Weet iemand waar kan ek 4x2 gaan ry in die Vaal Driehoek





Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Sasolburg
    Age
    43
    Posts
    5

    Default Weet iemand waar kan ek 4x2 gaan ry in die Vaal Driehoek

    Waar in die Vaal Driehoek kan ek gaan om 'n bietjie met my 4x2 te gaan ry Weet enige iemand dalk van sulke roetes

  2. #2
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,641

    Default

    Enige pad of straat sal werk ..............................

  3. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    47
    Posts
    146

    Default

    Sypaadjie.

  4. #4
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,641

    Default

    Quote Originally Posted by THE EDGE View Post
    Sypaadjie.
    Sallie werk nie, hy wil 4x2 ry

  5. #5
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    47
    Posts
    146

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Sallie werk nie, hy wil 4x2 ry


    Op 'n ernstige noot....Gaan ry maar 'n grondpad of in 'n veld waar daar nie baie gate of modder is nie, anders GAAN jy vassit.

    Vat definitief 'n pel met 'n 4x4 saam!

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,182

    Default

    Julle ouens maakie reg nie. Net laaste week het Sakkie gevra dat julle mooi moet werk met die nuwe outjies. Kyk nou net

    PS - Mahindra, koop vir jou die WEGRY tydskrif. Daarin is dalk 'n paar 4x2 roetes wat jy miskien kan gaan ry
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  7. #7
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,641

    Default

    Spook, ons is BAIE vriendelik - het hom glad nie afgejak nie, of gesę dat hy moet gaan "search" nie. Sommer net laat welkom voel
    Anyway, 'soppieKoppie-land is so plat, jy sal enige plek met 'n enige voertuig kan ry.
    Last edited by ThysleRoux; 2010/12/14 at 12:49 PM.

  8. #8
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901

    Default

    Ek wil ook nou inklim soos Uys en se julle "Bangate" waar is julle avontuur lus?


    Maar ek sal nie, en ek sal se julle groentjies is dalk so bietjie oorversigtig, gooi 'n grassie in die lug, en die rigting waarin hy waai, daarheen ry jy! as jy 'n agterpaadjie sie ry hom! as jy vassit of sukkel, maak 'n plan en kom daar uit (moet nou nie onverskrokke onrealistiese goed gaan aanvang nie) Maar het so bietjie avontuur!

    Gooi mielies man!!! Die meeste van ons het 1000de kilo's se avontuur gehad voor ons 4x4's gehad het.

    En o ja, welkom hier by die forum!!
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  9. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,182

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Spook, ons is BAIE vriendelik - het hom glad nie afgejak nie, of gesę dat hy moet gaan "search" nie. Sommer net laat welkom voel
    Anyway, 'soppieKoppie-land is so plat, jy sal enige plek met 'n enige voertuig kan ry.
    Thysie, ek't niks gepraat van afjak nie. Sies vir jou
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  10. #10
    Disconostic Guest

    Thumbs up plek om te ry

    Hallo

    Het jy al gaan wildkyk in Eko-park by Vaalpark of die sand gat aangevat onder teen die rivier?

    As jy lus raak vir bietjie advontuur, laai vir jou n sleep tou agter in dan bel jy my. Ek sal enige tyd saam gaan ry en as daar moeilikheid is dan sleep ek jou uit. Miskien kan ek jou oortuig om n 4x4 te koop.

    Groete Gert (Sasolburg)

Similar Threads

  1. Road to Hell ??
    By LeonHilux in forum Northern Cape
    Replies: 13
    Last Post: 2013/04/03, 08:28 PM
  2. As pappa die slag pak vat.....
    By Oppers in forum The 4x4 Pub
    Replies: 14
    Last Post: 2010/03/02, 08:21 AM
  3. Andreno Enjin herbouers
    By john_ysbeer in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 17
    Last Post: 2009/07/30, 04:31 PM
  4. Mabua verslag
    By john_ysbeer in forum Botswana
    Replies: 2
    Last Post: 2008/10/20, 07:31 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •