Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,900
    Thanked: 59

    Unhappy Disco lights unwanted?

    Die duiwel het nou in my Fordjie se gat ingevlieg, en dit fristreer die lewende dinges uit my uit!!

    Eweskielik het die 4x4 (groen ligie) en die voorste hubs lock (Oranje liggie) begin flikker.

    Ek was na die stealers toe, en hulle het hom gou op die rekenaar gekoppel, maar geen foud boodskap gekry nie.

    Waarna kan ek kyk?
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  2. #2
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    JHB, deep south
    Age
    51
    Posts
    243
    Thanked: 8

    Default

    Dit klink soos die bedrading na die skakellars op die transfer kas ens of die skakelaars hulself.
    Kruip onderin en kyk of die harnas nie geknyp is nie, daai seine gaan moontlik reguit van die skakelaars na die ligte toe soos baie van die ander liggies in die voertuig, deure oop, flikker ligte, oliedruk, ens.
    Waarookal die drade aan die raamwerk sou raak sal die ligte aanbring want die skakelaars werk af raamwerk toe.
    Last edited by Texasbelle; 2011/03/07 at 06:32 PM. Reason: Probeer sekere woorde spel wat ek al my lewe nog net oor gedink het.
    Duncan Craig
    2011 BT50 2.6i 4X4 SC
    2012 3.0 Furtuner 4X4 Auto

  3. #3
    Join Date
    May 2010
    Location
    Groblersdal
    Age
    58
    Posts
    218
    Thanked: 10

    Default RE Disco ligte

    Hi Frans

    Die disco liggies dui moontlik daarop dat die "4x4 controll module" gegroet het. Inspekteer eers die elektrise harnas wat van die elektrise selector motortjie af, langs die oordra ratkas, terugloop onderdeur die passasiers sitplek tot so ver jy kan. Soms brand die uitlaatpyp die drade, veral as die voertuig op sy pens gele het, en dan sal die gevolglikke kortsluiting die controll module blaas. Die agente is gerook met hulle prys vir n nuwe een en jy kan Protec 0128036511skakel vir n goeie 2e handse een. het so 3jaar gelede R400 vir een betaal.

    Hoop dit help, sorg net dat jy die fout eers regstel voor jy die nuwe module koppel, anders blaas jy hom ook.
    Moet jou nie te veel aan die Ford clowns steur nie, die meeste werkswinkels het glad nie goeie auto elektricians meer nie, hulle lees net diagnoses van rekenaars af en verder ........, die elektroniese werk word uitgekontrakteur na eksterne ouens toe.

    Wie ook dalk kan help is Arnold by CRD in Boksburg. Toe hy my bakkie se gees aangewakker het, het hy my verbaas deur n aantal foutprobleme met onderandere die ABS uit te wys en reg te stel, sommer deel van die diens.

    groetnis
    Chris Mans
    2022 Isuzu Dmax 3.0 4x4 Auto
    2007 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sahara Auto

  4. #4
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,900
    Thanked: 59

    Default

    Julle was toe reg, 4x4 module poer in sy moer!! Ford se prys R2004-00!!! Ek het vir Protec gebel maar blykbaar het hulle "nog nooit so iets in vooraad gehad nie"
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  5. #5
    Join Date
    May 2015
    Location
    Albany
    Age
    32
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default

    Hey mate. So did you get a new control module? Did that fix the problem? My car started doing the same after disconnecting the battery.

Similar Threads

  1. Replies: 6
    Last Post: 2009/03/15, 02:00 PM
  2. Disco II M & S Lights flashing
    By Johans in forum Land Rover
    Replies: 10
    Last Post: 2009/01/05, 09:24 PM
  3. Disco : Rust around sky lights
    By Jack in forum Land Rover
    Replies: 1
    Last Post: 2007/03/01, 07:36 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •