Kan die Isuzu guru's my help?





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    35
    Posts
    9
    Thanked: 0

    Default Kan die Isuzu guru's my help?



    Ek oorweeg dit sterk om n Isuzu dc te koop.
    Ek kyk na enige iets van 2006 af op. Met minder an 140 000km op die klok.

    Wat ek net graag wil weet is:

    • Wat is die verskil tussen n 3.0 TD en ook 3.0 DTEQ ?
    • Ek gaan die voertuig gebruik vir 4x4 meestal. Dit moet bosveld riviere en woestyn duine kan baas raak.
    • Is daar tegniese goed oor die Isuzu wat ek in gedagte moet hou? bv. die Toyota d4d se injectors gee bietjie moeilikheid en hou ook nie eintlik van dodgy diesel nie.
    • Gaan n Isuzu my deur botswana vat en trug. vol gelaai. (sonder sleepwa)
    • Wat is n Km op die klok wat ek moet kyk om te koop.
    • ek wil nie meer as R160 000km spandeer nie.
    • Toebehore gaan oor tyd aan geskaf word dit sal wees:
    • Bosbreeker bullbar, wenas, suspensie (dalk iron man), vervanging buffer agter met spaar wiel draer en n daktent. Kan julle vir my lys wat julle dink is die belangrikste tot minder belangrikste asb. (op die toere sal ek verkies om tenminste 2 voertuie te wees)
    • en ook, branstof verbruik en onderhouds koste.

    As julle my kan help asb.

    Sien uit na julle trugvoering.

  2. #2
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nylstroom
    Age
    60
    Posts
    956
    Thanked: 2

    Default

    Pm vir Sakkie
    Gerhard.
    4-tuner.

  3. #3
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Quote Originally Posted by Berries11 View Post


    Ek oorweeg dit sterk om n Isuzu dc te koop.
    Ek kyk na enige iets van 2006 af op. Met minder an 140 000km op die klok.

    Wat ek net graag wil weet is:
    • Wat is die verskil tussen n 3.0 TD en ook 3.0 DTEQ ?
    Die DMax (2006) is normale electonically controlled direct injection, die DTeq is common rail.
    • Ek gaan die voertuig gebruik vir 4x4 meestal. Dit moet bosveld riviere en woestyn duine kan baas raak.
    ...en jou probleem is??
    • Is daar tegniese goed oor die Isuzu wat ek in gedagte moet hou? bv. die Toyota d4d se injectors gee bietjie moeilikheid en hou ook nie eintlik van dodgy diesel nie.
    Beide die DMax en die DTeq het geen van die "moderne" probleme nie. Albei hardloop heel goed op algemeen beskikbare diesel sonder dat die injectors of die injector pomp kalf.
    • Gaan n Isuzu my deur botswana vat en trug. vol gelaai. (sonder sleepwa)
    Verskeie kere self gedoen, en ook heel paar ander saam gehad.
    • Wat is n Km op die klok wat ek moet kyk om te koop.
    Veel belangriker as km, is hoe goed sy opgepas was. Daai voertuie kan jou 500oookm+ diens lewer sonder dat 'n spanner aan hulle geraak het.
    • ek wil nie meer as R160 000km spandeer nie.
    Jy gaan NIE 'n DTeq kry vir daai prys nie, maar die DMax begin nou in daai omgewing in beweeg.
    • Toebehore gaan oor tyd aan geskaf word dit sal wees:
    • Bosbreeker bullbar, wenas, suspensie (dalk iron man), vervanging buffer agter met spaar wiel draer en n daktent. Kan julle vir my lys wat julle dink is die belangrikste tot minder belangrikste asb. (op die toere sal ek verkies om tenminste 2 voertuie te wees)
    Die volgorde van hierdie gaan 100% afhang van jou persoonlike gebruik. Pasop vir daai swing levers. Party van hulle VAL AF....op die ooppad en jy weet dit nie eers nie.
    • en ook, branstof verbruik en onderhouds koste.
    Brandstof verbruik is direk verband aan die gewig van jou regter voet. Enige iets van 8km/l tot 12km/l.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  4. #4
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Ek het die 300Dteq A/T 4x4 gekoop het so 120000Km op die klok en loop heel ok. Die handelaar wat ek die bakkie by gekoop het se ek moet die voetuig elke 10000km diens Die boek se ek moet elke 15000km. Gaan dit 'n verskil maak aan die motor of kan ek terug gaan na 15000km diens toe. Die voertuig is gediens op 115000km moet ek nou op 130000km of 135000km diens.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    JHB (Edenvale)
    Age
    45
    Posts
    196
    Thanked: 0

    Default

    I have the manual, and service intervals are definately 15,000km on that, don't see why the auto would be any different?
    *********************
    VW Touareg V8 TDi
    Isuzu KB 300 D-Teq 4x4 DC -Sold
    Isuzu Frontier 320 4x4 - Sold

  6. #6
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    ....agreed.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  7. #7
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Vereeniging
    Age
    35
    Posts
    51
    Thanked: 0

    Default service

    Quote Originally Posted by IsuzuLeo View Post
    Ek het die 300Dteq A/T 4x4 gekoop het so 120000Km op die klok en loop heel ok. Die handelaar wat ek die bakkie by gekoop het se ek moet die voetuig elke 10000km diens Die boek se ek moet elke 15000km. Gaan dit 'n verskil maak aan die motor of kan ek terug gaan na 15000km diens toe. Die voertuig is gediens op 115000km moet ek nou op 130000km of 135000km diens.
    Hi daar. Nee dis 15000km diens. My ma HAHAHA ja my ma is n Service manager by n GM dealership. Ek het haar sopas gebel en dis 15000km maak nie saak auto of manual. Same Badge lol

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. New User: VWAmarok
    By Bergh in forum Introduce yourself
    Replies: 15
    Last Post: 2013/08/15, 09:00 PM
  3. Ons Ekonomie
    By Engel in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 8
    Last Post: 2007/06/22, 09:02 PM
  4. Die ou sprinkane
    By snoopy in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 2
    Last Post: 2007/04/18, 10:32 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •