Stuck - Page 20





Page 20 of 169 FirstFirst ... 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 45 70 120 ... LastLast
Results 381 to 400 of 3374

Thread: Stuck

  1. #381
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    459
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by LandJero View Post
    Whats wrong?? All I see is a Landy Which is in the mud and recovering a toyota which got stuck on dry ground Ive seen this happen quite often

    hahaa!
    2008 Jimny (ex SJ)
    ...Extended diff & tcase breathers, dual battery, towbar
    2008 Terios Offroad
    ...nudgebar, spots, runners, dvd

  2. #382
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 941

    Default

    Die laaste obsticle by De Wildt - ek het eers net nader gekom om my naderings hoek te toets (die kar het 2000 km op gehad). Toe ek sien hy gaan dit maak het ek van daar af probeer, maar kon net die voor wiele opkry. 'n Landie moes my recover (ek hoop al die Totota eienaar kan my vergewe ). Tweede keer het ek hom bo gekry!!!

    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  3. #383
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,539
    Thanked: 608

    Default

    Ek sien jy het die selle ding aangevang wat Benhur gemaak hetmet sy Pajero..

    Hoop hy gaan mie nie m#3r nie oor ek die prentjies hier plak nie.

    Click image for larger version. 

Name:	20080210 De Wildt-347.jpg 
Views:	515 
Size:	168.7 KB 
ID:	17761

    Hy het seker gemaak 'n Hilux het hom recover..

    Click image for larger version. 

Name:	20080210 De Wildt-359.jpg 
Views:	421 
Size:	180.2 KB 
ID:	17762
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  4. #384
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 941

    Default

    Ja, daai ding is bleerie taai! Mens moet hom met bietjie spoed van. 2de Low het my bo gekry. Gaan hom Saterdag weer doen met die Fortuner GTG. Die Defender wat saamwas het hom te reguit geslaan, en mm's van rol af gestop.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  5. #385
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,539
    Thanked: 608

    Default

    Ek het daaie ding nog nooit van die angle aangedurf nie, ek ry hom eerder meer regs, ry in die "V" van die obstacle in soos hier op die video, beste ook om mee af te kom.
    Sê maar ek neem die sissie lyn, maar ek is nie daar om my voertuig seer te maak nie. Ook nou met die nuwe tyres is dit makliker.

    Jy ry hom vêr regs so dat you tyre se sidewall teen die wal uit ry, jy "wedge hom in die "V" in en hy "pop" ender kant bo uit.

    http://www.youtube.com/watch?v=T4VPAtseWek

    En hier is Bennie se OOps toe ons almal saam met die Nissan Club gaan ry het.

    http://www.youtube.com/watch?v=0ADq0k6CqOc

    Die goed verander elke dag, so dis nie regverdig om te sê ek het dit gemaak en jy kon nie. Die obstacle heel agter in die groep was vir my die eerste keer toe ek daar kom baie maklik. Die volgende keer het hy so sleg geword dat net een ou daar kon duer met difflocks. Selfs die trippie af was nie maklik nie.

    Click image for larger version. 

Name:	20080210 De Wildt-338.jpg 
Views:	223 
Size:	115.8 KB 
ID:	17776

    My wa is amper weer op die pad, miskien kan ek al in twee weke se tyd iewers weer gaan vas sit
    Last edited by bfreesani; 2008/05/14 at 03:04 PM.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  6. #386
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 941

    Default

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Ek het daaie ding nog nooit van die angle aangedurf nie, ek ry hom eerder meer regs, ry in die "V" van die obstacle in soos hier op die video
    Ek sal Saterdag daardie lyn probeer. Maar soos jy se, die goed verander so gereeld. As ek dit nie mis het nie, was ek laas half bang om my kar se kant seer te maak daarlangs.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #387
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,539
    Thanked: 608

    Default

    Jy sal sien as jy daar is hoe lyk die kante. As daar groot klippe uitsteek, of as jy plastiek bits te naby gaan kom, ry verby, of pas die lyn aan. Ek is gelukkig die Sani het min wat uitsteek wat plastiek is. My agter bumper het wel nou al bietjie deur geloop op daaie einste obstacle toe ek af ry met hom. As jy die video kyk, sal jy sien hoe skraap hy sy gat.

    Maar ek het al Jan 2008 besluit hy moet vervang word and sal dus weg gegooi word tensy hy eerste afval of af gery is teen die tyd wat ek by dit uit kom. Groot ding nou is om die ding op die pad te kry voor ek vrek van "withdrawal symptoms" My car is nou van die 23ste Maart buite aksie.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  8. #388
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 941

    Default

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    My car is nou van die 23ste Maart buite aksie.
    Ja, ek het die post gevolg. Het jy al 'n snorkel gekoop?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  9. #389
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,539
    Thanked: 608

    Default

    Nee, ek wou een gemaak het, maar planne het ook nie uitgewerk nie. Die bak het nie die spasie wat ek nodig gehad het nie. Nou is ons terug na die normale manier van snorkel opsit. Ek moet of een kry wat ek kan sny of aanpas om hier te werk, of maar die pyp ding doen en probeer so elegant laat lyk as wat ek kan.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  10. #390
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    55
    Posts
    126
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Nee, ek wou een gemaak het, maar planne het ook nie uitgewerk nie. Die bak het nie die spasie wat ek nodig gehad het nie. Nou is ons terug na die normale manier van snorkel opsit. Ek moet of een kry wat ek kan sny of aanpas om hier te werk, of maar die pyp ding doen en probeer so elegant laat lyk as wat ek kan.
    Seker bietjie off-topic, maar my buurman wat vir Denel gewerk het, het my so 'n rukkie terug vertel van 'n plek hier in Wynberg (Jo'burg) wat custom snorkels vir hulle voertuie by Denel gemaak het. As jy belangstel dan vind ek weer by hom uit. Moet dalk maar self ook een vir die Sorento kry, as Kia eendag besluit om nou klaar te maak met my wa
    Martin
    2014 Mahindra Scorpio DC 4x4 - Still stock standard.........
    2000 Cherokee XJ 4L - SOLD
    <!--Session data--><!--Session data-->

  11. #391
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,539
    Thanked: 608

    Default

    Canute!! is jou was ook nog nie op die pad nie. Lyk my die water is 'n plek waar die voertuie lekker kan vas sit vir 'n hele paar weke. EK worrie oor die prys van die snorkels. Die plekke is plein mal met die goed. Maar vind maar vor ons uit, miskien kry ons dalk net 'n verrassing.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  12. #392
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Despatch
    Age
    44
    Posts
    1,988
    Thanked: 21

    Talking Getting stuck at Jagtvlakte 18/05/08

    I was at Jagtvlakte with the whole family, quads on the trailer and my brother and his family too. The were on the quads and obviously I was going out to 'test' the Ranger.

    I was going through a couple of obsticles and started to take different lines and trying different spots and I got stuck....

    I was a little too confident in the Ranger's break-over angle. Luckily Mark from the Algoa Toyota 4x4 club was there with his Colt and all it took was a little tug backwards and I was out. Thanks Mark, I owe you.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	_DSC0126.jpg 
Views:	511 
Size:	92.0 KB 
ID:	17848   Click image for larger version. 

Name:	_DSC0139.jpg 
Views:	459 
Size:	87.1 KB 
ID:	17849   Click image for larger version. 

Name:	_DSC0140.jpg 
Views:	559 
Size:	71.6 KB 
ID:	17850   Click image for larger version. 

Name:	_DSC0144.jpg 
Views:	555 
Size:	113.5 KB 
ID:	17851  
    Offroad junky
    '97 SsangYong Musso 602 EL exec
    '14 Citroen DS4 2.0 HDI swambo's platkar

    Previously;
    '03 Nissan HB 3.0TD D/C 4x4
    '07 Hilux D4D D/C 4x4
    '16 Ford Ranger 2.2 DC XL Hi-Rider
    '12 Disco 4 SDV6 SE - Beauty
    '06 Disco 3 TDV6 S (De-cat, EGR blanked, remap, Johnson rods suspension rods, 285/65-R17 Kuhmo KL61) - Beast
    '04 Terracan 3.5 V6
    '96 Ssang Yong Musso 602 (non turbo manual)
    '04 Ford Ranger 2.5 TDI D/C 4x4 with Solid front axle and 33" Maxxis

  13. The Following User Says Thank You to offroad junky For This Useful Post:


  14. #393
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    38
    Posts
    1,343
    Thanked: 1

    Default

    Rupert, het jy nie geweet Gordon en Justin was ook daar vandag nie?!?

    Glad to see Algoa Toyota 4x4 Club representing
    Chris Meistre

  15. #394
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Despatch
    Age
    44
    Posts
    1,988
    Thanked: 21

    Default

    Quote Originally Posted by cmcs View Post
    Rupert, het jy nie geweet Gordon en Justin was ook daar vandag nie?!?

    Glad to see Algoa Toyota 4x4 Club representing
    Hulle het eers heel later daar aangekom. Ek was toe al weer oppad en toe het hulle 'n Jeep Cherokee gaan recover wat in die pan gaan vassit het.

    Ek het met Gordon en Justin gesels toe hulle daar aankom.
    Offroad junky
    '97 SsangYong Musso 602 EL exec
    '14 Citroen DS4 2.0 HDI swambo's platkar

    Previously;
    '03 Nissan HB 3.0TD D/C 4x4
    '07 Hilux D4D D/C 4x4
    '16 Ford Ranger 2.2 DC XL Hi-Rider
    '12 Disco 4 SDV6 SE - Beauty
    '06 Disco 3 TDV6 S (De-cat, EGR blanked, remap, Johnson rods suspension rods, 285/65-R17 Kuhmo KL61) - Beast
    '04 Terracan 3.5 V6
    '96 Ssang Yong Musso 602 (non turbo manual)
    '04 Ford Ranger 2.5 TDI D/C 4x4 with Solid front axle and 33" Maxxis

  16. #395
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Kuilsriver
    Age
    43
    Posts
    99
    Thanked: 0

    Smile Baie dankie!

    Dit is baie gaaf van jou om my persoonlik in kennis te stel.

    Dankie

  17. #396
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Montclair Durban
    Age
    62
    Posts
    1,094
    Thanked: 0

    Default

    Todays victims.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_0970 stuck g.JPG 
Views:	423 
Size:	84.5 KB 
ID:	18341   Click image for larger version. 

Name:	IMG_0971 stuck g.JPG 
Views:	413 
Size:	88.5 KB 
ID:	18342   Click image for larger version. 

Name:	IMG_0975 stuck r.JPG 
Views:	487 
Size:	70.5 KB 
ID:	18343   Click image for larger version. 

Name:	IMG_0976 stuck j.JPG 
Views:	484 
Size:	77.9 KB 
ID:	18344   Click image for larger version. 

Name:	IMG_0977stuck j.JPG 
Views:	403 
Size:	60.4 KB 
ID:	18345  
    '79 Range Rover classic.

    Now sadly sold.
    88" series 3"Littlemule"my first diesel.No more Landys, all sold

  18. #397
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    My Musso Stuck at Chloorkop
    Attached Images Attached Images  

  19. #398
    Oceans247 Guest

    Default

    Atlantis Dunes Nov 07

    I normally donít have a problem with the Horse Shoe, but on this occasion I forgot the route, was it left or right? Well I didnít decide quick enough and I ended up going straight (into the hill)!!!

    I was well and truly stuck, but after a bit of digging and all was well.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Atlantis068 [800x600].JPG 
Views:	437 
Size:	103.2 KB 
ID:	18348   Click image for larger version. 

Name:	Atlantis069 [800x600].JPG 
Views:	445 
Size:	112.3 KB 
ID:	18349  

  20. #399
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Piet Retief
    Age
    57
    Posts
    223
    Thanked: 0

    Default

    This happened on the D3700 between Hippo pools and Epuppa during our tour in April. The road was extremely muddy, and we found a grader stuck in the road. I walked and thought it would be ok, not thinking that the Pajero'd 2.5t is slightly heavier than my 100kg's
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_9402.JPG 
Views:	316 
Size:	144.4 KB 
ID:	18360   Click image for larger version. 

Name:	IMG_9401.JPG 
Views:	606 
Size:	140.9 KB 
ID:	18361  
    Vince Aslett
    2013 Pathfinder 2.5
    2011 Sprite Tourer SP
    2014 Venter Bush Baby

  21. #400
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Midrand
    Age
    49
    Posts
    2,726
    Thanked: 2

    Default

    Thats one cheesed off looking passanger
    "A turbo: exhaust gasses go into the turbocharger and spin it, witchcraft happens and you go faster "
    By Jeremy Clarkson (I think)

Page 20 of 169 FirstFirst ... 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 45 70 120 ... LastLast

Similar Threads

  1. Part catalogs & other useful info
    By charlatan in forum Jeep
    Replies: 92
    Last Post: 2017/04/15, 11:31 AM
  2. Clutch pedal Stuck rock solid - Defender tdi
    By frogstar in forum Land Rover
    Replies: 18
    Last Post: 2013/03/27, 07:28 AM
  3. 1, no 2, no 3 vehicles stuck in Bridgemead
    By Dirk in forum Eastern Cape
    Replies: 25
    Last Post: 2011/10/03, 10:05 AM
  4. Grand Cherokee Error code
    By Nick47 in forum Jeep
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:28 PM
  5. Some last resorts when your vehicle is stuck
    By Big Hilux in forum 4x4 Recovery & Recovery Gear
    Replies: 0
    Last Post: 2006/12/09, 09:13 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •