JHB to Mateke Game Farm




Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    31
    Posts
    495
    Thanked: 7

    Default JHB to Mateke Game Farm

    Hi,

    Ek is nie seker of die thread onder Noord Wes moet gaan of Limpopo nie, se my maar as ek verkeerd is.

    Ons gaan die 10de Junie Thabazimbi toe vir 'n naweek hike. Ek wil uitvind, wat sal die beste pad wees om te ry vanaf JHB to by Thabazimbi (Ek was nog nooit daai kant toe nie). Laas wat ek gehoor het is die paaie redelik sleg vanaf Brits.

    Ons ry met my 4x4, 'n NP200 en die res platkarre.
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Mokopane
    Age
    49
    Posts
    977
    Thanked: 105

    Default

    N1 noord tot by Pta dan N4 na Brits/ Rustenburg vat Brits afrit en ry deur Brits, NW tot by Thaba. Pad is nie te sleg nie, kyk uit vir gate maar dit is algemeen. Alternatief is oor Warmbad maar dit is bietjie verder en jy sit in elk geval met die grrotste deel enkelpaaie.
    Die reŽn is 'n dag nader as gister.

  3. #3
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    N1 dan klim jy op die N4 tot by die R556 Majakaneng Suncity off ramp tot by die R510 wat na Northam gaan en dan reguit tot in Thaba. Dis hoe ek sou gery het oor ek in RTB bly en ek het baie daai pad gery want van my vrou se familie bly in Thaba.

    of anders kan jy Warmbad om ry. ook nie slegte pad nie.

    ek sal nie brits deur ry nie nie tensy ek glad nie lief is vir my kar nie
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	thaba.JPG 
Views:	75 
Size:	211.1 KB 
ID:	97765   Click image for larger version. 

Name:	thaba1.JPG 
Views:	85 
Size:	88.5 KB 
ID:	97766  
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  4. #4
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    31
    Posts
    495
    Thanked: 7

    Default

    Dankie vir die inligting retailer. Ek het die thread nou geskuif want van ons af is dit nader vaalwater om, het dit nou eers agtergekom deur google maps.

    Weet jy dalk hoe lyk die pad tussen Nylstroom en Ellisras? Ek moet volgende week ook deur ellisras ry na die Noorde van Botswana vir werk, hopelik nie my met eie voertuig nie.

    Ja gate is algemeen solank dit nie is soos van die ander paaie waar hulle eintlik moet bordjies opsit pasop vir die teerpad
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    4,116
    Thanked: 17

    Default

    Die pad tussen Nylstroom en Vaalwater is totale chaos. Dit word oorgebou.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  6. #6
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Alberton
    Age
    31
    Posts
    495
    Thanked: 7

    Default

    So wat stel julle voor? Warmbad, Thabazimbi, Ellisras?
    Jaco
    Life's a journey, enjoy the ride.

Similar Threads

  1. Game Farm Management/Wildsplaasbestuur
    By rfnel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2011/03/17, 06:16 PM
  2. Replies: 4
    Last Post: 2011/02/26, 06:19 PM
  3. Trip report Makgadikgadi-Moremi-Chobe-Khwai-KTP
    By Itchy Feet in forum Botswana
    Replies: 15
    Last Post: 2010/09/05, 04:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •