Partykeer moet jy weer na die thread topic gaan kyk.....





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 29
  1. #1
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default Partykeer moet jy weer na die thread topic gaan kyk.....

    Gelukkig weet ek waaroor hulle gepraat het.
    Quote Originally Posted by Zuk Doep View Post
    kry ek nerens in SA 'n nuwe pomp nie!

    Quote Originally Posted by JohanJvV View Post
    Hoekom voer jy nie net die pomp in nie,

    Quote Originally Posted by LS d2 View Post
    verskoon maar my onnoselikgeid, maar kan jy nie 'n pomp invoer nie?


    Quote Originally Posted by Samaya View Post
    Sal dit nie goed koper wees om net 'n pomp in te voer nie?

    Quote Originally Posted by JohanJvV View Post
    Volgens die website wat ek vroeër gepost het, kos die pomp $ 100 so dit sal jou seker nie meer as R1200 kos saam met invoerkostes nie.

    Quote Originally Posted by cfmans View Post
    R1200 vir ingevoerde pomp is ook billik.......

    Quote Originally Posted by Ne3M View Post
    +1 Daai pomp gaan jou baie tyd, geld en moeite spaar!

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Jammer om te hoor maar kan mens nie dalk n ander pomp 'modify' nie?

  2. #2
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,663
    Thanked: 727

    Default

    Het jy 'n search gedoen vir die woord "POMP" ?

    Verkeerde forum ..............................
    Last edited by ThysleRoux; 2011/05/20 at 07:09 AM. Reason: Phixing Phat Phinger syndrome

  3. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Het jy 'n search gedoen vir die woord "POMP" ?

    Verkeerde forum ..............................
    Partykeer kan jy die snaakste goeters optel op die vreemdste plekke

  4. #4
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Mense lees die eerste post en reply dan sonder om die res te lees ... Dis asof jy vir die woord POMP gesearch het?Bahahaha

  5. #5
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Benoni
    Age
    36
    Posts
    519
    Thanked: 0

    Default

    True Story that I think is hilarious....

    When I was in school my Dad took us on holiday to the Weskus and my Aunt came with.
    So we at the Petrol garage and the Attendant asks her can I fill up and check oil, water, tyre pressue as they do - so my Aunt reckons we in the WESKUS so I must reply in Afrikaans and her reply was............................

    Ja asseblief, jy kan my op pomp....
    Sean Swart
    Toyota LC200
    2018 KTM 300tpi
    2015 KTM 1190 adventure (for fun)

  6. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Swellendam
    Age
    43
    Posts
    303
    Thanked: 0

    Default

    hahaha ek sal twee invoer, dan het jy n spare pomp!!
    TOYOTA PRADO 1998 V6,3.4l
    TOYOTA HILUX 2003 2.7
    SWAMBO: MAZDA 2 2008

  7. #7
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,375
    Thanked: 5

    Default

    Hahahahaha! Was dit 'n Google search of forum search, dis die vraag?
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  8. #8
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Hahahahaha! Was dit 'n Google search of forum search, dis die vraag?
    Nie een van die twee nie. Ek het die thread gelees en toe kom ek agter die ouens praat baie van pomp. Toe quote ek maar die belangrikke gedeeltes.

  9. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Melville
    Age
    53
    Posts
    579
    Thanked: 0

    Default

    Reading between the lines on this Forum is always a good laugh.
    "Man is still the greatest miracle and the greatest problem on this earth"

  10. #10
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Mens sukkel om n ordentelike pomp te kry wat jou, jou hele lewe sal hou, maar in die proses moet mens eers deur verkeie ander pompe gaan om kwaliteit te kry.

  11. #11
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,375
    Thanked: 5

    Default

    Die arme een wat se pomp lek kry ek jammer!
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  12. #12
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Die arme een wat se pomp lek kry ek jammer!
    Die oomblik as my pomp lawaai maak, word dit vervang. Of is dit nou anders om?

  13. #13
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Worcester
    Age
    57
    Posts
    4,587
    Thanked: 1264

    Default

    Quote Originally Posted by Lord Farquart View Post
    Partykeer kan jy die snaakste goeters optel op die vreemdste plekke
    Wees versigtig vir dit wat jy kan optel met 'n pomp....


    ....nie alles reageer op Penisilien nie!



    Live.
    Love.
    Laugh.

    André Opperman


    "Boerbok" - 98 Jeep XJ 4lit auto
    "Gloria" - 04 Ranger D/C 4lit auto

  14. #14
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Ek hou ook van die verskeidenheid pompe wat beskikbaar is. Daar is selfs handelaars wat pompe verhuur as mens nood het en dringend n pomp kort, maar ja mens moet besef hierdie pompe is al baie gebruik en mag nie meer 100% werk soos dit moet nie. Soms is die skade agv die gebruik van hierdie pompe ook so drasties dat jy n hele overhaul nodig het na die tyd!

  15. #15
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,375
    Thanked: 5

    Default

    Daai diep trek pompe, gooi maar 'n klein straaltjie maar glo baie betroubaar!
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  16. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,202
    Thanked: 960

    Default

    Maak ook seker dat die pomp "self priming" is!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  17. #17
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Aucklandpark JHB
    Age
    44
    Posts
    292
    Thanked: 5

    Default

    kan n pomp met die hand aangehelp word as hy nie wil .... werk nie, of is jy blind om nie die probleem te sien nie
    2011 fortuner 4x4

  18. #18
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    En dan "DOEN" hulle okk eerder FUGLY as BORING

  19. #19
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    -
    Posts
    1,524
    Thanked: 32

    Default

    -

  20. #20
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    52
    Posts
    2,063
    Thanked: 231

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    dringend n pomp kort,
    Toe ek nog op skool was, het ons altyd skool toe gery met ons fietse. Dis nou ek, my broers en al die bure se kinders so in een groot bondel. Een oggend klop Teresa, die dogtertjie oorkant die straat, aan die voordeur. (Daar was toe nog nie heinings voor huise gewees nie). My pa maak oop en daar staan sy heel uitasem van die hardloop oor die straat. "Oom" vra sy, "Is Riempies hier?" Dis nou my jonger broer. "Ja" se my pa, "Hoekom?". "Oom, ek het n pomp dringend nodig"

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. The future of South Africa
    By GarethAnderson in forum The 4x4 Pub
    Replies: 67
    Last Post: 2015/09/29, 04:27 PM
  2. Die swakste diens nog!
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 59
    Last Post: 2010/03/26, 02:26 AM
  3. Chobe-Moremi verslag
    By Tienie in forum Botswana
    Replies: 1
    Last Post: 2009/09/22, 10:59 AM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •