Mabalingwe




Results 1 to 13 of 13

Thread: Mabalingwe

  1. #1
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Middelburg
    Age
    41
    Posts
    144
    Thanked: 0

    Default Mabalingwe

    Ons gaan oor 2 weke by Mabalingwe kamp met die karavaan,was nog nooit daar nie.Ek wil net weet hoe lyk die pad vanaf Warmbad,ek sal die snellweg vanaf Pretoria ry en enige ander "feedback" oor die plek.

    Discovery 3 TDV6 S
    245/75/R17 BFG's

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    1,565
    Thanked: 6

    Default

    Ek like dit daar... Pad is nie te bad nie... paar slag gate hier en daar maar dis maar dit... Ons kuier altyd by the Kalahri Boskamp, maar dis meer semi chalet tipe plekke, weet nie hoe die full blown camp site is nie.
    Edu1 Erasmus
    -Since 1980-

    2014 Vw Caravelle 4Motion DSG
    2014 Hyundai I20 1.2 (my go kart)
    2012 Scott Aspect 30
    2012 Silverback Roadie

  3. #3
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    871
    Thanked: 1

    Default

    Kyk maar uit vir die slaggate, daar is nie vreeslik baie nie maar dis nou ook nie tolpad nie. Die karavaanpark by Mabalingwe was vir my teleurstellend raserig, maar dit is seker te verwagte. Volgende keer gaan ek by die 4x4 (ha) kampeerplek kamp, lyk baie lekker!

    Doen jouself 'n guns en gaan ry ook hul "mountain route" (seker graad 2), dit gee fantastiese uitsigte!
    2001 Mitsubishi Colt 2.4i 4x4
    Slightly battle scarred

  4. #4
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    54
    Posts
    2,237
    Thanked: 62

    Default

    Nee wat Disco3 die pad is glad nie bad nie.........

    Ons het laas in een van die huise gebly daar en dit baie geniet .........heelwat om te doen en baie wild gesien............as jy golf speel vat jou clubs saam , baie mooi baan en 1 x vinnige rondte sal mos nou nie vir SWAMBO upset nie........

    Cheers and have fun......always!

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  5. #5
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    34
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    Dis baie nice, Pasop net vir die Olifante(as jy hulle kan kry) Hulle is altyd moerig!!!. Die 4x4 trail is ook nou niks om oor uistoe te skryf nie, ek het dit met die Cherokee gedoen, was lekker en daar is stunning views!.
    I like anything with 4 or more wheels...

  6. #6
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Garsfontein
    Age
    62
    Posts
    1,145
    Thanked: 29

    Default

    In die skool vaknasie is die plek vol. As jy gelukkig is om so op die kante 'n plekkie te kry is dit nie te sleg nie.

    Ditto vir die paaie in die oord - kan dit nie regtig 'n trail noem nie, maar daar is darem so 'n speel gaatjie. En moet nie die "Ja , Swaer" (Lees Castrol Ad) Boskroeg misry nie


    Hennie Beukes
    Hilux 3.0 D-4D D/C Legend 45 4X4
    Challenger Wilderness 450 with Tentco TTT

  7. #7
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    6,946
    Thanked: 14

    Default

    Hi daar.

    Die pad is glad nie 'n probleem nie.

    Jy kamp op plaveisel so vat 'n paar dunnerige pennetjies om in die gleuwe te pas tussen die bakstene.

    Die kamp is raserig en bietjie beknop maar dit is baie lekker as jy kinders het want hul baljaar die heeltyd in die swembad.

    Los jou braaier by die huis want een word voorsien.

    Gaan soek die "Kalahari Oasis" (Bosveldkroeg) terwyl julle wild kyk. Seker jy sal hom kry.

    NB NB NB: Onthou die spoedhobbel sodra jy Warmbad binnegaan oppad terug. Jy kan die ding nie sien nie!
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE
    DOUBLE BATTERY SYSTEM
    BLNKGAT OFFROAD TRAILER WITH RTT



  8. #8
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Randpark Ridge Jhb.
    Age
    69
    Posts
    2,337
    Thanked: 1

    Default

    Ek sou se ry maar versigtig vanaf Warmbad. Vir my is die pad glad nie so lekker nie en baie smal, veral met 'n woonwa. Pasop ook vir swaar vragmotors. Ken nie die oord nie, maar ry baie Mabula toe, dis dieselfde pad.
    Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
    2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
    2007 Xplorerhttp://www.fuelly.com/dashboard/

  9. #9
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Jozi
    Age
    39
    Posts
    115
    Thanked: 0

    Default

    Most of the potholes have been fixed on the road from WarmBaths to Mabelingwe (Im not sure what the road looks like after the repeated cloudbursts they had on the weekend though)

    The camping at Mabs definitely favours the younger more rowdy crowds.
    The Kalahari Oasis is a brilliant spot but it is also insanely expensive. Take A LOT of cash and remember that the pub closes at sundown.

    Also make sure that you do you shopping before hitting Bela-Bela. The Pick&Pay preys on tourist and the prices on camping/braaing essentials are heavily inflated.

    As @Fisheagle said there are some amazing golf courses in the area. Even if youre a hacker itll be worth your while to pack your clubs for at least one round.
    Hfx

  10. #10
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Middelburg
    Age
    41
    Posts
    144
    Thanked: 0

    Default

    Baie dankie vir die info,hoop ons gaan dit geniet,sal bietjie feedback gee.

    Discovery 3 TDV6 S
    245/75/R17 BFG's

  11. #11
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    34
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    Gee my 5 min, ek post gou vir jou bietjie foto's... Jy kan ook na die lous gaan kyk in die kamp, maar ek kan nie die storie agter die storie onthou van daai nie Ek raak oud!!!..
    I like anything with 4 or more wheels...

  12. #12
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    34
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    dit het baaie gereen








    Ek kry nie nou foto's van die see koeis nie... maar hulle is aan die bo kant van die dam as jy langs die put put baan verby gaan.
    I like anything with 4 or more wheels...

  13. #13
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Middelburg
    Age
    41
    Posts
    144
    Thanked: 0

    Default

    Baie dankie KB300 lyk lekker

    Discovery 3 TDV6 S
    245/75/R17 BFG's

Similar Threads

  1. Mabalingwe 4x4 rating
    By ADUP in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 21
    Last Post: 2012/05/14, 11:06 AM
  2. Mountain Biking (Baas kiliki)
    By Bundu in forum Mountain Biking & Cycling
    Replies: 131
    Last Post: 2010/11/28, 11:40 PM
  3. Camp LA Sport - Mabalingwe
    By Imvubu in forum The 4x4 Pub
    Replies: 6
    Last Post: 2010/09/30, 01:28 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •