Radio astronomie observasie





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,614
    Thanked: 662

    Default Radio astronomie observasie

    Weet julle
    - of daar radioseine uit die buitenste ruim gestuur word
    - hoe ver die maan of 'n spesifieke sateliet van die aarde af is
    - hoeveel kontinente oor 'n jaar se tyd skuif
    - hoeveel die aarde 'pear shape'
    - of daar dalk lewe daar buite is?
    - hoe lyk 'n kernhorlosie wat meer as R5m gekos het

    Wel, hier is nou 'n kans om antwoorde op hierdie vrae en sommer nog vele meer te kry. Ons is besig met 'n projek by HartRAO in Hartbeeshoekomgewing, gesetel in 'n vallei waar niemand kan sien nie en geen selfone toegelaat word nie. Die mikrogolfseine van selfone be´nvloed lesings. Die plek is sˇ interessant dat ons graag hierdie inligting en geleentheid met ons vriende wil deel.

    Gaan kyk gerus by www.hartrao.ac.za vir meer inligting.

    Ek het reeds 'n bespreking gedoen vir 40 volwassenes om saam ons te gaan kuier op Saterdag 2 Julie. Ons kan sommer daar 'n vleisie op kole sit. Neem kennis dit kan verfrissend koud wees, maar dis goed so want in die wintermaande is daar gewoonlik min wolke - vir 'n goeie rede.

    - Ons kan dan deur teleskope na sterre kyk. Dit word spesiaal vir ons opgestel.
    - Ons kan dalk sien hoe die laserteleskoop werk wanneer hy 'n sateliet volg of die maan raakskiet.

    Dalk, net dalk, kan ons Prof Ludwig Combrink oorreed om die aand saam ons te kuier. (Hy is ook 'n biker! )

    Laat weet op hierdie forum of na my eposadres [email protected] of julle saam gaan.

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,614
    Thanked: 662

    Default

    Bevestiging sover:

    Johan Maree & Trudie
    Johann Strauss & Marisabel plus 2 op waglys
    Japie Myburgh & Waldie
    Christiaan Brits
    Pikkie du Plessis
    Deon Prommel

  3. #3
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    East London
    Age
    47
    Posts
    2,932
    Thanked: 0

    Default

    Ai mense, maar julle is darem gelukkig daar bo in Gauteng om al hierdie goed so naby te kan onderneem.

    Geniet dit. Baie interessant!!!

    Julle moet asb. terugvoer vir ons kom gee. Veral wat die impak van kontinentale skuif en die peer effek op die klimaat en wenteling van die aarde uitoefen. Veral met betrekking tot die "Onion Peeling" effek.
    __________
    Jean
    ORRA: A15

    Smoke a pipe and chill

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,614
    Thanked: 662

    Default

    Johan Maree & Trudie
    Johann Strauss & Marisabel plus 2
    Japie Myburgh & Waldie
    Christiaan Brits
    Pikkie du Plessis
    Frik van Staden & Betsie
    Martin Dudley & Daleen
    Chris Hanekom & Claudette plus ?
    Cobus Erasmus plus 3
    Marius & Dani du Preez
    Athol Reeves & Karin
    Tony Maartens & vroulief
    Shesha
    Deon Prommel

Similar Threads

  1. Everything you must know about RADIOS !
    By JDeV in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 49
    Last Post: 2015/12/28, 10:10 PM
  2. KJ Radio upgrade/iPod setup
    By Johnny Bravo in forum Jeep
    Replies: 21
    Last Post: 2013/03/17, 10:21 PM
  3. WJ Radio Cables
    By 0l1v3r in forum Jeep
    Replies: 5
    Last Post: 2011/06/10, 10:14 PM
  4. Radio protocol
    By SimonB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 11
    Last Post: 2008/11/19, 02:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •