Ford se tweede langste thread. - Page 88





Page 88 of 88 FirstFirst ... 38 63 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88
Results 1,741 to 1,745 of 1745
  1. #1741
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    47
    Posts
    398

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by Henko88 View Post
    500hp is 375kw. Ek val nie aan nie, maar dis seker nie eers 'n bietjie moontlik nie? Veral nie as DVR aanbeveel om nie oor 120kw te gaan nie. Dan gaan dit waarskynlik goedkoper wees om net 'n crate motor met daai krag in te bou?
    Hi Henko 88. Ja dit is seker te veel gevra. Ek sou dit net vreeslik geniet het on dit uit n 4 cylinder diesel te kry wat nog steeds a "daily run" voertuig kan wees. My plan is om my bakkie n sleeper te maak in diesel vorm. Ag mens weet nooit. Dalk gooi ek eendag n 1000HP 2JZ Supra engine in hom. Net jammer hulle raak nou so duur. Groete. Fazda

  2. #1742
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    328

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by Fazda View Post
    Hi Henko 88. Ja dit is seker te veel gevra. Ek sou dit net vreeslik geniet het on dit uit n 4 cylinder diesel te kry wat nog steeds a "daily run" voertuig kan wees. My plan is om my bakkie n sleeper te maak in diesel vorm. Ag mens weet nooit. Dalk gooi ek eendag n 1000HP 2JZ Supra engine in hom. Net jammer hulle raak nou so duur. Groete. Fazda
    As jy "purist" wil bly, sit vir jou die Ford "Barra" engine in. Daai 4L straight six is relatief cheap en kan goeie krag maak. Dis die motor wat in die Ford Territory in SA is/was. Die N/A weergawe is seker beperk as jy hom wil turbo, maar as jy die turbo weergawe kan kry, kan jy met relatiewe gemak 600HP maak.

    Die motors is baie volop en goedkoop in AustraliŽ, so dalk is dit tyd vir 'n invoer lisensie...

    Gaan loer op youtube wat kan gedoen word. Die AustraliŽrs kry vÍr oor 1000HP uit die motors.
    2016 Ford Everest 3.2Tdci XLT AWD A/T - Mods have begun!
    2010 BMW 320i AT (SWAMBO)

    Ex: 1998 Land Rover Defender 300Tdi - ek huil nogsteeds myself aan die slaap
    Ex: 2014 Ford Ranger 2.2 DC 4x4

    Always go for the deepest mud, muddy stories make the best memories!

  3. #1743
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    47
    Posts
    398

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Quote Originally Posted by Henko88 View Post
    As jy "purist" wil bly, sit vir jou die Ford "Barra" engine in. Daai 4L straight six is relatief cheap en kan goeie krag maak. Dis die motor wat in die Ford Territory in SA is/was. Die N/A weergawe is seker beperk as jy hom wil turbo, maar as jy die turbo weergawe kan kry, kan jy met relatiewe gemak 600HP maak.

    Die motors is baie volop en goedkoop in AustraliŽ, so dalk is dit tyd vir 'n invoer lisensie...

    Gaan loer op youtube wat kan gedoen word. Die AustraliŽrs kry vÍr oor 1000HP uit die motors.
    Hi Henko88. Ja ek het hulle so bietjie gaan bekyk. Glad nie sleg nie en maak baie krag. Ek het nog steeds die ding in my kop van, " dis nie n diese nie" en ook nie nie ou tegnologie 4 cylinder nie. Sorry, ek kan net nie oor dit kom nie. Groete Fazda.

  4. #1744
    Join Date
    Apr 2017
    Location
    Joburg
    Posts
    8

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hi Manne, ek is opsoek na n stel rocker arms vir n WL 21 2.5 tdi 2003 model. Is daar iemand wat het om te verkoop of weet waar ek dit in die hande kan kry. Ek is in Johannesburg.
    Dankie
    Last edited by Jaco_d; 2019/11/29 at 05:09 PM.

  5. #1745
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    59
    Posts
    2,777

    Default Re: Ford se tweede langste thread.

    Hallo Jaco ek het vir jou Pm gestuur , ek het vir jou

Page 88 of 88 FirstFirst ... 38 63 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •