Ouens vertel my meer oor die voertuig en julle ondervindings. Bekostigbaarheid en betroubaarheid speel 'n belangrike rol in vandag se tyd. Het wel positiewe artikels gelees omtrent die sleep vermoe en verbruik. Enige terugvoer sal waardeer word