Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 1 to 20 of 139
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    54
    Posts
    13,947
    Thanked: 1165

    Thumbs down VW does not want to sell me a Amarok

    I got a call from VWSA to check if I was still happy with my vw Transporter [2007] and yes I was [am] but also mentioned to her that I have tried to obtain a Amarok from Hatfield VW for a test drive. After a few calls to Hatfield VW I have just given up on them and will not buy another vehicle from them.
    They, VWSA forwarded my detail to Lindsay Saker Airport and soon got a call. Needless to say still no Amarok. I also have to add that I want the vehicle for a day or 2 to make sure about the suitability for its purpose. I also need to take it to my training track so I can see if it can do the job.
    They apparently only do the “ry om die blok”.
    I saw some VW training in PTA that was also very sub standard and that attempt to take it for a drive also failed.
    So my enthusiasm to buy a new 4x4 training vehicle has suddenly come to an abrupt halt. My shopping list has also been shortened as Toyota and Nissan are also not interested in selling me a vehicle.
    With a new Triton. Ford, Hilux on the horizon I will maar wait and probably go the Mitsubishi route as they [and Landrover] seems to be the only manufacturers that take their vehicles offroad.
    Its pathetic to think that 5 minutes with a vehicle can justify R10 000 a month payment for the next 5 years!
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    39
    Posts
    2,534
    Thanked: 118

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    Its pathetic to think that 5 minutes with a vehicle can justify R10 000 a month payment for the next 5 years!
    You make a very valid point. Mens kyk nie rerig so daarna nie maar eintlik moet mens.
    2018 Ford Ranger 3.2 XLT DC 4x4 A/T



  3. #3
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Home-Kempton Park / Work - Lobiz 4x4 Pomona Kempton Park
    Age
    44
    Posts
    377
    Thanked: 2

    Default

    Shocking

  4. #4
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Randburg
    Age
    57
    Posts
    1,810
    Thanked: 8

    Default

    It's a pity the dealerships don't spend the money on having demo's available for people to try, but rather spend millions on these ridiculous showrooms with 3 vehicles in them..

  5. #5
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Fochville
    Age
    56
    Posts
    4,601
    Thanked: 48

    Default

    Herman, I agree with you, years ago I wanted to purchase a 3.0 Sapphire to tow my caravan, Ford in Roodepoort gave me a Demo for a weekend to make up my mind.
    In your case as a business man that need to make a business decision surely a plan can be made.

    Ryno Black
    Amarok V6

  6. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    411
    Thanked: 1

    Default

    Uhhmm so elke ou wat instap by 'n vervaardiger moet 'n "nuwe" of redelik "nuwe" demo kry om vir 'n paar dae te toets? Is dit net ek wat 'n probleem in hierdie teorie van jou sien?

    So ek en my maatjies wil bietjie iemand anders se kar gaan opneuk op 'n 4x4 baan more. Dan gaan se on vir Toyota ons wil 'n Fortuner "toets" want ons stel belang om een te koop?

    Se my. Kan mense na jou 4x4 training toe gaan vir 'n dag, verniet? Om te toets eers of jy hulle iets gaan leer?

  7. #7
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Fochville
    Age
    56
    Posts
    4,601
    Thanked: 48

    Default

    Kampkoos ons praat nie hier van die man in die straat nie. Ons praat hier van n besighheids man wat n besigheids besluit moet maak.
    Daar is n verskil tussen Jan rap en sy maat en besigheid.

    Ryno Black
    Amarok V6

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    54
    Posts
    13,947
    Thanked: 1165

    Default

    Kampkoos ek sien jy mis die punt .
    1]Mitsibushi het nog nooit n probleem daarmee gehad nie
    2]Jy sign mos n R25 000 excess
    3]Die salespersoon is welkom om saam te ry soos verduidelik
    4]Nog elke voertuig wat ek gekoop het is vir my gegee vir n min 2 dae incl n Turbo Subaru. My transporter vir n week gehad en toe n nuwe een gekoop.
    5]Demo is n demo en kan n ou voertuig wees.
    6]jy het obviously nie n clue wat die kwaliteit van my opleiding is nie.

    Entlik is ek quite cool, jy kan in jou dingis in vlieg as jy nie n voertuig aan my wil verkoop nie.

    Ek het dit. Ek gaan een koop en na n maand terug gee [nuwe consumer wet] want hy pas my nie. So wat is die goedkoopste. Laat ek voor die tyd kyk of hy werk of nie? Hoe gaan dit lyk as MY voertuig nie my training baan kan ry nie maar n toyota kan, n landy, n triton ens. Die navara en isuzu haak en is dus uit.
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

  9. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,933
    Thanked: 941

    Default

    Herman, if I had known you were looking to do something like this, I would have given you a call last October. We were asked to take a Navara and 2x NP300 to Barberton for Nissan to partake in an event there.

    We entered the Navara with just over 500Km (had under 100 on the clock when I took delivery in Fourways). Drove it with standard road tyres and took spectators and prospective buyers through each obstacle for the dealer in Barberton.

    We embarrassed the Toyota guys (8th out of 30) to the extent that we were told on the PA system that a Nissan just can't win in a Toyota arranged event and that our points are worth nothing. The put us into a Nissan Toy shootout which turned into a fear competition between the Navara/NP300 and the similarly classed (according to the Toyota dealer principle) 3 year old tricked LC and a new Prado. We lost points for not wearing seat belts and funny stuff when we know this not to be true.

    We were doing some adhoc training as we went with the public to explain to them what it's all about and that it's not just a case of bashing a vehicle into a obstacle and see if it sticks.

    Anyways, I'm going off topic.. Hope you find something to your liking soon.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  10. #10
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,765
    Thanked: 613

    Default

    Ek dink tog Kampkoos het 'n punt... Maar ek verstaan ook Engel se punt. Maar dan moet mens ook onthou, as jy 'n handelaar is sal jy wil he iemand moet een van jou voertuie offroad gaan toets? Wie gaan die kostes dra as iets verkeerd gaan? Is daar enige 4x4 handelaar wat dit al gedoen het? Dan was hy baie braaf... Ek sou nie... Al lyk jy hoe eerlik en goed... En dan het VW darem moeite gedoen met die launch en ek dink dis hoekom seker Make hulle karre uitleen aan tydskrifte, hulle voel dalk dis voldoende (ek se nie dit is nie), maar dis dalk vir hulle die beste blootstelling.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  11. #11
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,765
    Thanked: 613

    Default

    Ok, engel, het getik terwyl jy gepost is. Jy het geldige punte daar... Wat se hulle as 'n sales exec saam met jou sal ry op die baan?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    6,415
    Thanked: 70

    Default

    Voor ek my Triton gekoop het, het Mitsubishi my 'n Triton gegee vir die dag en ek het toe 200km se teer pad met hom gery, 60km se grond pad, 'n bos roete met hom gedoen en ook 'n duine roete. Die salesman het gesę dit die demo daar is, sodat die mense die voertuig in sy geheel kan ervaar.
    Jy moet egter hoes as jy hom seer maak en daar is 'n R10000 excess om seker te maak mense neuk nie die voertuie op nie.

    Ek onthou as kind, elke keer wat my pa 'n voertuig gekoop het, het hy eers 2 of 3 dae 'n demo gery.

  13. #13
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    54
    Posts
    13,947
    Thanked: 1165

    Default

    kry nognie reaksie nie. Dis is hulle so wise om my n mail te stuur en te vra of ek al een getoetsbestuur het. As ek n mall crawler soek dan gaan koop ek n kroozer. Ek stel nie belang hoe n voertuig op n teerpad ry nie! Ek het in 34 jaar se bestuur nognie n ongeluk gemaak nie, lisensie al 26 jaar en meer as n miljoen km gedoen.
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

  14. #14
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,765
    Thanked: 613

    Default

    En hulle hoofkantoor of the manager van die agent? Wat van daai ouens in Witbank? Was mos op een van die Amarok threads?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  15. #15
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    48
    Posts
    6,913
    Thanked: 46

    Default

    Sjoe ja valid!

    My voorstel. Kyk waar en wanneer daar 4x4 dae is, soek een vir die maak wat jy in belangstel. Dan kyk jy na wat die manne met hulle eie karre doen en wat die voertuig kan maak.

    Ek was gister by die 4x4 training vir die Triton en as ek net na die vermoe gekyk het wat gister bewys, weet ek ek het die regte keuse gemaak. Maar ja ek het ook gekoop en sonder n om die blok, sommer so impulsive kopie, maar na gister en wat my eie kar kon doen is ek meer as net happy ...

    Jy maak geen fout met die Triton nie, glad nie. Die ander make se mense moet ook maar hier aanlas wat ek kan nie vir hulle praat nie.

  16. #16
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    411
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    Kampkoos ek sien jy mis die punt .
    1]Mitsibushi het nog nooit n probleem daarmee gehad nie (hulle verkoop ook seker baie minder voertuie as Toyota en VW en is dus meer desparate vir 'n sale)
    2]Jy sign mos n R25 000 excess ( jy hoef nie noodwendig die kar te stamp of ooglopende skade aan te rig nie, jy kan hom skade gee wat eers later na vore gaan kom en hulle waarborg gaan dan daarvoor moet betaal en nie jou excess nie)
    3]Die salespersoon is welkom om saam te ry soos verduidelik (daar word 600 Fortuners per maand verkoop, moet daar nou 600 verkoopsmanne elke maand 2 dae afvat om saam te ry? Hoe swak gaan hulle diens dan wees?)
    4]Nog elke voertuig wat ek gekoop het is vir my gegee vir n min 2 dae incl n Turbo Subaru. My transporter vir n week gehad en toe n nuwe een gekoop. ( My beste vriend koop so gemiddeld 5 motors per jaar, meeste oor 500k. Hulle gee hom altyd motors om te toets vir so lank as hy wil, want hy koop baie. Dit bly egter 'n voorreg en jy hoef nie iemand af te skiet as hulle dit nie wil toelaat nie. As jy nou 10 wou koop sou ek nie dink hulle sal 'n probleem het nie. Maar soos ek verstaan is die Amarok nuut, baie gewild en daar is waglyste. So wie gaan hom nou steur aan iemand wat "moontlik" een wil koop)
    5]Demo is n demo en kan n ou voertuig wees. ( Daar kan nie baie "ou" Amarok's wees nie, handelaars kan ook nie "ou" karre gebruik as demo's nie, want die vooertuig moet 100% wees vir potensiele kopers wat 'n nuwe een wil koop. En agv depressiasie hou hulle demo's ook nie baie lank en laat hulle gaan tit te veel km's nie)
    6]jy het obviously nie n clue wat die kwaliteit van my opleiding is nie. (VW en Toyota het 'n baie lang en trotse rekord van kwaliteit met hulle produkte. Jy het obviously nie 'n clue daarvan nie.) (Verduidelik my steeds hoekom jy iets wil toets verniet, maar iemand mag nie by jou eers kom toets nie, verniet?)

    Entlik is ek quite cool, jy kan in jou dingis in vlieg as jy nie n voertuig aan my wil verkoop nie.

    Ek het dit. Ek gaan een koop en na n maand terug gee [nuwe consumer wet] want hy pas my nie. So wat is die goedkoopste. Laat ek voor die tyd kyk of hy werk of nie? Hoe gaan dit lyk as MY voertuig nie my training baan kan ry nie maar n toyota kan, n landy, n triton ens. Die navara en isuzu haak en is dus uit.
    Verbuikerswet gaan definitief vir jou lag as jy na 'n maand 'n voertuig wil terug gee want hy "pas" jou nie" Wat se daai verbruikerswet? Kan ek 'n Steak by Spur gaan halfpad eet, en dan se ek soek dit nie, want dit pas my nie?

  17. #17
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    1,831
    Thanked: 80

    Default

    Wats die probleem?

    Volgens 'n paar members op die forum kan jy eintlik net 'n paar internet reviews lees en dan is jy reg om te kies!

    Dit is eintlik die ideaal om 'n 4x4 vir 'n naweek te kan leen, maar ek dink hulle is ook maar versigtig vir die ou wat net kom om die kar te misbruik vir 'n naweek en dan terug te gee.

    Hulle moet eintlik 'n program he waar jy kan gaan vir 'n saterdag en die voertuig onder hulle toesig toets...
    2011 VW Amarok BiTDI DC 4Motion
    (Ex) 2007 Mitsubishi Triton 2.5 DID DC 4x4
    (Ex) 2001 Mitsubishi Colt 2.8 TDI DC 4x4

  18. #18
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Northcliff
    Age
    58
    Posts
    84
    Thanked: 17

    Default

    Lees Engel se pos.

    Mense verstaan blykbaar nie Engels nie
    Common Sense is so rare it is like a Super Power.

  19. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    54
    Posts
    13,947
    Thanked: 1165

    Default

    jip, jys reg
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

  20. #20
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    411
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by RynoB View Post
    Kampkoos ons praat nie hier van die man in die straat nie. Ons praat hier van n besighheids man wat n besigheids besluit moet maak.
    Daar is n verskil tussen Jan rap en sy maat en besigheid.
    Wats die verskil? Seker hulle gaan albei dieselfde betaal vir die voertuig. Hoekom moet die een 'n voordeel kry bo die ander? As jy vir 'n besigheid nou 10 voertuie wil gaan koop dan is daar seker 'n verskil en kan jy die voordeel kry. Maar ek sien geen verskil tussen 'n privaat koper wat een voertuig wil koop nie en 'n besigheid wat een wil koop nie.

    Wil jy vir my se die privaat koper het nie ook reg om 'n ding uit te toets of dit hom sal pas nie? Of die voertuig is sy behoeftes gaan voldoen nie? Hy gaan mos dieselfde betaal.

    So daar le jou probleem. Almal het dieselfde reg, En dan sal dit nie ekonomies vatbaar wees om vir elke Jan rap en sy maat een te leen nie. Wat se keuringsproses gaan daar wees om te besluit wie stel regtig belang en wie soek net 'n free ride? Gaan daar dan hofsake kom oor sommige toegelaat word en ander nie? Gaan apartheid weer die skuld kry as iemand nie 'n kar vir 2 dae mag leen nie?

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Similar Threads

  1. My Amarok experience
    By Trebla in forum Volkswagen
    Replies: 92
    Last Post: 2013/10/02, 09:23 AM
  2. New User: VWAmarok
    By Bergh in forum Introduce yourself
    Replies: 15
    Last Post: 2013/08/15, 09:00 PM
  3. Mosambiek toe met 'n Amarok
    By Liaan in forum Volkswagen
    Replies: 18
    Last Post: 2011/06/17, 12:15 PM
  4. Monster Delta 'force' Amarok
    By DouglasN in forum Volkswagen
    Replies: 9
    Last Post: 2011/03/04, 09:07 PM
  5. How to sell a vehicle?
    By Teejay in forum The 4x4 Pub
    Replies: 22
    Last Post: 2011/02/11, 11:56 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •