Ek het dieselfde probleem na 'n "upgrade" ondervind. Nadat ek die kaarte weer dmv Mapsource gelaai het, het die probleem verdwyn
|
Ek het hierdie week my nuwe Nuvi 500 gekry. Die probleem wat ek nou ondervind is dat dit geen adresse in sy soek funksie opspoor nie. Dit default altyd na 'search all cities", maar selfs waneer ek hierdie opsie kies, gee dit slegs 'n handjie vol straat opsies waarvan geen naby die plek is waar ek wil wees nie. Dit gebruik die standaard sagteware wat met die Nuvi kom, Garmap Southern African Streetmaps.
Enige raad?
Groete
Juan
Ek het dieselfde probleem na 'n "upgrade" ondervind. Nadat ek die kaarte weer dmv Mapsource gelaai het, het die probleem verdwyn
sorry om te pla doepie maar ek sukkel nog steeds om Mapsource af te laai.Waar moet ek gaan soek? dankie
Ranger7
Jy kan MapSource hier kry:
http://www8.garmin.com/support/mappingsw.jsp
Is jy gewoont aan n TomTom? Want TomToms kry altyd die address wat jy intik. Ek het n TomTom XL. Ek het ook n Nuvi 500, maar gebruik hom slegs vir T4A en Off-Road. Persoonlik dink ek die Garmin road navigation is pateties...
Werk nie naastenby so goed soos die TomTom nie.
Maar nou ja, n lang storie kort, ek het op my Nuvi nou al die kaarte oor gelaai, ek het selfs al na Garmin SA toe gegaan, en hulle het die ding geformat, en als oorgelaai vir my (gratis , hulle "aftersales service" is baie goed) maar nou nog is daar addresse wat die Nuvi nie kry nie. Jy gaan maar moet gewoont raak daarmee, of koop n TomTom vir wanneer jy op die pad moet navigate.
JM2c
Hyades, ek het toe die TomTom XL gekry die naweek, met vergelyking teenoor my broer se Garmin Nuvi, is hy Tops!Is jy gewoont aan n TomTom? Want TomToms kry altyd die address wat jy intik. Ek het n TomTom XL. Ek het ook n Nuvi 500, maar gebruik hom slegs vir T4A en Off-Road. Persoonlik dink ek die Garmin road navigation is pateties...
Werk nie naastenby so goed soos die TomTom nie.
Maar nou ja, n lang storie kort, ek het op my Nuvi nou al die kaarte oor gelaai, ek het selfs al na Garmin SA toe gegaan, en hulle het die ding geformat, en als oorgelaai vir my (gratis , hulle "aftersales service" is baie goed) maar nou nog is daar addresse wat die Nuvi nie kry nie. Jy gaan maar moet gewoont raak daarmee, of koop n TomTom vir wanneer jy op die pad moet navigate.
JuanV, een van my vriende het ook die probleem ondevind, hy het net terug gegaan waar hy hom gekoop het en omgeruil vir 'n TomTom.Hy het geen probleme nou nie!
Wil ook se dat die TomToms BAIE makliker sekere straat adresse kry as die Garmins. Het net 'n Garmin vir T4A
Old:1998 Hilux SC 3000D
Old: 2001 Hilux DC KZTE
Old: 2007 Fortuner 3.0D4D
Current: VW T5.1 BiTdi Transporter
Met die Garmins moet jy die adresse presies reg spel ander kry hulle dit nie. (Ek voel julle pyn)
Mazda BT 50
2013 auto 3.2 4x4
(aka Mazdarati)
Towing our moblie home
Imagine Comfortvan
Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!
Bookmarks