Veilige akkomodasie naby Komatipoort





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    53
    Posts
    439
    Thanked: 1

    Default Veilige akkomodasie naby Komatipoort

    Ek wil in Mei 2011 by Onder-Sabie gaan kamp, maar ek ry vanaf Bloemfontein vroeg oggend en wil naby Komatipoort by 'n B&B of Chalet oorslaap om vroeg die volgende oggend in te gaan na Onder-Sabie. Weet julle van enige veilige plek in die omgewing.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    42
    Posts
    3,695
    Thanked: 40

    Default

    Sundowner lodge in die hoof straat van Komatie poort Slaap gereeld daar oor. Wanneer jy daar oorslaap moet jy die oxtail probeer dis heerlik. Bestuurder daar is Ettiene
    Last edited by Madota; 2010/12/07 at 05:52 PM.
    Corne

  3. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    42
    Posts
    3,695
    Thanked: 40

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    867
    Thanked: 10

    Default

    Marloth Park het hope lodges - Komatipoort is nou 'n tipiese Afrika dorp as jy verstaan wat ek bedoel - en as jy marloth op Google soek sal jy hope opsies kry - sommige van hulle op die rivier, waar ons gereeld leeus sien
    '15 Honda CR-V Comfort Auto
    '10 Daihatsu Terios 4x4 Auto

  5. #5
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Schelle BELGIUM
    Age
    55
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default

    We have slept in krugerview BP komatipoort
    low budget but great place .
    nice , clean and good food .
    also a "honestybar"

    http://www.krugerview.com/


    Greetings

Similar Threads

  1. Komatipoort
    By E-Bird in forum Mpumalanga
    Replies: 0
    Last Post: 2009/11/05, 07:34 PM
  2. Road from Pretoria to Komatipoort
    By ELU in forum The 4x4 Pub
    Replies: 7
    Last Post: 2009/06/22, 07:13 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •