Page 4 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 29 54 ... LastLast
Results 61 to 80 of 1816
  1. #61
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Midrand
    Age
    33
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Wile we on this RFW subject (I found out it means remote free wheeling hubs)
    Would it be better to drive with the shafts engaged permanently or does this cause more wear on the front diff and drives ?

    I heard of someone that overrode his RFW because he believes it keeps everything lubricated and lasting longer.

  2. #62
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    I can back that theory !! just as the Yanks does. Most of the time the wear on the CV joints and on the output bush on the diff is caused by standing in one position . Even on the needle bearings on the hub you can see how the needle marks are imbedded on the side shafts.

  3. #63
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Oppierotse
    Age
    57
    Posts
    1,791
    Thanked: 284

    Default

    Quote Originally Posted by Red + Waggon View Post
    Wile we on this RFW subject (I found out it means remote free wheeling hubs)
    Would it be better to drive with the shafts engaged permanently or does this cause more wear on the front diff and drives ?

    I heard of someone that overrode his RFW because he believes it keeps everything lubricated and lasting longer.
    With RFW both the front sideshafts turn 100% of the time,but not the diff.It is only vehicles with manualy selected hublocks that the sideshafts doesnt turn.
    98 Hilux 2.8D D/C 4x4

  4. #64
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Oppierotse
    Age
    57
    Posts
    1,791
    Thanked: 284

    Default

    Ek het vergeet van die F250.Sy hubs unlock ook dmv. vacuum net soos die gewone free wheel hubs.
    98 Hilux 2.8D D/C 4x4

  5. #65
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Ek wou eers 'n nuwe thread begin , maar toe dink ek die inligting moet eerder op die thread wees !! Kom ek vra eers die vraag " KRY JY TEEN 140 km/h , 10km/l " Ja ek weet jy dink dit is te vinnig , maar los dit nou maar vir die snail brigade op 'n ander thread. Wel na 'n paar maande se ondersoek en 'n paar goed wat ek mee ge eksperimenteer het , het ek iendelik met die oplossing gekom , en dit gaan jou nie 'n plaas se prys kos nie. So pak ek die pad vrydag aan om goed Vrystaat toe te vat met die nuut !! hoe se hulle "getunde " bakkie met 'n vrag van so 2.2 ton op 'n dubbel wiel sleepwa. Eerste stop was Caltex , hel het hulle al die goed vol gemaak na die nuwe brandstof prys !! 'n hele R902-00 en daar gaan ons , man en sommer so van die wegspring af merk ek op dat die bakkie die trailer al is dit 'n vrag , redelik maklik trek. Nou omdat ek die bakkie so goed ken , weet ek seker by die tyd wanneer die diesel gauge gewoonlik sak , en normaalweg is dit met so vrag net so na die 100km merk !! nie in die geval nie , 157km to begin hy sak , en toe weet ek klaar hier kom 'n ding , of ek het iets reggedoen. So het ek toe die vrag en trailer veilig afgelewer , en hier binne in my kon ek nie wag om die bakkie alleen te ry nie , maar soos dit tot op daai stadium gestaan het toe ek weer volmaak !!! ja ek weet jy gaan se ek lieg , maar dit is nou maar jou saak !! 10,2 km/l . Wel na ons die naweek lekker in die berg gekuier het , het ons die pad terug aangepak met die lee bakkie , en soos gewoonlik is my voet maar aan die swaar kant , en ek kry myself toe onder beheer om die bakkie net op 140km/h op die speedo te hou , wat op die GPS 129 km/h was.
    Nou moet ek vir julle se !! dit was 'n straf , want die ding trek soos 'n trein , en wil net hardloop. Wel om 'n lang storie kort te maak , en julle weet ek kan , toe ek by 217 km op die speedo kom toe weet ek !! hier kom 'n groot ding. Wel die uitslag was as volg toe ek weer die bakkie volmaak en ek begin die berekening doen !! 11,7 km/l.
    Wel ek hoor nou al wat se jy " storie !! en as jy so dink is dit ook reg , en weet jy wat ek praat nie met jou nie , en ja ek kan 'n calculator werk !! ek kan net nie spel nie 'LOL' , Ek kan dit self nog nie glo nie , want dit is die beste wat ek enige 2.5 tdi nog gekry het ooit. Die beste van die hele storie is wat ek hier regekry het is net met die basics gedoen , en het my nie 'n plaas se geld gekos nie , maar julle sal maar tot later moet wag vir die res van die storie want ek is nou moeg.

  6. #66
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    44
    Posts
    5,028
    Thanked: 57

    Default

    Dis nou so goed Oom sit ń bord steak, egg en chips voor my neer en sę ek moet wag tot môre voor ek dit kan eet!!!!!!!!
    '98 Nissan Patrol 4.2d GU Y61
    “Donkie”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  7. #67
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Age
    46
    Posts
    187
    Thanked: 1

    Default

    @ DVR

    Wanneer kan ek my bakkie in boek by jou vir "tune-up"? Op die beste van dae kry ek maar 9km/l

    Work & Play: 2005 Ford Ranger 2.5TD 4x4 Supercab
    Daily Drive: 2006 Citroen C2 1.4HDI
    Classic: 1956 Ford Customline V8
    Holiday: 1969 Land Rover 2B Forward Control

  8. #68
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    35
    Posts
    479
    Thanked: 3

    Default

    Hi oom.
    Dit sal mos nou 'n vreeslikke gewag ef gee as oom so stil bly.

  9. #69
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    Wat 'n dag !! ek was vir onderstel om my trailer te pak want ek was al eintlik laas Vrydag toe , maar nou ja ek het nou eers kom sit om die thread te kom tik. Om die eerste Vraag eers te antwoord , ek gaan van Jan 2012 al die parte custom maak en verskaf , behalwe die exaust , dit is een ding wat ek nie aan vat nie, maar dit is 'n storie vir 'n ander kampvuur.En voor ek vergeet ek dink ook sterk daaraan om net 'n 2.5 en 3L workshop oop te maak , so ja ek gaan dalk weer aan die goed werk , al het ek gese ek is klaar.
    Bedaar nou man !! ek weet jy se nou weer !! man hou op stront praat en vertel ons hoe kry jy daai 11 , what so ever !!! wel hier kom dit.
    Custom flex pyp van aircleaner na 'n pypie met 'n flange aan wat aan die body gerivet word , net daar by die linker voorlig , die rede hiervoor is daai positiewe air flow , en hoe meer jy die turbo kan voer hoe ligter hoef hy te werk +_ so 0.5km/l.
    Ok nou die turbo !! ek stoot die boost op na tussen 0.8 en 0.9 bar en nee ek het nie aan die turbo vane getoor nie hy is stock standard 2.5. Ek het toe 'n groter intercooler op gesit , die timing advance !! die injectors laat doen , seker gemaak my lift op die pomp is reg , en voor ek vergeet !! ja hier kom dit !! ek het die pomp so knerts ryker gestel. Nou hoor ek ook al weer !! nou hoe kan die dinng dan ligter op diesel wees ?? meneer gaan lees die langste thread, want ons het mos nou die asem haling oop gemaak en die boost opgestoot of hoe. En laaste maar nie die minste nie , seker een van die belangrikste dinge !! daai pyp wat uit die turbo uitkom het ek na 'n custom stainless lang bend to verander. En toe hou ek op werk , ry die straat af en se hulle moet vir my 'n 63mm free flow van voor tot agter uitsit , en whalla dit is waar die diesel verbruik vandaan kom. Ek moet ook by se ek hat aan niks binne die engin gekrap nie , en alles is nog skurf !! as ek die motor van my glad maak kry ek 14Km/l . Ja en dit is al !! ek het mos in die begin gese dit is die budget convertion
    Kostes :
    Intercooler R1350-00
    Injectors R1400-00
    Intake pyp R475-00
    Pomp , timing en lift en boost !!! ek weet nie.

  10. #70
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,942
    Thanked: 3557

    Default

    Pragtig DVR,
    Manne wat self kan krap en weet wat hul doen raak al minder.
    Onder my lessenaar le nog `n paar wilde cams van die ou dae.
    Lag baie dae in my mou vir die chips en free flow`s . Min mense verstaan dat as jy meer lug uit laat jy meer moet in laat. Tune daai 2.5.
    grips

  11. #71
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    38
    Posts
    4,264
    Thanked: 276

    Default

    Oom DVR dis ware woorde daai.

    Eks nog jonk en groot lus vir die lewe,het al hard geval en weer opgestaan,maar dit daar gelos

    Ek het n Ranger 2.5D en n Mazda Magnum 2.5 Tdi gehad maar nooit gekrap nie
    tot ek my Disco 2 Td5 gekoop het en ook die brandstof ding goed bekyk het,ek het n 72mm freeflow laat opsit en die gewone air filter vervang met n cone filter wat in n houer gesit is met n pyp van agter die grill vir dai lug vloei.en gentleman het op gegaan na 12km/l dit was sonder als die ekstra's op,met ons toer deur die ooskaap weskaap en noordkaap het ons al die ou berg passe gedoen ,baviaans,swartberge,af hell toe en gif berge oor 2weke se tyd en ek het n gemiddeld gekry van 9,7km/l
    Ek stem saam da is min mense wat dit glo maar dit werk.

    Groete hier uit die Saudi woestyn
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  12. #72
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Thabazimbi
    Age
    38
    Posts
    125
    Thanked: 0

    Default 2.5 verstuk op hoe revs!

    More Oom Dirk.
    Ekt n paar goed gedoen soos wat oom van genoem het.Soos die are intake ding.En ja, my brandstof verbruik het geklim met 0.6 km/l.Ek het die boost na 0.9 gestel en die diesel met 3de draai oop gemaak.En n 72mm free flow op gesit.
    Die probleem wat ek nou op getel het>Is dat terwyl ek op die oop pad is en ek kom tot op 3900 rpm, in al die rate, begin die bakie bietjie te verstuk.Asof hy nou daar geguwern is.Is dit omdat my diesel pomp nie vinniger gestel is nie.Want ekt kla deur die brandstof lyn gegaan en nuwe filter in gesit,siffie skoon gemaak, sisteem goed gebloei.Tot brandstof sisteem goed in gegooi met 50ppm diessel om sisteem vir n slag skoon temaak.Maar nog selde geproes.
    Is dit moelik om die diesel pomp self vinniger te stel of nie?
    Die mane wat nog belang stel.Ek en Oom Dirk is besag om bushmechanic naweek hier in die bosveld/waterberge te reel.Ek gaan volgende naweek n roete ry wat baie mense oor bly gaan wees.Dit gaan beteken dat ons gaan kyk om skrape uit teskakel.Sal foties later post.En daars n roete wat ons deur marekele ook gaan gaan.Die mense wat belangstel moet net laat weet en ons kyk na einde feb.Oom Dvr gaan daar wees om al sy tricks vir jule persoonlik te wys.
    2012 Ford Ranger Hi Rider 2.2
    Lives a journey, do it in a RANGER

  13. #73
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Thabazimbi
    Age
    38
    Posts
    125
    Thanked: 0

    Default

    Ok, ekt nou net met my pa gepraat wat n dieselmec is.Hy se dit is n diesel ping agv tyd wat nie reg is nie.Nou is die vraag>Hoe stel ek hom n bietjie op of vinniger.Of het ek die Bakie se rev limiter deurmekaar gemaak.Lol.

    Hiers n nice web site wat n paar goed van diesel pomp timing verduidelik wat n par ouens sal by baat.
    http://www.oliverdiesel.com/tech/timing.htm

    Bietjie meer info oor hoe n dieselpomp werk.Net nie seker wat se soort pomp op die 2.5 is nie.
    http://www.cs.rochester.edu/~jag/vw/...i/injpump.html
    Last edited by Baquila; 2011/12/16 at 05:38 AM. Reason: Extra Info
    2012 Ford Ranger Hi Rider 2.2
    Lives a journey, do it in a RANGER

  14. #74
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Oos London
    Age
    39
    Posts
    26
    Thanked: 0

    Default

    Middag almal,

    Ek volg nou al 'n tyd lank die thread en geniet dit vrek baie!! Ek het so net meer as 'n maand terug vir my 'n 2006 Ford 2.5 Supercab gekoop met 112000km op die klok. Ongelukkig het ek nog nie baie kans gehad om met hom te ry nie, die slag wat ek toe wel met hom ry toe gan staan en breek die ratkas. Hy is op die oomblik besig om herstel te word. Die vraag wat ek het is: Is dit moontlik vir die 5de rat om tande af te breek deur te stadig in daardie rat te ry? Ek kan ook nie glo dat dit van 980km se ry in die stad sal gebeur nie...?

    Groete

  15. #75
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    35
    Posts
    479
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Plaasdam View Post
    Middag almal,

    Ek volg nou al 'n tyd lank die thread en geniet dit vrek baie!! Ek het so net meer as 'n maand terug vir my 'n 2006 Ford 2.5 Supercab gekoop met 112000km op die klok. Ongelukkig het ek nog nie baie kans gehad om met hom te ry nie, die slag wat ek toe wel met hom ry toe gan staan en breek die ratkas. Hy is op die oomblik besig om herstel te word. Die vraag wat ek het is: Is dit moontlik vir die 5de rat om tande af te breek deur te stadig in daardie rat te ry? Ek kan ook nie glo dat dit van 980km se ry in die stad sal gebeur nie...?

    Groete
    Dag plaasdam.

    Ek glo dit is moontlik.
    Diesels se torque is lekker, daarom kom jy nie altyd agter jy moet 'n rat terug gaan nie.
    Die bakkies se 5de rat is bekend daarvoor om tegroet as mens hom bietjie mishandel.
    Dalk het dit nie in die laaste 980km gebeur nie, die vorige eienaar het dalk aandeel daarin. Ek probeer maar altyd nie verby 4de rat gaan in die dorp nie, eers hier van 80km/h gaan ek na 5de.

    Hoop jy kry hom gou reg, dit is regtig lekker bakkies.

  16. #76
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Oos London
    Age
    39
    Posts
    26
    Thanked: 0

    Default

    Dankie Jaco

    Ek is eintlik nog aan die baklei met die mense by wie ek die voertuig gekoop het want hulle wil nou hulle hande in onskuld was en nie vir die herstel van die besigheid betaal nie. Ek het so bietjie gaan kyk in die bakkie se verlede en op 106000km is die clutch vervang en die diff is ook vervang voor dit. Ek is nou geen expert met die tipe goed nie, maar vir my se dit die bakkie was gebruik om mee te sleep of hoe? Eks nog nuut met die besigheid so sal sodra ek weet hoe om foto's op te laai foto's van die beskadigde ratte op sit.

    Groete

  17. #77
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,505
    Thanked: 47

    Default

    Shoo!

    a Clutch and a diff by 106K km, that sounds like the previous drivers were running this bakkie through the ringer.

    I bought mina at 150k km and had the same issue you had, popped the 5th gear (mine broke 2 months after i got it) and they apparently replaced the clutch during their cleanup of the vehicle now at 300K Km, i broke the front diff on a harsh trail in Lesotho and believe me, you really have to try to break a diff.

    With the damage reflecting so far, I would go over that car with a fine toothcomb, I would be checking the diesel pump, the little filters, the injectors, the cam belt (all belts in fact) all the water pipes etc. and I would be looking to change all the fluids, brake, clutch, power steering, diffs, gearbox & transfer case etc. I would be seriously looking at the propshafts, wheel bearings, control arms, Idler arm, pitman arm and tie rods.

    R20k invested now is going to save you a whole lot of heartache later.
    Doug Norval
    -------------------------------
    New & Used Car Sales Exec.
    HAVAL/GWM Fourways

  18. #78
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Oos London
    Age
    39
    Posts
    26
    Thanked: 0

    Default

    Even the dealer from whom I bought the vehicle said that the mileage is to low for a diff and clutch to have been replaced. Yet he is not willing to repair the gearbox!! Apart from all this the vehicle has been serviced at the Ford agents on time during the warranty period and was serviced by the dealers when I bought it(for what thats worth)

    Wish I could get it up here to oom Dirk to have a look at it:-) I will certainly have the vehicle looked at as soon as I get it back from the gearbox repair. Thank you for the info!!

  19. #79
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    16
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by Plaasdam View Post
    Dankie Jaco
    Ek is eintlik nog aan die baklei met die mense by wie ek die voertuig gekoop het want hulle wil nou hulle hande in onskuld was en nie vir die herstel van die besigheid betaal nie. Ek het so bietjie gaan kyk in die bakkie se verlede en op 106000km is die clutch vervang en die diff is ook vervang voor dit. Ek is nou geen expert met die tipe goed nie, maar vir my se dit die bakkie was gebruik om mee te sleep of hoe? Eks nog nuut met die besigheid so sal sodra ek weet hoe om foto's op te laai foto's van die beskadigde ratte op sit.
    Groete
    Hier is meneer se fotos...
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	JC3281 FORD RANGER - GEARS 2.jpg 
Views:	352 
Size:	24.9 KB 
ID:	126257   Click image for larger version. 

Name:	JC3281 FORD RANGER - GEARS.jpg 
Views:	366 
Size:	20.6 KB 
ID:	126258  

  20. #80
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    2,805
    Thanked: 250

    Default

    gbritsnamibia
    Member
    Join Date: Nov 2010
    Location: Namibia
    Age: 32
    Posts: 29



    Hi Guys, below a list of things you need to attend to to get the best out of your Ford/Mazda engine, to make sure all DVR's advice is going to the best use

    1.) Check spill timing
    2.) Clean strainer (sieve) on Injector pump, where diesel pipe inlet side is( pipe comming from tank into dieselpump)
    3.) Check 4 screws on top of Diesel pump that holds the pump on, make sure all 100% tight.
    4.) Clean Intercooler, check for blockage etc.
    5.) Set tappets on engine
    6.) Check airlock on diesel system ( check plunger pump )
    7.) Check advance on diesel pump diagfram
    8.) Check for blockage / excessive oil from tappet cover breather pipe
    9.) Injector spray pattern / injector testing
    10.) Check diesel pump set screw ( loose or tight )
    11.) Check Diesel pump timing
    12.) Check for leak on waste gate !!! If boost is under 0.8 bar, waste gate is leaking (test on 2000 rpm – 2500 rpm)
    13.) DO injector calibration and clean service
    14.) Block off oil return pipe to Turbo etc.
    15.) Waste gate may be stuck half open, check and make sure it seat well
    16.) Calibrate diesel pump
    17.) Replace exhaust turbo housing ( if burnt or cracked - with waste gate) Your EGT needs to be checked
    18.) Install Snorkel
    19.) Polish intake and out side of Turbo
    20.) Make sure the match between manifold and Turbo is smooth
    21.) Check on Isuzu trooper Turbo availability to have that installed (better turbo , i.e Ball-bearing turbo, better turbo blades.)
    22.) Check that seat on dump valve is seating 100%, even better, make seat out of stainless steel
    23.) Intake air pipe to turbo must be 63mm, install “trumpet” converter to take air into Turbo (38mm)
    24.) Replace turbo outlet (black) and get 63 mm silicon pipe to replace it, also 4 stainless steel 90 bend clamps
    25.) Replace intercooler with one 4 times bigger at least. Not too big (prevent turbo lag)
    26.) Intake and outlet pipes must be 63 mm, proper silicon pipes
    27.) Exhaust must be changed to free flow stainless steel 63mm
    I think this post belongs here !!!!

  21. The Following User Says Thank You to DVR For This Useful Post:

    RVA

Page 4 of 91 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 29 54 ... LastLast

Similar Threads

  1. Ford "FACTORY" Suspension upgrade on Everest
    By Randy in forum Ford & Mazda
    Replies: 10
    Last Post: 2012/10/29, 02:50 PM
  2. Trip Report - Ford Weekend
    By DouglasN in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2011/10/24, 11:48 AM
  3. Ford & Mazda All-new Ford Ranger (T6) - Price Revealed!!!
    By Megagustodon in forum Ford & Mazda
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/01, 04:07 PM
  4. Review of New Ford Everest
    By waremuller in forum Ford & Mazda
    Replies: 29
    Last Post: 2011/02/28, 10:52 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •