Stuck - Page 69





Page 69 of 169 FirstFirst ... 19 44 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 94 119 ... LastLast
Results 1,361 to 1,380 of 3374

Thread: Stuck

  1. #1361
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default

    Post deleted by me as some people just cant stop complaining. Its sad that some people can only see the worst case scenario in a situation. Anyway this is not the thread for this discussion and thats why i am deleting this.
    Last edited by Rayracer69; 2013/02/15 at 03:48 PM.
    Current: V6 Fortuner 2006
    3L D4D Hilux S/cab 2005
    V6 Kia Sorento 2012

    Previous: V6 Swb Pajero Blister Fender 1999
    2.8 Lwb Pajero Blister Fender 1998
    V6 Nissan Hi Rider S/cab 1996
    2.4l Nissan Hi Rider S/cab 1994
    2.8l Nissan Safari S/cab 19....

    If you're wrong and you shut up, you're wise......
    If you're right and you shut up, you're married.

  2. #1362
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Krugersdorp
    Age
    39
    Posts
    141
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Rayracer69 View Post
    http://youtu.be/dCCZJAqXRiM Seems you cant load vids on this forum. Almost got stuck at dewild mud pit.
    Hahaha, dit was darm bitter naby aan tou uithaal. Gedult het jou daaruit gehelp...

  3. #1363
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Cape Town
    Age
    71
    Posts
    2,235
    Thanked: 0

    Default



    There you go..

    Dave

  4. #1364
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Edgemead, CT
    Age
    35
    Posts
    732
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by pretdave View Post


    There you go..

    Dave

    If you don't have a sense of humour, you probably don't have any sense.

  5. #1365
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lonehill
    Age
    47
    Posts
    5,131
    Thanked: 113

    Default

    Sorry to say it but I would be worried about having my kids sitting on the windows like that.
    BruceT
    ZS6EBT

  6. #1366
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,777
    Thanked: 337

    Default

    Don't know if this has been posted already, but this counts as stuck does'nt it ?
    Attached Images Attached Images  
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  7. #1367
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    151
    Thanked: 0

    Thumbs down

    Quote Originally Posted by Rayracer69 View Post
    http://youtu.be/dCCZJAqXRiM Seems you cant load vids on this forum. Almost got stuck at dewild mud pit.
    Ek wil eers nie eintlik iets sÍ oor die video nie.
    Dit is baie onverantwoordelik. Maak nie saak hoe stadig jy ry nie. Jy sit altyd binne die voertuig met jou "seatbelt" aan. Ek dink die video moet van die forum af gehaal word , want dit gee ons 4x4 ouens 'n baie slegte naam en ek dink baie mense sal saam met my stem!

    2010 Fortuner v6 4x4: Net reg vir die bos!

  8. #1368
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lonehill
    Age
    47
    Posts
    5,131
    Thanked: 113

    Default

    @JacoE hehehehe
    BruceT
    ZS6EBT

  9. #1369
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Lonehill
    Age
    47
    Posts
    5,131
    Thanked: 113

    Default

    Quote Originally Posted by Andre Meissenheimer View Post
    Ek wil eers nie eintlik iets sÍ oor die video nie.
    Dit is baie onverantwoordelik. Maak nie saak hoe stadig jy ry nie. Jy sit altyd binne die voertuig met jou "seatbelt" aan. Ek dink die video moet van die forum af gehaal word , want dit gee ons 4x4 ouens 'n baie slegte naam en ek dink baie mense sal saam met my stem!
    Ek stem saam.
    BruceT
    ZS6EBT

  10. #1370
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Craighall Park
    Age
    46
    Posts
    109
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by BruceT View Post
    Ek stem saam.
    +1

  11. #1371
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,495
    Thanked: 480

    Default

    Quote Originally Posted by Andre Meissenheimer View Post
    Ek wil eers nie eintlik iets sÍ oor die video nie.
    Dit is baie onverantwoordelik. Maak nie saak hoe stadig jy ry nie. Jy sit altyd binne die voertuig met jou "seatbelt" aan. Ek dink die video moet van die forum af gehaal word , want dit gee ons 4x4 ouens 'n baie slegte naam en ek dink baie mense sal saam met my stem!
    Behalwe deur water, dan is dit seat belt los en ruite oop.
    Hierdie was modder water... haha

    gooi vuur
    Last edited by Jeanvn; 2013/02/14 at 11:32 AM.
    Jeep Wrangler TJ
    Volvo XC60
    Amarok AWD

  12. #1372
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    watmaakitsaak
    Age
    42
    Posts
    435
    Thanked: 35

    Default

    Quote Originally Posted by Herminator View Post
    Hulle se as jy nie kan swem nie, moet jy nie in die diep kant gaan speel nie..
    Jeep het vas geval. Landy kon nie recover, toe word die Pathfinder ook in geroep wat ook nie gehelp het nie. Die blerrie ding het gaan vas suig!

    Herminator,

    Volgende keer moet julle dalk die ou met die Patrol kry om julle te recover.

    Gee my n Pm as julle weer gaan speel by Chimes, ek ken ook n ou met n ou Range Rover(dink nie hys op die forum nie) wat kan help, dis nou met die pret gedeelte, nie net die die recovery nie...


    Maak daai suur myn water nie skade aan julle voertuie nie?

  13. #1373
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default

    ...
    Last edited by Rayracer69; 2013/02/15 at 03:32 PM.
    Current: V6 Fortuner 2006
    3L D4D Hilux S/cab 2005
    V6 Kia Sorento 2012

    Previous: V6 Swb Pajero Blister Fender 1999
    2.8 Lwb Pajero Blister Fender 1998
    V6 Nissan Hi Rider S/cab 1996
    2.4l Nissan Hi Rider S/cab 1994
    2.8l Nissan Safari S/cab 19....

    If you're wrong and you shut up, you're wise......
    If you're right and you shut up, you're married.

  14. #1374
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    35
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by Rayracer69 View Post
    Die kaskar wat jy gery het toe jy klein was is meer gevaarlik as die vid wat jy sommer wil verban. Let your kids live a little,they might enjoy it.....and you. Belaglik!!!
    Stem!.

    Maar op 'n ander noot.. wanne was die video geneem... as dit nou so maand of 2 terug was dink ek, ek weet hoekom is daai moder gat so bietjie Tricky daar in die middel.
    I like anything with 4 or more wheels...

  15. #1375
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Zombicon View Post
    Stem!.

    Maar op 'n ander noot.. wanne was die video geneem... as dit nou so maand of 2 terug was dink ek, ek weet hoekom is daai moder gat so bietjie Tricky daar in die middel.
    Thx vir die support. Dink dit was november. What happened? My broer se landi het nog meer clearance en hyt ook gesukkel.
    Current: V6 Fortuner 2006
    3L D4D Hilux S/cab 2005
    V6 Kia Sorento 2012

    Previous: V6 Swb Pajero Blister Fender 1999
    2.8 Lwb Pajero Blister Fender 1998
    V6 Nissan Hi Rider S/cab 1996
    2.4l Nissan Hi Rider S/cab 1994
    2.8l Nissan Safari S/cab 19....

    If you're wrong and you shut up, you're wise......
    If you're right and you shut up, you're married.

  16. #1376
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    35
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by Rayracer69 View Post
    Thx vir die support. Dink dit was november. What happened? My broer se landi het nog meer clearance en hyt ook gesukkel.
    hehehe...

    Ons begin by die begin...

    Eers Martin met sy Rubicon.



    en Recovery -


    toe mors ons die gat daar in die midel so bietjie op!.. Sorry.. dit was seker 'n naweek of 2 voorlaat julle daar was...

    Eers Oom John

    En toe Swambo...




    and then the inevitable...



    Always fun!!.
    I like anything with 4 or more wheels...

  17. #1377
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default

    Aagh the guilty culprit. Passop jy kry nou raas oor daai ou voor die jeep staan....seatbelt aan is en die een ou wat agter op jeep sit. Sorry ek stir nou net. Vassit is gewoonlik net lekker vir die mans.... Swambo gooi my vinnig die evil eye as sy my gewaarsku het.
    Current: V6 Fortuner 2006
    3L D4D Hilux S/cab 2005
    V6 Kia Sorento 2012

    Previous: V6 Swb Pajero Blister Fender 1999
    2.8 Lwb Pajero Blister Fender 1998
    V6 Nissan Hi Rider S/cab 1996
    2.4l Nissan Hi Rider S/cab 1994
    2.8l Nissan Safari S/cab 19....

    If you're wrong and you shut up, you're wise......
    If you're right and you shut up, you're married.

  18. #1378
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Sasolburg
    Age
    38
    Posts
    63
    Thanked: 0

    Default

    Dit gani oor hoe diep die gat is of huvinnag jy daar deur ry nie. Een van die laaities se hand gly net, val agter oor stamp sy kop teen die kant of beland onder een van die wiele. Dis eending om die kidz soos jy se "Let
    your kids live a little,they might enjoy it" maar dis eits anders om hulle lewens in gevaar te stel. Al jet jy nie op daai oomblik so gedink nie. Ongeluke gebeur vinnag en maklik.

  19. #1379
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Secunda
    Age
    36
    Posts
    1,099
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by Rayracer69 View Post
    Ag regtig..... Dis mos 3 meter diep put daai en ek ry 100 km/ph. Moenie belaglik wees nie. Julle sou seker ook moan dat die kids na die tyd in daai modder put geswem het. Dalk sny hulle voete of versuip. As die ouers ok is dat 14 jarige seuns so sit hoef julle nie te worrie nie. Dis amazing hoe vinnig mense eerder kretiek sal lewer as om net iets te geniet. Ek 4x4 al vandat ek kan bestuur en is verseker een van die laaste mense wat onverantwoordelik is. Dis te danke aan die mentality dat meeste kids vandag sulke pissies is. Die kaskar wat jy gery het toe jy klein was is meer gevaarlik as die vid wat jy sommer wil verban. Let your kids live a little,they might enjoy it.....and you. Belaglik!!!
    +1.

  20. #1380
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Secunda
    Age
    36
    Posts
    1,099
    Thanked: 8

    Default

    Op 14 gaan kinders deur baie erger dinge as dit, plus hoe kan enige iemand oordeel as hy nie die outjie en sy limits ken nie? Anyway, almal se streep is getrek, of dit 'n bus, 'n taxi, 'n hart aanval, mes by die skool, of watookal is...

    Terloops, is 'n kind se lewe nie in gevaar in deesdae se hoŽrskole nie? (average...)

Page 69 of 169 FirstFirst ... 19 44 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 94 119 ... LastLast

Similar Threads

  1. Part catalogs & other useful info
    By charlatan in forum Jeep
    Replies: 92
    Last Post: 2017/04/15, 11:31 AM
  2. Clutch pedal Stuck rock solid - Defender tdi
    By frogstar in forum Land Rover
    Replies: 18
    Last Post: 2013/03/27, 07:28 AM
  3. 1, no 2, no 3 vehicles stuck in Bridgemead
    By Dirk in forum Eastern Cape
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/03, 10:05 AM
  4. Grand Cherokee Error code
    By Nick47 in forum Jeep
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:28 PM
  5. Some last resorts when your vehicle is stuck
    By Big Hilux in forum 4x4 Recovery & Recovery Gear
    Replies: 0
    Last Post: 2006/12/09, 09:13 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •