Ford se tweede langste thread. - Page 5





Page 5 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast
Results 81 to 100 of 1814
  1. #81
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Namibia
    Age
    41
    Posts
    32
    Thanked: 0

    Default

    LOL Dankie DVR !!
    ----------------------------
    New local Namibian 4x4 site

    http://www.namibia4x4.com
    ----------------------------

  2. #82
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    72
    Posts
    350
    Thanked: 0

    Default

    This is the finest thread that a Ford owner can read! Thank you all.
    David Wolmarans

    Ford Ranger 2.5 4 x 4 DC turbo diesel, bog standard (Have now fitted a Burnco front bumper, looking for a snorkel)

  3. #83
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    On the road
    Age
    68
    Posts
    55
    Thanked: 1

    Default

    David, gaan kyk op www.hilux4x4.co.za Jy kan by hulle enige snorkel vir omtrent enige voertuig kry teen 'n baie goeie prys. As ek reg onthou, het ek myne gekry teen omtrent R 1600.00

  4. #84
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    On the road
    Age
    68
    Posts
    55
    Thanked: 1

    Default

    David jy kan ook www.4x4direct.co.za probeer. Dit is hulle sales outlet

  5. #85
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek het so lanklaas op die thread iets geskryf , ek moes na dit soek. Nou ja na baie wik en weeg of ek 'n nuwe thread moet begin , het ek dit goed gedink om dit liewer hier te post. Dit gaan oor die ou onderwerp Intercooler !!!! en ek gaan dit oor so paar aande behandel want vir die van julle wat dit nie weet nie , ek is mos tegnologies gestremd as dit by tik kom. Ja ek weet nou al weer wat se 'n paar van julle manne !! magtig man hou op stront praat en kom tot die onderwerp Ok man hier kom dit.
    Ek het nou die afgelope tyd met 'n paar Intercooler gevalle te doen gehad , eers wil ek vir julle se ek het nou met 'n paar warm dae die standaard cooler getoets en ek dink ek het met redelike sekerheid tot die slotsom gekom dat , op 'n warm dag jy beter af is sonder dit. Nou hoor ek al weer die gegons !! hulle sou nie die ding in die fabriek ingesit het as hy nie gewerk het nie. Wel ek het nuus vir daai manne !! ek het al 'n hele paar fabriek engineers op hulle neuse laat kyk , en ook 'n hele paar goed beter laat werk. Wel ek is nie hier om daaroor te praat nie , ek wil eintlik vir julle se moet nie te groot gaan nie !! ja jy het reg gehoor maar meer hieroor more , ek is nou moeg getik met twee vingers.

  6. #86
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Nou goed vir die manne wat die langste thread al gelees het sal die volgende nou baie sin maak , vir die wat dit nie gelees het nie !!! gaan lees dit (lol)
    Wel waaroor ek nou einlik wil praat , is baie manne en soos ek nou die afgelope paar weke gesien het by my , sit hierdie ma intercoolers in hulle bakkies in , en kom klae dan by my dat die bakkie geensins merkwaardig beter trek nie , en in ander gevalle selfs slegter.
    Nou die eerste vraag wat by almal opkom !! hoe dedo##er is dit moontlik ek het 'n hele R3000 en meer spandeer en dit is nou die gevolge ek gaan bl!k$#m sommer daai ou en vra my geld terug. Wel die ou is seker ook nie onskuldig nie !! maar 'n goeie ou vriend van my het so mooi speekwoord wat se jy is die argitek van jou eie , wie het vir die man gese hy moet die ding insit.
    Goed hier is die feite !! jy kan nie net 'n gedeelte van die hele asemhalings proses van die bakkie groter maak nie , dit is so goed of jy sit vir jou 'n groter keelgat in vir die lug om by jou longe uit te kom maar jy los jou neusgate net so klein. Of nog beter jy maak alles groter en jy hou jou peoternorts dieselfde groote om van alles onslae te raak.
    Wel ek kan nou seker darem die manne wat nou sover al gegaan het , darem so bietjie moed inpraat !!! meneer jy het nie alles verniet gedoen nie , en jy hoef nie die arme ou te gaan do##er nie , en alles is nie verniet nie, jy het dit net so bietjie agterste voor gewerk , maar dit kan regemaak word en jy het nie jou geld bemors nie.
    Maar eers wil ek vir julle vertel wat gebeur as die intercooler te groot is vir 'n standaard sisteem , dit is nie baie moeilik om te verstaan nie. Sien die turbo se werk is mos om die druk op te bou en die lug is die cylinderhead in te forseer aan die intake kant , en dan weer van dit ontslae te raak aan die ander kant. Wel ons almal praat van doe boost !! wel dit is redelik eenvoedig , vir die druk om! kom ons se vir arguments onhalwe 0.7 bar druk te bereik , moet die hele sisteem eers daai druk bereik voor dit dan in die cylinder head ingaan. Dit is nou net hier waar die probleem onstaan , hoe groter die intercooler , hoe groter die area wat vol lug gemaak moet word !!! en as jy mooi daaroor dink hoe langer moet dit vat ( turbo lag ) ok herkou nou eers hieraan tot more.

  7. #87
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    51
    Posts
    986
    Thanked: 99

    Talking

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    dit is so goed of jy sit vir jou 'n groter keelgat in vir die lug om by jou longe uit te kom maar jy los jou neusgate net so klein. Of nog beter jy maak alles groter en jy hou jou peoternorts dieselfde groote om van alles onslae te raak.
    .
    LMGA,lyk my jy is eintlik 'n oor neus en keel spesialis.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  8. #88
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Dit is nou net soos jy daar se !!! ok ek het nou seker die hele naweek my twee vingers gerus. Kyk ek het net laasweek nou weer met 'n man te doen gehad wat vir hom 'n grooter intercooler cooler opgesit het , en nou kinderlik ongelukkig is dat sy bakkie nou nog glad nie soos a Porche trek nie. Mense ek het nou al die storie redelik deur getrap , maar ek wil he julle moet mooi verstaan , die groter intercooler gaan nie wondere verrig nie, inteendeel soos ek gese het , ek het nou twee gevalle gehad waar die bakkie eitlik swakker trek. Kyk as jy die cooler wil insit kan ek jou nie keer nie !! al wat ek se moet nie wonders verwag nie en nee jy gaan nie 12km/l kry soos een man belowe is deur een van die intercooler installers nie.
    Maak seker jou intake sisteem reverdig die hele cooler storie , want dit help nie jy wil vinniger asemhaal , en jy druk jou neus half toe nie !!! so wat ek se intercooler loop hand aan hand met of 'n mooi intake sisteem , menend dat jy moet seker maak dat jy baie mooi positiewe lugvloei het.
    Onthou nou ook dat tot op die staduim praat ons nou ook van 'n standaard bakkie met net 'n groter intercooler , en nee meneer dit gaan niks aan jou bakkie se leeftyd doen nie inteendeel dit gaan langer wees. Goed as ons nou die intake sisteem mooi oop het , en in die beter gevalle ook die hele airfilter sisteem vervang het , glo my die bestaande wurg al klaar 'n standaard bakkie !!!! so nog te meer met veranderings. Daar is baie mooi aircleaners beskikbaar wat vir jou dubbel die cfm's gee wat jy nou het.
    Dan is daar ook nog 'n baie belangrike ding en dit is die plasing van die intercooler , die een wat ek laasweek gesien het , is ek verbaas die ou wat hom geinstaleer het het hom nie liewer binne in 'n box gesit nie. Wat ek meen is !! die werking van die cooler is tog om die warm lug so gou as moontlik af te koel , en terwyl ek op die onderwerp is !! hoe meer jy boost hoe warmer is die lug !! ja ek is seker want lug wat gekompakteer word, word warm. Dit is ook hoekom in sekere gevalle as die man die boost opjaag op 'n standaard intercooler dan trek die bakkie swakker. Ok julle begin die prentjie kry !! dit is ;n baie fyn lyn om sommer net aan die goed , net op een gebied te pes , maar meer van dit more.

  9. #89
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default

    Dankie DVR.

    Ek is nogsteed op soek na iemand wat 'n paket aanmekaar kan sit en 'n onhandige ou soos ek kan help.

  10. #90
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    322
    Thanked: 1

    Default

    HI, Dankie vir al die goeie wenke DVR, ek sal beslis daarna kyk om die vernaderinge met tyd te doen. ek het reeds n 63mm uitlaat pyp en snorkel gedoen.
    My vraag is - ek ry my bakkie van 22000km af en het nou net so oor die 227000km, maar nog nooit het ek beter as 8.5km/l gekry nie. selfs as ek 100km/h ry kry ek nie beter nie.
    Ek het nog nooit die Injector tips laat doen nie en dit is volgende op my lysie. sal dit n verskil maak?
    Wat stel Julle voor?
    tx
    Ford Ranger 2.5td 4x4 XLT
    KB250 swb 4x2
    Ford Figo 1.4tdci
    VW Transporter 2.5TDI 4MOTION


    Bundutoe





  11. #91
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    322
    Thanked: 1

    Default

    Last edited by bundutoe; 2012/04/17 at 12:27 AM.
    Ford Ranger 2.5td 4x4 XLT
    KB250 swb 4x2
    Ford Figo 1.4tdci
    VW Transporter 2.5TDI 4MOTION


    Bundutoe





  12. #92
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    51
    Posts
    986
    Thanked: 99

    Default

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    glo my die bestaande wurg al klaar 'n standaard bakkie !!!! so nog te meer met veranderings. Daar is baie mooi aircleaners beskikbaar wat vir jou dubbel die cfm's gee wat jy nou het.
    .
    Waar sal ek dit kan soek DVR,miskien 'n naam asb..sorry ek is maar nie baie skerp met die tipe goed nie.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  13. #93
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    143
    Thanked: 14

    Default

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Waar sal ek dit kan soek DVR,miskien 'n naam asb..sorry ek is maar nie baie skerp met die tipe goed nie.
    Ek wil ook weet waar gaan ek so n filter koop. Daai Donaldson is groot en kos geld, waarmee kan ek hom vervang. EN, gaan n snorkel so n groot verskil maak?
    Last edited by Sammajoor; 2012/04/17 at 09:50 AM.

  14. #94
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    34
    Posts
    533
    Thanked: 27

    Default

    @Fanatic - As jy so iemand kry wat als vir 'n mens kan doen in een pakket laat weet my asb want ek stel ook belang.

    Dit sal nogal help om bietjie beter diesel verbruik te kry en ook laer EGT te kry as ek teen 'n bult op sleep.
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

  15. #95
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by jice
    @Fanatic - As jy so iemand kry wat als vir 'n mens kan doen in een pakket laat weet my asb want ek stel ook belang.

    Dit sal nogal help om bietjie beter diesel verbruik te kry en ook laer EGT te kry as ek teen 'n bult op sleep.
    Me too please!!
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  16. #96
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek gaan nou probeer om julle so op 'n streep te antwoord !! ek was maar redelik skaars die afgelope 5 maande , daar is selfs 'n paar manne al demoer in vir my , ek was besig met 'n kontrak in die DRC maar ek belowe ek sal nou meer beskikbaar wees en minder promise . Ek sal ook nou erenstig werk maak van al die los goed , vir die manne wat ook self 'n paar veranderings wil aanbring om die kostes te probeer laag hou , ek dink daar is inteendeel 'n paar manne wat gatvol vir my was en al self bv die down pipe laat maak het !! as daar al so iemand is sal ek graag van jou wil hoor.
    Die bakkie met die 63mm exhaust en wat nog steeds 8.5 km /l kry !! ek dink dit gaan nog een van daai wees wat ek as 'n voorbeeld gaan gebruik , en verskoon my as ek "assumptions " maak en ja ek weet dit is die mother of all f*&^ps. Maar ek dink dit is 'n mooi voorbeeld van die pyp wat nou mooi is , maar die res om die mooi 63mm exhaust te voer is nie opstandaard nie, met die gevolg die pyp kom nie regtig tot sy vol potensiaal nie. Maar soos ek voorheen gese het dit is nie verniet nie, jy moet nou net die groceries om hom regkry , so ver die injectors aan betref op daai km gaan dit beslis 'n verskil maak , en terwyl ek op daai onderwerp is pasop vir manne wat julle vir 'n ride wat met die goed !! hulle makeer niks dan se hulle alles is vervang , maar dit is met die grootste gemors van China . Goeie injector tips gedoen kos so R1350 nie die arbeid om hulle uit en in te sit nie , maar wel nuwe injector tips. Ek sal graag die bakkie wil sien want ek hou van voorbeelde wat ons dan op die ou end sukses mee het . So ver is die enigste aircleaner vervanging wat ek van weet 'n Donaldson , maar hy het twee maal die kapasiteit . Ek wens net ek kan 'n goeie mechanic kry wat onder my toesig kan werk !! dan kan ek aan almal se bakkies werk , op die staduim is dit net aan die ouens wat my opspoor en my arm afdraai in sy gewrug.Die laaste onderwerp is oor die EGT !! nou die een kan ek nou ook dalk papslae kry van party manne , maar ek kan dit vat , as die bakkie reg gestel is en alles is in verhouding , het jy nie eers 'n gauge nodig nie. As jy daai langste storie van my gaan lees sal julle mooi verstaan !! en dit is waaroor die onderwerp ook gaan , jy kan nie net een ding doen nie , en verwag iets anders gaan nie gebeur nie. Ek is ook nou moeg vrae geantwoord so die res van die storie sal maar tot more moet wag.

  17. #97
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    322
    Thanked: 1

    Default

    Baie Dankie DVR - ONS WAARDEER jou Insae opreg.
    Ek het My Bakkie na Bosch Witbank Geneem,(TW DIESEL) Tips is geruil, kry die bakkie vandag. Die Werktuigkundige het gese die tips was goed in hulle kannon in, het ook gekyk en die spil timing was te ver ge-advance. Hy praat van 1.4 (ek weti wat dit beteken nie) maar is nou op 1.1. kannie wag om te voel hoe die bakkie nou trek nie, sal julle laterterugvoer gee.
    As iemand weet waar ek n turbo exit pyp kan kry sal ek dit hoog op krys stel.
    Tx
    Ford Ranger 2.5td 4x4 XLT
    KB250 swb 4x2
    Ford Figo 1.4tdci
    VW Transporter 2.5TDI 4MOTION


    Bundutoe





  18. #98
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Die 1.4 mm is eintlik die lift op die pomp en nie die spil timing nie. Maar ek gaan nie baie inligting heiroor gee nie , want dit is nie 'n plek waar die gewone ou moet krap as jy nie die kennis en toerusting het nie , maar verseker speel die dit 'n groot rol op die ou end op die performance en diesel verbruik. Ek weet nou al my foon gaan more weer aanmekaar lui met die vraag !! waar kan ek my lift laat check. Natuurlik by die stealers , maar dit wil julle nie hoor nie , ok ook by al die Diesel manne en ook party gewone diens stasies , en veral ook by Automotive workshops. So ver dit die pyp betref ek is weer aan die werk aan die proto-tipe wat ek dan in produksie gaan sit , maar dit gaan nog so paar dae vat.
    Wel ek is nou eintlik by die voorlaaste onderwerp van my storie , oor die pyp van turbo af na agter. Ok maar ek gaan nou eers weer terug na waar ek opgehou het , en ek wil ook nie my hele lang storie weer herhaal nie , maar die punt van die thread is meer om daai teleurstelling te voorkom as die ou trok toe nou nie trek soos jy gedink het nie. Kom ons gaan haal hom nou weer in die begin !! as jy nou seker is jou aircleaner sisteem is reg , en die inligting van waar en hoe en hoeveel volg ook binne kort , gaan ons nou na die turbo toe.
    Ek wil op die punt vir julle se !!! julle het seker al gehoor van die volgende woorde !! ek gaan my of nee nog beter ek het my bakkie laat "optemize " magtig man meeste van die plekke en seker soos ek ook waat nie eers hoe om daai groot woord te spel nie !!! hulle steel net jou geld , en sorry as ek op toone trap , en ek veralgemeen ook nie , daar is goeie manne ook daar buite !!! maar 3/4 van hulle steel jou geld.
    As jy daai groot woord aan jou bakkie wil doen , dan moet jy ongelukkig al die goed doen wat ek hier gaan noem , anders mors jy jou tyd en geld. Man ek kom net nie aan die gang vanaand nie , en moan net , so ek gaan maar liewer later weer probeer.

  19. #99
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    143
    Thanked: 14

    Default

    Quote Originally Posted by DVR View Post
    Die 1.4 mm is eintlik die lift op die pomp en nie die spil timing nie. Maar ek gaan nie baie inligting heiroor gee nie , want dit is nie 'n plek waar die gewone ou moet krap as jy nie die kennis en toerusting het nie , maar verseker speel die dit 'n groot rol op die ou end op die performance en diesel verbruik. Ek weet nou al my foon gaan more weer aanmekaar lui met die vraag !! waar kan ek my lift laat check. Natuurlik by die stealers , maar dit wil julle nie hoor nie , ok ook by al die Diesel manne en ook party gewone diens stasies , en veral ook by Automotive workshops. So ver dit die pyp betref ek is weer aan die werk aan die proto-tipe wat ek dan in produksie gaan sit , maar dit gaan nog so paar dae vat.
    Wel ek is nou eintlik by die voorlaaste onderwerp van my storie , oor die pyp van turbo af na agter. Ok maar ek gaan nou eers weer terug na waar ek opgehou het , en ek wil ook nie my hele lang storie weer herhaal nie , maar die punt van die thread is meer om daai teleurstelling te voorkom as die ou trok toe nou nie trek soos jy gedink het nie. Kom ons gaan haal hom nou weer in die begin !! as jy nou seker is jou aircleaner sisteem is reg , en die inligting van waar en hoe en hoeveel volg ook binne kort , gaan ons nou na die turbo toe.
    Ek wil op die punt vir julle se !!! julle het seker al gehoor van die volgende woorde !! ek gaan my of nee nog beter ek het my bakkie laat "optemize " magtig man meeste van die plekke en seker soos ek ook waat nie eers hoe om daai groot woord te spel nie !!! hulle steel net jou geld , en sorry as ek op toone trap , en ek veralgemeen ook nie , daar is goeie manne ook daar buite !!! maar 3/4 van hulle steel jou geld.
    As jy daai groot woord aan jou bakkie wil doen , dan moet jy ongelukkig al die goed doen wat ek hier gaan noem , anders mors jy jou tyd en geld. Man ek kom net nie aan die gang vanaand nie , en moan net , so ek gaan maar liewer later weer probeer.
    My vriend, ek is nie lank op die forum nie, maar ek het gesien hier is ander moan gatte, wat baie meer kla as jy. Die inligting wat ek by jou gekry het, het my al klaar baie gehelp.

    Die feit dat tipper nog n battery uit gespoeg het, maak my ook n moan gat.

    Lekker dag vir jou

  20. #100
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    322
    Thanked: 1

    Default

    Baie Dankie, die Bakkie is nou reg, ek kan voel dat die bakkie trek soos n rocket van 2000rpm af, het volgemaak en sal volgende week die branstof verbruik terugvoer. daar was ook fout met die valve clearances en soos DVR genoem het is dit goed om te check.
    Nou wag ons net vir die Turbo exhaust.
    Ford Ranger 2.5td 4x4 XLT
    KB250 swb 4x2
    Ford Figo 1.4tdci
    VW Transporter 2.5TDI 4MOTION


    Bundutoe





Page 5 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 30 55 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •