Net bang dis nie wat fout was, en mens kan nie daar inkyk nie. en wat kan die klap geluid wees. Iemand gese dis n cv of, die hub wat nie heeltemal ''ingage'' nie.
Geen mods nodig as dit by die diff kom behalwe die casing? ook die ''breather moet extend word'' ?
Bookmarks