer die bakkies se ratkas al die "extra" krag? Ek het nou al gehoor dat die mense praat oor die 2.5 se ratkas, so toe wonner ek nou net wat maak die krag met veral daai 5de rat?

  16. #156
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Man aangesien ek en die rekenaar tegnologie mekaar al weer mis verstaan het !! glo dit of nie ek het dit reggekry om fotos te laat verdwyn, en die ergste van alles is my seun is nie hier om te help nie, so my beloftes van fotos sal maar tot more moet wag !! die goeie nuss is nou kan ek jou maar net so wel antwoord.
    Jy weet ek kry gewoonlik 'n klap van die Blou bul ondersteuners , as ek iets kwyt raak wat ek nie moet nie. So ek sal maar hier in my sitkamer sit in koets as ek nou vir jou die volgende woorde se. Die ouens wat so kla oor 'n Ford / Mazda se ratkas moet 'n bestuurs kursus gaan loop !!! ja oom jy het reggehoor ek se jy kan nie bestuur nie , en weet jy hoekom se ek so ! want ek gaan jou nou 'n storie vertel om wat ek skryf te staaf. My eerste 2.5 het ek in 1999 gekoop , en op daardie stadium het ek Off -road rally gery , en om 'n lang lang lang storie kort te maak , my tweede bakkie 2001 en my derde 2003 die vierde 2005 en so aan tot nou toe , en veral tot 2005 het almal daai bakkies van my , die rally bakkie met al die goed wat jy saam ry 'n goeie 2500kg die hele SA en Botswana deur gesleep sonder een ratkas vervanging , en tot nou toe saam met die een wat ek het. Wat nou ook nog meer indrukwekkend is !! is die feit dat hulle almal meer as 250 000km op gehad het. Maar wag hier is die mooiste storie van almal daai wilde bakkie waarmee ek rally gery het !! ja natuurlik 'n 2.5 tdi wat meer as een 3.5 en 4l pertol bakkies op hulle neuse laat kyk het , het ek met al daai krag !!! in 4 jaar se jaag twee ratkaste gebruik. Wil jy nog steeds vir my se ek is net gelukkig !! miskien , maar ek gaan jou nou liewer die geheim vertel , die vyfde rat op die goed was nooit ontwerp oom te werk nie, dit is net 'n ekonomiese rat . Dit beteken nie jy kan nie in hom kan ry of sleep nie, maar moet nooit jou rev's onder 3000rpm laat kom nie , maw moet hom nooit laat swaarkry nie , dan kan jy dalk ook leer bestuur meneer lol. Hoop dit antwoord jou vraag , en o ja voor ek vergeet !!! almal vra my waar is die Heel langste thread !! ek het hom nie begin nie , maar hy lees iets as volg : FORD 2,5 CHIPPING.

  17. #157
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Sorry dit is as volg !!! Ford 2.5 td 2002 model "Chipping"
    DavidW

  18. #158
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default

    Ek sien uit na daai foto's!!

  19. #159
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek het na hoe se hulle!!! Blood sweat and tears !! die fotos van die down pipe en freeflow gekry !! as jy more na die standaard een op jou bakkie kyk , dan sal jy merk dat die freeflow'n baai groter en meer engalige draai het , en hy is van voor tot agter 63mm met 'n flex join en een performance box. Ek moet se ek het lanklaas so mooi job gesien , hy is heeltemal uit die pad van off-road en hy kom presies op dieselfde plek uit as standaard.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00501.jpg 
Views:	587 
Size:	89.8 KB 
ID:	150652   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00500.jpg 
Views:	522 
Size:	71.9 KB 
ID:	150653   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00498.jpg 
Views:	491 
Size:	103.3 KB 
ID:	150654   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00497.jpg 
Views:	493 
Size:	93.0 KB 
ID:	150655   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00489.jpg 
Views:	470 
Size:	87.9 KB 
ID:	150656   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120611-00492.jpg 
Views:	474 
Size:	110.1 KB 
ID:	150657  

  20. #160
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,941
    Thanked: 3557

    Default

    Netjies , baie baie netjies.

Page 8 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 33 58 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •