Please, posts in the wrong places, language, jokes, complaints etc - Page 2





Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 21 to 40 of 75
  1. #21
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,612
    Thanked: 1792

    Default

    I wasn't even here..............................
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  2. #22
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    42
    Posts
    3,695
    Thanked: 40

    Default

    hehehehe Sir Henris
    Corne

  3. #23
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    37
    Posts
    2,449
    Thanked: 31

    Default

    Dirk, can I post in Afrikaans or does the Forum prefers English?
    Kia Sorento 2.2d A/T
    Honda CRV 2.0 A/T



  4. #24
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    42
    Posts
    3,695
    Thanked: 40

    Default

    praat jou taal swys , praat jou taal
    Corne

  5. #25
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,490
    Thanked: 2837

    Default

    Afrikaans is 100% (Maar probeer die taal van die eerste post handhaaf...)

  6. The Following User Says Thank You to Dirk For This Useful Post:


  7. #26
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    5,375
    Thanked: 4

    Default

    Da is 'n grap wat ek nou wou gepost het, julle sal bollie van die lag maar ek sal ini tronk wees, no question about that. Ai tog!

  8. #27
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Simon's Town
    Age
    70
    Posts
    134
    Thanked: 0

    Default How to?

    I would like to post a little story but, how does one do that? i need to know what and where to click so that I can put my little story on line.

  9. #28
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kraaifontein, Cape Town
    Age
    46
    Posts
    12
    Thanked: 1

    Default

    smaak my julle outjies het baie lelik gepraat...... sies vir julle, skaamteloos. Sies-ga!
    LOL
    If it's not a Musso, it's just another 4x4....

  10. #29
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    CAPE TOWN ,SOUTH AFRICA
    Age
    69
    Posts
    14,072
    Thanked: 459

    Default

    Quote Originally Posted by Musso View Post
    smaak my julle outjies het baie lelik gepraat...... sies vir julle, skaamteloos. Sies-ga!
    LOL
    Is this your first post well, welcome to our forum, hope you find lots of other interesting stuff here.
    ORA


    ORA
    -------------------------
    Ian

  11. #30
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    5,375
    Thanked: 4

    Default

    Nou wil ek weer weet, het ek nou weer its verkeerd gedoen dat ek nou oor die vingers getik moet word?
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  12. #31
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mozambique/Cape Town/Other
    Age
    57
    Posts
    7,975
    Thanked: 15

    Default

    12. The owners/administrators/moderators reserve the right to remove, edit, move or close any thread for any reason.
    .
    * "Wat Spike probeer sÍ in sy min woorde" -Die Skim "
    .................................................. .....

  13. #32
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Alberton
    Age
    44
    Posts
    67
    Thanked: 0

    Default

    Sorry my bad ! Will think before i wright.

  14. #33
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    4,103
    Thanked: 230

    Default

    Quote Originally Posted by Dirk View Post
    Afrikaans is 100% (Maar probeer die taal van die eerste post handhaaf...)
    Dirk... Ons sal moet begin om die ouens in 'n gewoonte te kry om eers te SEARCH voordat hulle net post...

    Dit maak die forum onnodig groot as almal elke keer net nuwe threads begin oor topics wat al oor en oor en oor en oor bespreek is...

    Op een van die ander forums waar ek ook bedrywig is, word jou thread dadelik ge "lock" as jy 'n topic herhaal, met die boodskap wat se jy moet search gebruik, topic is al herhaal !!

    En dit is nie net die nuwe mense nie, maar van die ouens met hoe post counts is ook skuldig... Ek dink dit is dalk te veel moeite om te search

    Of is ek verkeerd ?
    .

    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 6 Auto Diesel
    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide

  15. #34
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Durban
    Age
    60
    Posts
    397
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by Dirk View Post
    It seems that the request to keep the language clean is falling on deaf ears. I've trying not to delete whole threads, but cannot keep it.
    Keep it clean, no swearing, no substitute character swearing, do that, and the thread will be removed. It is not necessary, and degrades the forum in general.
    Swearing doesn't impress anybody. Real men know how to control their language on a family forum. Delete 2nd time offenders from the forum Dirk especially after a warning
    VERY HAPPY FORTUNER OWNER
    3.0 D4D 4x4. 42 ltr LR tank, dual battery system, Engel 45 ltr fridge, fridge slide, breather extensions, Safari snorkel, Outback roofrack

  16. #35
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,661
    Thanked: 727

    Default

    Quote Originally Posted by SinWolf View Post
    Dirk... Ons sal moet begin om die ouens in 'n gewoonte te kry om eers te SEARCH voordat hulle net post...
    Dit maak die forum onnodig groot as almal elke keer net nuwe threads begin oor topics wat al oor en oor en oor en oor bespreek is...
    Op een van die ander forums waar ek ook bedrywig is, word jou thread dadelik ge "lock" as jy 'n topic herhaal, met die boodskap wat se jy moet search gebruik, topic is al herhaal !!
    En dit is nie net die nuwe mense nie, maar van die ouens met hoe post counts is ook skuldig... Ek dink dit is dalk te veel moeite om te search
    Of is ek verkeerd ?
    Sinwolf, soos sommige van die manne hier SPEL, is dit amper onmoontlik om enigiets tydens 'n "search" te kry.

  17. #36
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    69
    Posts
    3,947
    Thanked: 489

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Sinwolf, soos sommige van die manne hier SPEL, is dit amper onmoontlik om enigiets tydens 'n "search" te kry.
    Stem ook saam ja, maar mens darem probeer. Daarna kan niemand jou verkwalik nie.

    Stem ook saam met Wayne, as jy na 'n waarskuwing jou nog steeds nie kan gedra nie, dan moet jy liewer waai of vir 'n paar weke in die sin-bin gaan bly.
    Eggie.

    What this country needs more and more, are more unemployed politicians.
    - apology to Edward Langley.

  18. #37
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Groblershoop
    Age
    61
    Posts
    639
    Thanked: 7

    Default

    Ja maar Dirk, hier waar ek bly praat ons net Ingels in selfverdediging. My woordeskat is maar klein, en ek tik nog stadiger. Sal jy my maar vergewe as ek in ingels tik en my hele Ingelse woordeskat gebruik anders gaan my sinne te kort word.

    If you please?

  19. #38
    yaredb Guest

    Default

    Understood..

  20. #39
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    witbank
    Age
    48
    Posts
    106
    Thanked: 0

    Default

    Ek het al gevra dat hulle my vrywillag delete van die forum af . Want hier is ape wat te veel moeilikheid soek.

  21. #40
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,490
    Thanked: 2837

    Default

    Quote Originally Posted by komatsu View Post
    Ek het al gevra dat hulle my vrywillag delete van die forum af . Want hier is ape wat te veel moeilikheid soek.
    Laat weet nie via PM, ek die aap sal jou gou gou uithelp.

Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •