Ford se tweede langste thread. - Page 7





Page 7 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 32 57 ... LastLast
Results 121 to 140 of 1814
  1. #121
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    322
    Thanked: 1

    Default

    ok, ek het n 2mm spacer / washer ingesit op die turbo acumulator, maar ek voel nie regtig n verskil nie. dis nogal moeilik om die fout op tespoor. my bakkie voel nog nie lekker nie, vir die wat kranspoort al gery het by Loskop dam - ek is vandag daar uit in 2de rat met my boswa agter. ongeveer so 700-800kg. 3de rat het net nie genoeg poeiler nie. voel nogsteed na 300rpm of die bakkie nie meer krag oor het nie. ek het nog nie n groter intercooler opgesit nie maar in die afgelope 200000km voel die bakkie regtig pap.
    Ek weet nie meer nie. Wat kan nog fout wees?
    Ford Ranger 2.5td 4x4 XLT
    KB250 swb 4x2
    Ford Figo 1.4tdci
    VW Transporter 2.5TDI 4MOTION


    Bundutoe





  2. #122
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek dink jy moet maar plan maak dat ek na die bakkie kan kyk !! dit is baie moeilik hier oor die lug.

  3. #123
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    dag ek kyk na n 2006 ford ranger 2.5 4x4 169356 km op die clock
    waarna moet ek kyk voor ek die bakkie koop wil nie baie graag vir my n gat in die sak koop nie het al julle posts gelees en sien julle praat net goed van die enjin ens. Enige raad?

  4. #124
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    dag ek kyk na n 2006 ford ranger 2.5 4x4 169356 km op die clock
    waarna moet ek kyk voor ek die bakkie koop wil nie baie graag vir my n gat in die sak koop nie het al julle posts gelees en sien julle praat net goed van die enjin ens. Enige raad? maar hou baie van die bakkie want sy supercab se deure maak op.

  5. #125
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    oom dirk is daar enige suspention probleme ?
    want ry baie grond paaie sekerlik so 40 na 60 km n dag?

  6. #126
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    As dit van my afhang !! gaan ek vir jou se die engin is nou net mooi ingeloop , maar dit hang darem ook af van waar die bakkie vandaankom. As hy goed start as hy koud is , en daar is nie oormatige "breathing " soos hulle se as hy warm is nie , en die gearbox en diff raas ook nie kan ek vir jou met redelike sekerheid se dit lyk goed. En as die bakkie stewig voel op die teerpad en hy wieg nie van links na regs , veral as jy so knuk in die pad tref nie , dan se dit vir my die voorstel is ook aanvaarbaar. En natuurlik kyk maar vir olie lekke op die diffs en cv's en so aan.

  7. #127
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    ok baie dankie die bakkie kom van johannesburg af maar het geen diens rekord maar als voel goed hy het diff lock voor en agter en n klomp ekstras op so dit is n klomp wat jy kry as een paket. hoe is hulle hanteering op lang pad?

  8. The Following User Says Thank You to boesman69 For This Useful Post:


  9. #128
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    sal julle voorstel ek doen n major service as ek die bakkie kry filters belde inc. timing belt glow plugs ens.?

  10. #129
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default


    hier is n foto van die bakkie

  11. #130
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    'n Groot service kan nooit skade doen , as 'n mens ook nie seker is waar en wanneer hy laas gedoen was nie. Jy se hy het 'n diff lock voor in , ek sal graag wil weet watter een en wie het hom ingesit , want hulle is so skaars soos hoender tande.

  12. #131
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    goeie dag ek weet self nie watter diff locks in is nie maar weet alby is air lockers want jy moet die compresser aansit om hulle te laat engage ? verder het ek gesien die linker kantse voor hub lek bietjie is dit n groot job om dit uit te sorteer ?

  13. #132
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Thabazimbi
    Age
    38
    Posts
    125
    Thanked: 0

    Default Watter hup

    Quote Originally Posted by boesman69 View Post
    goeie dag ek weet self nie watter diff locks in is nie maar weet alby is air lockers want jy moet die compresser aansit om hulle te laat engage ? verder het ek gesien die linker kantse voor hub lek bietjie is dit n groot job om dit uit te sorteer ?
    Is dit die binniste of die buitenste cv of dierek op jou diff want jou halwe as sit op jou linker kant.Maar jy moet ook seker maak want as hy net vol olie is beteken dit ook dat met die ruiling van die gewone olie filter dat daar olie gemors is want hy sit ook aan die likerkant.Ekt daai fout ook die eerste keur gemaak.

    Verder klink dit soos n baie goeie winskopie want al die ekstras is n paar rand as jy alles gaan optel.

    As jy wil kyk of jou ratkas en dif reg is, sit hom op lae refs oor op 5de en telspoed op om te hoor vir geraas en wiebrasies.Die krag van die 2.5 sal dit vir jou uitwys.

    Hou die bak ook dop.Jy sal sien agter op die bak of die bakie n harder werker was of nie?

    Sterkte
    2012 Ford Ranger Hi Rider 2.2
    Lives a journey, do it in a RANGER

  14. #133
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    nee net op die punt van die as waar jy die wiel moere vasdraai verder is daar nog geen ander lekke wat ek gesien het nie maar dankie vir die trugvoering

  15. #134
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    34
    Posts
    533
    Thanked: 27

    Default

    Ek het die naweek by die LA Sport expo met SAC gepraat en hulle kan die conversion doen op die 2.5TD Fords... 63mm downpipe en exhaust, grooter intercooler en pype ens...

    Kan mens hulle vertrou of is daar beter plekke daar buite en miskien goedkoper? Alhoewel goedkoop koop is partykeer duur koop
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

  16. #135
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Dit gaan oneties van my wees om hier te antwoord !! maar die manne weet eintlik hoe voel ek oor die before en after manne . Ja daar is ander manne ook daar buite.

  17. #136
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,918
    Thanked: 3537

    Default

    Quote Originally Posted by boesman69 View Post
    goeie dag ek weet self nie watter diff locks in is nie maar weet alby is air lockers want jy moet die compresser aansit om hulle te laat engage ? verder het ek gesien die linker kantse voor hub lek bietjie is dit n groot job om dit uit te sorteer ?
    Kyk bietjie mooi die bakkie het nie `n standaard diff nie lyk soos `n SFA ombouing. Lyk soos `n Cruiser se radius arms
    Last edited by grips; 2012/05/08 at 09:34 PM.

  18. #137
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Sonder my bril kon ek dit nie sien nie !!! dit was skerp !!!

  19. #138
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,918
    Thanked: 3537

    Default

    Quote Originally Posted by boesman69 View Post

    hier is n foto van die bakkie
    Dit is die ex Christo Davids 2.5 ,Hy het die SFA mod gedoen. Is baie aktief op die forum.
    Last edited by grips; 2012/05/09 at 07:49 PM.

  20. #139
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Dit is dood reg !! dit is die einste hy daai .

  21. #140
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek/Betys Bay
    Age
    32
    Posts
    20
    Thanked: 2

    Default

    ja hy het n cruiser diffs in het vandag uitgevind maar hy is nou myne ry baie lekker wie is die ou wat die mod gedoen het ? kan iemand my n naam gee? will graag weet wat als gedoen is aan die enjin?

Page 7 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 32 57 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •