Ek kry sulke smart idees net as ek 'n paar kappe inhet. Jy is gelukkig as jy hulle sommer die heeltyd kry...
|
Ek het die idee vir n dual battery system op n ou diesel 4x4 . Hoekom nie die voertuig halfpad 24v maak nie ? Sit n 24v altinator op , 2 batterye , maar hou die starter / radio / wipers 12v . Die res kan maklik in 24v verander word .
Sit die starter ect op die een battery , die yskas ect wat neutral ground is met betrekking tot die voertuig op die 2de battery . Dit behoord die load gebalanseer te hou .
Ek beplan om 2 x 689 105ah batterye te gebruik .
Ek kry sulke smart idees net as ek 'n paar kappe inhet. Jy is gelukkig as jy hulle sommer die heeltyd kry...
Wie se vir jou ek is nugter ?
24v het heelwat voordele bo 12v . Ek kan net nie nou daaraan dink nie .
O ja , wag , ek het n 24v winch gescore .
En die 24v sisteem sal n beter job doen met charging ect as 2 x 12v batterye , wat mekaar gedurig probeer pap maak . ( dis nou sonder fensie goed tussen in )
En 24v sal jou battery in jou kamp treilertjie behoorlik vol laai , met voltage drop en al .
Dit kan werk as dit reg gedoen word een groot plus pint dis goedkoper as a dual system.Ook makliker om te onderhou,maar jy moet kop hou ssos n dronk weerluis om hom reg te bedraad
Werk nog altyd so met 24v voertuie, 24v/12v.
Pajero `07 Did lwb
Jeep Gladiator `68 J2000
Kenwood TK-7100 VHF
AG-27
Dit kan werk as dit reg gedoen word een groot plus pint dis goedkoper as a dual system.Ook makliker om te onderhou,maar jy moet kop hou soos n dronk weerluis om hom reg te bedraad.Vroer jare se stanby generators het so gewerk.
Last edited by Aapstert; 2011/08/23 at 09:35 PM.
Net n vraag, maar sal n hoê amp 12v alternator nie n better idee wees nie? Om die twee Baterye van mekaar te isoleer is redelik maklik met n paar strategiese "relays".
Hoe gaan jy die krag verdeel tussen die twee bateryes, anders as om hulle in serie te hê. Jy sal een of ander stepdown moet insit per baterye... Sal dit nie dan duurder uitwerk nie?
Jammer vir die vrae, maar ek is nie n sparky nie... sukkel net so bietjie om die voordeel te sien.
Carel
Sorry reply in English.
24V has significant advantages. Essentially for the same amount of power consumed it draws half the current. So smaller cables, longer cable runs easier, for the same power load smaller voltdrops. Thats why cars went from 6V to 12V and trucks use 24V and new cars may be comming out with 60V systems soon.
But managing and charging a dual 12/24V system is complicated.
Edit - doesnt one of the cruizers have a 12/24V system?
Cheers
NAGOF
HAM Callsign - ZS5KAD
Freedom of speech is useless unless you allow people you don’t like to say things you don’t like………
If you fly or drive to an anti-Fracking meeting, you have no business being there and you wont get my ear......
Yes. The 80VX had a 24V starter but everything else was 12V. Most of the times the switching circuit gave a problem and then the 24V starters were replaced with 12V and the switching electrickery could be trashed.
On the 100VX they still have 2 batteries, but they have a 12V starter now.
LC 78 Troopie 1HD-FTE
+27 zero eight 2 four 95 9252
I just wish someone could tell me why the hell they made the big Freightliner trucks 12v !
The biggest lorries on the road - wif a 12v system . bah .
Ever tried to jump start one of those ?
Thats why the LED tail lights is so popular on the interlinks -
The trailer can be hooked to a 12 or 24v truck , and with the 12v trucks ,
you get a moewiese voltage drop on 25 + meter .
Yes the 12V on the American trucks is a ballache.
Next time you want to jumpstart one, put the jumpers on the starter. Not the battery. (We do this daily.)
LC 78 Troopie 1HD-FTE
+27 zero eight 2 four 95 9252
Bookmarks