Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 42
  1. #1
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default My Nuwe BushBaby

    hieso is solank fotos van die bushbaby wat ek gekoop het!
    ek het hom nou al 2 weke mar ek het eers biekie die stonechip oorgedoen en die 12v ge-upgrade met n extra kragpunt aan die agterkant van die trailer.
    het vandag n sheet aluminium treadplate gekoop en gan gou maandag al die plat oppervlaktes en die gedeeltes wat die klippe van die pad gan kry, n laag plaat gee.

    Click image for larger version. 

Name:	Photo512.jpg 
Views:	508 
Size:	166.5 KB 
ID:	50616Click image for larger version. 

Name:	Photo513.jpg 
Views:	404 
Size:	159.1 KB 
ID:	50617Click image for larger version. 

Name:	Photo514.jpg 
Views:	397 
Size:	138.7 KB 
ID:	50618Click image for larger version. 

Name:	Photo515.jpg 
Views:	441 
Size:	124.5 KB 
ID:	50619Click image for larger version. 

Name:	Photo516.jpg 
Views:	455 
Size:	131.3 KB 
ID:	50620Click image for larger version. 

Name:	Photo517.jpg 
Views:	420 
Size:	82.5 KB 
ID:	50621
    Click image for larger version. 

Name:	Photo518.jpg 
Views:	403 
Size:	124.9 KB 
ID:	50622Click image for larger version. 

Name:	Photo519.JPG 
Views:	383 
Size:	75.3 KB 
ID:	50623
    Click image for larger version. 

Name:	Photo520.jpg 
Views:	409 
Size:	57.0 KB 
ID:	50624Click image for larger version. 

Name:	Photo521.jpg 
Views:	438 
Size:	99.3 KB 
ID:	50625
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  2. #2
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    80
    Thanked: 2

    Default

    Hi.... mens die fotos sien wil ek net weer gaan kamp. Ek het soorgelyk wa gekoop laas jaar en op gebou en toegerus met dit wat nodig is. Ek moet ook nou aluminium plate op sit... waar koop jy en teen watter prys kan ek myself reg maak?

  3. #3
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    probeer mar die staal suppliers soos die macsteel groep of soortgelyk. die plaat wat ek gekoop het is 2.5mx1.25m! dis n monster... is nie presies seker oor die prys nie mar so net oor die R600 se omgewing
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  4. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,787
    Thanked: 1217

    Default

    Hallo JJS

    Ja, manlief is ook besig om vir ons 'n pragtige boswa te bou, kompleet van alluminium.
    Hier in Spartan, nie ver van die lughawe af, is 'n plek wat spesialiseer in alluminium produkte, Aluminium Alloys Pty tel 011 3927659 - prys vir tread plate 2500 x 1250 x 1.6mm is 539 plus vat, Bel hul gerus vir pryslys of anders kontak my dan faks ek vir jou die pryslys, hulle het van flatbar tot angle iron en gladde plaat en alles wat nog.
    Lekker bou, ek sal sodra ons wa klaar is 'n foto sit op die web

    groete

  5. #5
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,821
    Thanked: 2869

    Default

    Quote Originally Posted by JJS View Post
    Hi.... mens die fotos sien wil ek net weer gaan kamp. Ek het soorgelyk wa gekoop laas jaar en op gebou en toegerus met dit wat nodig is. Ek moet ook nou aluminium plate op sit... waar koop jy en teen watter prys kan ek myself reg maak?
    Non Ferrous metals - Mitchell str, Pta wes.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,821
    Thanked: 2869

    Default

    Gert -hoekom het jy 'n nuwe trailer gekoop - joune was dan nou net klaar!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  7. #7
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Uitenhage
    Age
    49
    Posts
    578
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hallo JJS
    Ja, manlief is ook besig om vir ons 'n pragtige boswa te bou, kompleet van alluminium.
    Hier in Spartan, nie ver van die lughawe af, is 'n plek wat spesialiseer in alluminium produkte, Aluminium Alloys Pty tel 011 3927659 - prys vir tread plate 2500 x 1250 x 1.6mm is 539 plus vat, Bel hul gerus vir pryslys of anders kontak my dan faks ek vir jou die pryslys, hulle het van flatbar tot angle iron en gladde plaat en alles wat nog.
    Lekker bou, ek sal sodra ons wa klaar is 'n foto sit op die web
    groete

    Sparton , Ek het so 2 weke gelede n buffing lyn in Tren Tyre in Sparton geinstaleer.
    TONY ERASMUS
    2016 Hilux 2.8 GD6 Auto 4x4
    Eascape Gear seat covers , dash cover and tranny cover
    Led cab lights
    LED Headlights
    Led Lights Hella
    Tyre monitors
    50mm lift
    2 way radio
    BF Goodrich Tyres
    Rinocab canopy
    Electric drawer system
    Built in compressor with air point at each wheel

  8. #8
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Gert -hoekom het jy 'n nuwe trailer gekoop - joune was dan nou net klaar!
    ek weet dit was skielik... ek het die regmaak van daai trailer baie geniet en gan hom nog baie mis maar daar was 2 probleme met hom wat my laat besluit het om te verkoop. 1 hy het baie swaar gesleep oor sy hoogte en met die wind was dit nogal giggelrig. 2 ek en my vrou kan hom nie aleen op n grasperk omdraai en regskuif nie (sy is geseen met alles wat n vrou is behalwe krag en lengte). hy was mar net biekie te swaar gewees! hy was ook hoopeloos te groot... jy kan nie glo hoeveel spasie die bushbaby het as jy dit reg gebruik nie...
    Last edited by BansheeZA; 2010/01/22 at 10:51 PM.
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  9. #9
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    49
    Posts
    1,962
    Thanked: 126

    Default

    Hey Gert, hy lyk lekker ingerig baie ekstras, ek sien hy hang bietjie aan die aan kant soos jy genoem het in 'n ander thread.

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

  10. #10
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    hy hang nie so erg soos in die foto nie! op die foto staan hy nog in n dip/gat in die paving so dit lyk verskriklik erg! dink ek gan net die tent centre dan gan my probleme uitgesort wees! soos die fotos daar wys is hy klaar gepak en gelaai! al wat hy nog kort is net die kos dan kan ek hak en ry! en die belangrikste is ek kan hom aleen rondstoot hak en in die garage intoot teen n effe opdraande! met die oue moes ek die bakkie gebruik!
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  11. #11
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria East
    Age
    61
    Posts
    265
    Thanked: 0

    Default

    Lieflike trailers Gert, gebruik en geniet hom!
    My landrover does not leak oil! it just marks its territory.......

  12. #12
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    sal defnitief so maak dankie
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  13. #13
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    46
    Posts
    2,758
    Thanked: 6

    Default

    Hey Heavy!

    Daai ding lyk nou bakgat man!
    Sal bietjie kom check wanneer ons deurkom die 6de!
    Baie geluk!
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

  14. #14
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    hoekom die 6de? gan julle nie hierdie naweek kom vi jou pa se storie nie?
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  15. #15
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    46
    Posts
    2,758
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by BansheeZA View Post
    hoekom die 6de? gan julle nie hierdie naweek kom vi jou pa se storie nie?
    Ons wou, maar ons kos is klaar! Ons moet by P'nP uitkom!
    Is Pa se storie uitgestel tot die naweek?
    Ek sal Ma moet bel.
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

  16. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,821
    Thanked: 2869

    Default

    Quote Originally Posted by RedLineR View Post
    Ons wou, maar ons kos is klaar! Ons moet by P'nP uitkom!
    Is Pa se storie uitgestel tot die naweek?
    Ek sal Ma moet bel.
    Quote Originally Posted by BansheeZA View Post
    hoekom die 6de? gan julle nie hierdie naweek kom vi jou pa se storie nie?
    Is julle twee familie? Hierdie is 4x4Community.co.za - nie Familyreunited.com nie!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  17. #17
    Join Date
    May 2009
    Location
    Jo'burg
    Age
    46
    Posts
    2,758
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Is julle twee familie? Hierdie is 4x4Community.co.za - nie Familyreunited.com nie!
    Hehe, Hy's met my suster getroud Dus Swaer = Swaar=Heavy.

    Ek het nie eers sy email adres nie, en ons is albei heeltyd hier.
    SWAMBO
    2009 Suzuki Grand Vitara 3.2i V6 Auto
    Me
    2003 Ford Focus 2.0

    Eurard: For T=2; T=1 but, 1/2T=

  18. #18
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by RedLineR View Post
    Hehe, Hy's met my suster getroud Dus Swaer = Swaar=Heavy.

    Ek het nie eers sy email adres nie, en ons is albei heeltyd hier.
    haha! ja ou heavy die mense het al gewonder as ek en jy eers begin met mekaar! jy nou al vi ma gebel? dink in elkgeval ek gan die naweek kamp by bloemhof...
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

  19. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    51
    Posts
    1,036
    Thanked: 142

    Default

    Ouens,ek het nog die Bushbaby sonder die kant deur.....myne is net die deksel en die agterdeur.Ek het saterdag by die karavaanplek gehoor jy kry 'n kombuis wat jy bo-op die Bushbaby se moderskerm sit hy kos R1800,weet iemand iets daarvan af want R1800 klink bietjie rof....en ek moet nog die trailer tent opsit.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  20. #20
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Klerksdorp
    Age
    37
    Posts
    1,409
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Ouens,ek het nog die Bushbaby sonder die kant deur.....myne is net die deksel en die agterdeur.Ek het saterdag by die karavaanplek gehoor jy kry 'n kombuis wat jy bo-op die Bushbaby se moderskerm sit hy kos R1800,weet iemand iets daarvan af want R1800 klink bietjie rof....en ek moet nog die trailer tent opsit.
    op venter se website is hulle so R1700. ek het ook gekyk daarna mar kan een self bou en galvanize vir amper niks nie. hoekom sit jy nie n deur in die kant in nie?bou n square raam met angle iron en weld dit aan die binnekant vas en bou n deur! lekker projekkie!!! met n tent bo op maak die deksel baie moelik oop...
    "Blue Thunder"
    Gert Ferreira
    2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. My nuwe trailer
    By BansheeZA in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2009/06/19, 11:37 AM
  2. In loop van nuwe motors
    By MORNE CLAASSEN in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 2
    Last Post: 2008/12/31, 06:35 AM
  3. Nuwe Eienaars - Map & Trail
    By GerrieVN in forum Introduce yourself
    Replies: 10
    Last Post: 2008/11/08, 01:21 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •