Page 89 of 91 FirstFirst ... 39 64 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 LastLast
Results 1,761 to 1,780 of 1816
  1. #1761
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    meyerton
    Posts
    19
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by myburgh View Post
    😁😁😁 Vertel bietjie meer
    Hi myburgh.
    Pomp is ingee vir n recon na al die km wat my bakkie al ophet.
    toe het ek besluit om sommer pomp te upgrade.. Waar ons standaard pomp hoe grooter jy sy fuel begin oopdraai, dan begin die tyd wat hy vat om diesel op die regte tyd te gee telank te vat.
    Pomp se internals binne is so effe grooter gemaak om seker te kan maak die fuel kom presies op doe regte tyd in en bygese ook baie meer sonder om hom te laat overfuel.
    Boost is ook van so 1.6 bar af sommer op na 1.8 bar toe. Defintief die moeite werd gewees.. Net bietjie baie dinkwerk en probeer gewees.
    Krag is sommer baie baie beter en sy 0-100 tyd ook sommer baie beter.
    Jy kan my gerus kontak

  2. #1762
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    potchefstroom
    Age
    42
    Posts
    71
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by Gredgard View Post
    Hi myburgh.
    Pomp is ingee vir n recon na al die km wat my bakkie al ophet.
    toe het ek besluit om sommer pomp te upgrade.. Waar ons standaard pomp hoe grooter jy sy fuel begin oopdraai, dan begin die tyd wat hy vat om diesel op die regte tyd te gee telank te vat.
    Pomp se internals binne is so effe grooter gemaak om seker te kan maak die fuel kom presies op doe regte tyd in en bygese ook baie meer sonder om hom te laat overfuel.
    Boost is ook van so 1.6 bar af sommer op na 1.8 bar toe. Defintief die moeite werd gewees.. Net bietjie baie dinkwerk en probeer gewees.
    Krag is sommer baie baie beter en sy 0-100 tyd ook sommer baie beter.
    Jy kan my gerus kontak
    Baie bly om te hoor 😁😁😁💪💪💪💪

  3. #1763
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Vir die eerste keer in 'n lang tyd het ek weer vir julle 'n goeie storie en raad. Goed dit is hier waar dit begin ! laas Saterdag om een of ander rede het my sleutels in my eie erf net verdwyn .
    Dit is nou my Ford 2.5 se sleutels met remote en al . Ek het net so twee weke terug daaraan gedink ek moet spaar kry. Wel ek het nie , en jakkals vang toe sy stert. Ek het spaar remote gehad , maar het nie veel gehelp nie , en in elkgeval was die bakkie oop asook die vensters was oop. toe Ek raak aan die bonnet toe gaan die alarm af , gelukkig het ek die kabel kraar direk so ek kon oopmaak. Die iende van die storie was ek haal toe maar naderhand die battery af , want die alarm skreeu toe enke 2 min.
    So staan dit toe nou maar , natuurlik met die sleutels en diewers in my agterkop.
    Sondag haal ek toe nou maar die petrol cap af en probeer toe nou 'n oop locksmith kry , wat onsuksesvol was.
    Maandag oggens is ek toe nou maar met ma se kar eerste toe 'n sleutel laat maak. Aangesien ek los remote gehad het , dog ek toe nou is die probleem opgelos !! hoe verkeerd kon ek wees. Toe ek daai sleutel insit ! whallha daar draai hy !! maar toe skreeu daai alarm .

  4. #1764
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    49
    Posts
    412
    Thanked: 28

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Vir die eerste keer in 'n lang tyd het ek weer vir julle 'n goeie storie en raad. Goed dit is hier waar dit begin ! laas Saterdag om een of ander rede het my sleutels in my eie erf net verdwyn .Dit is nou my Ford 2.5 se sleutels met remote en al . Ek het net so twee weke terug daaraan gedink ek moet spaar kry. Wel ek het nie , en jakkals vang toe sy stert. Ek het spaar remote gehad , maar het nie veel gehelp nie , en in elkgeval was die bakkie oop asook die vensters was oop. toe Ek raak aan die bonnet toe gaan die alarm af , gelukkig het ek die kabel kraar direk so ek kon oopmaak. Die iende van die storie was ek haal toe maar naderhand die battery af , want die alarm skreeu toe enke 2 min.So staan dit toe nou maar , natuurlik met die sleutels en diewers in my agterkop. Sondag haal ek toe nou maar die petrol cap af en probeer toe nou 'n oop locksmith kry , wat onsuksesvol was. Maandag oggens is ek toe nou maar met ma se kar eerste toe 'n sleutel laat maak. Aangesien ek los remote gehad het , dog ek toe nou is die probleem opgelos !! hoe verkeerd kon ek wees. Toe ek daai sleutel insit ! whallha daar draai hy !! maar toe skreeu daai alarm .
    Eish!!!!!!!!!!!!

  5. #1765
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Soo ek gese het die sleutel draai maar daai klein rooi liggie met so sleutel kom toe aan. Moedeloos gaan ek toe nou maar eers die roete wat ek eintlik heel eerste moes vermy het. Wel toe ek uiteindelik by Ford inkom na die spares toe , want ek dink my tempratuur is omtrend 6 keer geneem . So reeds gatvol loop ek my toe nou nog eers in 'n girl vas voor die spares , wat toe ook eers my saak aanhoor. Sy se my toe ek hoef nie eers spares toe te gaan nie , want die tou daar was so tien man sterk elk 1.5m uitmekaar. Maar sy kan help. Heel polite se ek toe dame ! ek wil heel eenvoedig 'n sleutel vir my bakkie koop en laat program.

    Nee meneer dit werk nie so nie. Wel hoe werk dit dan ? meneer jy moet die bakkie inboek vir ten minste 'n uur . En dan meneer ons verkoop nie los sleutels nie , jy moet twee koop , maar dit is eintlik beter om a lock set te koop. Wel meneer daarmee kan ek jou nie help nie ! Dit sal jy by die spares moet uitvind . Wel dame kan jy my nie net idee gee nie. Sy is daar op haar rekenaar en sy begin lees . 1 uur arbeid R850 , die sleutels is ook toevallig R850 o ja en dit is maal 2 vir die ander sleutel , en die programing is R850 en as ons die lock sett moet insit is dit R4650 !!! ens ens Ek het nooit by die spares eers uitgekom nie , en ek hardloop nou nog.

    Dit het natuurliknog glad nie my probleem opgelos nie , gestop by maat van my en die verwys my toe na een of ander ou wat die goed kan code soos hulle se. Met dit was ek ook nie happy nie, en ek besluit net daar ! al is dit die laaste ding op aarde wat ek doen , maar dit betaal ek nie om 'n 2,5 Ford te start nie. Dit word toe nou sommer net daar 'n opsessie by my om daai alarm en imobilizer te nonsense . Natuurlik die eerste ou wat ek bel is my ou friend uit my Rally dae , Riaan help asb ?. Na sy raad is ek toe reguit na die swart control box toe hier net bokant die petrol pedaal. Wel vir my ouderdom is dit darem maklik een van die mees ongemaklikste plekke wat daar is om te werk.

    Goed van daar af was dit nie heeltemal so eenvoudig as wat hy uitgemaak het nie. Op die ou end van die dag was die krag gee vir die duk swart draad baie maklik want jy bridge net die drie dik drade. Maar dit is waar die fun en games begin het. Een van die 3000 dun draadjies moes ge earth word. Na 50 fuses raai watter eenis toe earth !!! die rooi draad wel toe ek hom earth ! o ja ek het vergeet om vir julle te se . Alles het aangekom op die dash behalwe die glow plug liggie , en hy het natuurlik vir my daai sleuteltjie gegooi. Whalla daar kom alle aan , en die die glow doodgaan en ek draai die sleutel toe start die Ford.

    Twee dae verder het ek my ou bakkie se sleutel vir ander ou gegee en +_ 5min later het hy vir my daai ding vir my geprogram op my bakkie . Ek het die sleutel wat ek laat maak het vir die deur om oop te sluit in daai remote gesit. Die box teruggeplug en my bridge drade weer los gemaak. Glo my nou weet ek om enige Ford 2.5 te start sonder 'n aardige som geld , en enige plek is die bos.
    Die hele episode het my R75 gekos.

  6. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:


  7. #1766
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Durban North
    Age
    40
    Posts
    10
    Thanked: 1

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hi All
    I have a vacuum in my fuel tank and i have read that there is a diaphragm and a spring in the fuel filter cap that can be cleaned or removed however the explanation for this is not clear, can anyone assist me on how to do this?
    Thanks

  8. #1767
    Join Date
    Dec 2015
    Location
    South Africa
    Age
    38
    Posts
    58
    Thanked: 9

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Goeie dag, waar kan ek n diesel pomp vir my 2.5 Mazda drifter kry dis n 2003 model en dis n meganiese pomp

  9. #1768
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hallo Marius ,ek sal jou kan help met 'n pomp. Pm my

  10. #1769
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    48
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    So van sleutels gepraat vir die 2.5. Ek het twee splinternuwe sleutels saam met die bakkie gekry toe elk tweedehands gekoop het so 2 maande terug maar net een remote vir die alarm. Waar kan ek nog n remote koop wat nie duurder as die bakkie is nie?

  11. #1770
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    54
    Posts
    207
    Thanked: 4

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Nou ja, hier is ek weer.

    Al baie goeie raad hier gekry en vandag vra ek weer.
    My staatmaker DC Ranger 2001TD (485k km's) het nou weer nukkerigheid met battery wat afloop.
    Battery is 1 jaar oud, dit laat toets by 3 plekke en almal toets 100%, dus battery is reg.
    Maar vir een of ander rede moet iets die battery drein.
    As hy 2 dae staan wat ek nie ry nie, dan is hy pap en dis charger toe.
    Ek het nie 'n tracking device in nie.

    WAAR beginne ek daai fout soek?

    Groetnis
    Ranger Rikus
    Ford Ranger 2001 2.5TDi, DC - Pa s'n
    Ford Everest 2011 3.0 TDi SUV - Ons s'n
    Ford Figo 2010 1.4i Trend - Ma s'n
    Ford Fiesta 1.4i 2009 - Boetie s'n
    Ford Figo 1.4i 2016 - Sussie s'n
    BMW F650CS - Ook Pa s'n

  12. #1771
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    124
    Thanked: 16

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hi
    Put a current meter on the battery. Now pull the fuses one by one until you see the current drop. Now you know where to start.

  13. The Following User Says Thank You to ernestank For This Useful Post:


  14. #1772
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Knysna
    Age
    54
    Posts
    491
    Thanked: 14

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Dit is nogal goeie raad, het paar jaar terug 'n Range Rover Classic gehad wat battery so laat afloop het, het laat maar 'n cutoff switch onder die voorste fender gesit by battery, switch aangesit maar elke aand, kon nie fout kry die ding het te veel drade gehad.

  15. #1773
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Johannesburg
    Age
    51
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by Quintin_White View Post
    Hi All
    I have a vacuum in my fuel tank and i have read that there is a diaphragm and a spring in the fuel filter cap that can be cleaned or removed however the explanation for this is not clear, can anyone assist me on how to do this?
    Thanks
    So it forms a vacuum and you suffer from diesel starvation??

    1) drill small hole in fuel filler cap....as an emergency or stop every 15km and undo cap.
    2) purchase that diaphragm.....was very expensive when I wanted to buy one
    3) took a plastic inline fuel filter and connected it in that breather hose line...never had the problem again.

    hope it helps,
    Cheers

  16. #1774
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Johannesburg
    Age
    51
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    2001 Ranger....diesel gauge Val van half vol na leeg in n oogwink so ek weet dis die sender unit...maar dit was in 2009....op n dag toe hou hy net op met werk. Het toe maar net volgemaak as ek 600km oppi trip counter key.
    Voor ek nou n nuwe sender by Stealers gaan Koop.....wil ek net die gauge toets en kyk of hy darm nog beweeg van leeg na vol.

    Watse draad/drade short ek uit hier onder die agter sitplek om te kyk of alles nog werk.....?

    en ps.

    het iemand die link na Ford se langste thread toe asb.

    Cheers
    Last edited by CobusCobb; 2020/12/08 at 07:07 PM.

  17. #1775
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    49
    Posts
    412
    Thanked: 28

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hi almal.
    Ek weet nie of daar nog veel 2.5 manne oor is wat bietjie speel met hulle bakkies nie, want meeste het seker nou al nuwes gekoop.
    Net gedink ek sal my 2c met julle deel.

    Ek moes gisteraand inderhaas gaan suurstof kry vir iemand in die huis wat Covid het. Dit het so effens gereen hier by ons.
    Ek het so in die gejaag n paar keer die ou Fazda bietjie geroer en ek moet s dat ek n paar keer agter bande gespin het op die teer in 2de rat tot by 5000rpm red line. Ek het 31x10.5x15 bande op.

    Doen iemand anders se bakkie dit ook, behalwe Werner sin?
    Ek het nie gas en goed op nie. Net groot cooler, 76mm strooitjie van die turbo af, boost 1.1 bar volgens die guage en met pump lift gespeel en bietjie meer diesel gegee.

    Dit laat my dink ek het dalk iewers amper iets reg gedoen.

    Groete
    Fazda.

  18. #1776
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    124
    Thanked: 16

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Jip myne boost 1 bar en nat en grondpad is die standaard wranglers te min om die spin te keer in 2de. Die lorrie rook effe swart as jy hom brand. 400 000 km is amper daar. Kort net n knormoer wat nou begin lol. 8km/liter effe swaar teen 130.
    Last edited by ernestank; 2021/01/21 at 03:50 PM.

  19. The Following User Says Thank You to ernestank For This Useful Post:


  20. #1777
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hallo julle almal , magtig ek wat lanklaas hier op die thread. Ek het inteendeel twee mooi Ford 2,5 stories wat ek met julle wil deel. Vir nou eers ! ja die 2.5 draai maklik sy gat dwars as dit reen. Dit laat my dink aan jare terug in my rally bakkie , hy het sommer sy stert in 'n krul geruk in 4 de rat

  21. #1778
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    49
    Posts
    412
    Thanked: 28

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Hallo julle almal , magtig ek wat lanklaas hier op die thread. Ek het inteendeel twee mooi Ford 2,5 stories wat ek met julle wil deel. Vir nou eers ! ja die 2.5 draai maklik sy gat dwars as dit reen. Dit laat my dink aan jare terug in my rally bakkie , hy het sommer sy stert in 'n krul geruk in 4 de rat
    Nou raak ek jaloers.😁

  22. #1779
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Johannesburg
    Age
    51
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Hallo julle almal , magtig ek wat lanklaas hier op die thread. Ek het inteendeel twee mooi Ford 2,5 stories wat ek met julle wil deel. Vir nou eers ! ja die 2.5 draai maklik sy gat dwars as dit reen. Dit laat my dink aan jare terug in my rally bakkie , hy het sommer sy stert in 'n krul geruk in 4 de rat
    Hallo...man eks bly die slim manne is weer terug oppie draad........wil oom nie biki na my fuelguage vraag hierbo kyk nie asb.
    Dankie Cobus

  23. #1780
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Ok kom ek probeer daai vraag antwoord oor die fuel gauge .
    Kyk van die begin van tyd af was die Ford/Mazda se gauge nie een van die mees betroubaarste nie.
    Of nee miskien moet ek dit anders stel , hulle was verkeerd gekalibreer.
    Komek se julle dat 80% van al die bakkies kry mens tussen ! as hy swaar op diesel is 150 na goed 200Km van vol na wanneer hy presies op vol le .
    Dan ongeveer weer 200km voor hy op half kom en dan nog 200 km voor hy empty is.
    So ek maak nou weer ook hier 'n stelling dat 80% van bakkies kry 600km op 'n tank ! ja jy het reggehoor .
    Daar is 'n ander 15% wat so +_ 750km kry , en dan weet ek net van 'n hand vol wat 850km kry , en ek weet net van een bakkie wat 1005km op tank gekry het. Natuurlik met 10L in 'n kan agter op LOL
    Om jou vraag te antwoord daar is baie bakkies wat die draaitjie probleme gee op die fuel sender , myne le nou sommer altyd op 3/4 ! te lui om daai tank uit te haal , minder lekker job.
    Wat jy wel kan doen om dit beter te maak is om wel tank te drop die unite uit te haal en die draad met die float op te buig tot dit meer akuraat is . Dit is hoe ons die goed maar in die ou dae gekalibreer het.

Page 89 of 91 FirstFirst ... 39 64 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •