4x4 Community 2011 Bridgestone Fundi Challenge Team - Page 4





Page 4 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 61 to 80 of 249
  1. #61
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Kempton Park
    Age
    49
    Posts
    244
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by RangeRover View Post
    Hi guys. I received this mail below from Bridgestone. Please note that the rules and dates are on the first page.
    Document?
    Frans
    2003 Prado VX 4.0 AT, Long-range tank, Dual Battery System, Frontrunner roofrack & drawer sytem
    1998 Hilux D/C 3000D
    1996 Land Rover 110 CSW 300 TDi (being revived)

  2. #62
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by Bosveld View Post
    Document?
    "on the first page" Dit will se die eerste post! lol

    Gaan jy en die vrou ook saam ry?
    Adriaan

  3. #63
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Grootste veranderinge van laas jaar af is -25 punte vir 'n paaltjie of banner touch in plaas van -50, en die voertuig hoogte handicaps wat begin op 12.5% teenoor laasjaar se 14.9%. Ook dat 75% van 'n "groot" span moet teenwoordig wees met 'n minimum van 5 "voertuig" spanne, teenoor laas jaar se 5 voertuig spanne. Die "groot span in ons geval is 4x4Com, en die "voertuig" span bestaan uit bestuurder en navigator.

    Res is baie dieselfde.
    Attached Files Attached Files
    Last edited by Sakkie; 2011/01/12 at 08:56 AM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  4. #64
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,906
    Thanked: 20

    Default

    sakkie so ek gaan baie gepenaliseer word op my voertuig
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  5. #65
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Good news from TuffStuff!!!

    TuffStuff confirmed that all their clients will be covered for the Fundi!
    Adriaan

  6. #66
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Dear 4x4 Fundis

    We are receiving a few enquiries for which we need to clarify certain arrangements.

    1. We are aware the first document was littered with various spelling mistakes, so attached is the corrected version, our apologies.
    2. MSA License
    a. Your entry application into the Fundi Challenge must be accepted first.
    b. Upon acceptance each individual will receive a confirming letter and further instructions on how to obtain the MSA license.
    3. The tyre special is only available once your application is successful.

    I trust this clarifies these points.

    Best regards,

    Johan
    Attached Images Attached Images
    Adriaan

  7. #67
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,906
    Thanked: 20

    Default

    ok gou gemeet en kom uit op 18.9% beteken dit ek begin elke obstacle met minus 30 punte? en gaan my conversion teen my tel?
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  8. #68
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Yip!

    Volgens die reels word ek my die TC die selfde geslaan as n 4x4 met dubble difflocks.

    Maar wat, dis n fun event en die lewe is te erinstig om nog oor goed soos dit te worry!

    Dink Goosen met die Rooi Setpill is ook in jou bootjie!
    Adriaan

  9. #69
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Nee, die handicap punte is per event, nie per hindernis nie.

    Elke hindernis tel 100 punte, x10 hindernisse = 1000 punte per event.

    As jy 'n 30 punte handicap het, is dit 30/1000, nie 30 uit elke 100 uit nie.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  10. #70
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,906
    Thanked: 20

    Default

    wanneer wil julle nou begin oefen?
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  11. #71
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Op die Plot
    Age
    37
    Posts
    1,459
    Thanked: 1

    Default

    Is dit nie n moelse shlep om n msa lisensie te kry nie?
    Mazda BT 50
    2013 auto 3.2 4x4
    (aka Mazdarati)
    Towing our moblie home
    Imagine Comfortvan

    Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!

  12. #72
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    AJ
    Dit vat omtrent 2-3 dae om te kry net baie papier werk .
    En jy moet brief van jou medies kry dat hulle jou cover ingeval van beserings of dood.

    As ek reg onthou kos dit net onder die R1000 vir die jaar ek kan verkeerd wees dit is hoe die chalange lisensie gewerk het.

    cheers

  13. #73
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Op die Plot
    Age
    37
    Posts
    1,459
    Thanked: 1

    Default

    Dis goeie nuus.
    Mazda BT 50
    2013 auto 3.2 4x4
    (aka Mazdarati)
    Towing our moblie home
    Imagine Comfortvan

    Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!

  14. #74
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    AJ
    Onthou die drywer en die navie moet lisensies kry met die selvde reelings en papierwerk??

    groete

  15. #75
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Op die Plot
    Age
    37
    Posts
    1,459
    Thanked: 1

    Default

    Ek moet se die hele ding van MSA lisensies kry sit my heel af van die Fundi ekt gedog dit was om pret te he en jou en die voertuig beter te leer ken.

    En raak dinge so erinstig.

    Ek sal maar wag tot die 15de en kyk wat gebeur en wat hulle se.

    Of sit ek nou die pot heel mis en kla soos n ou vrou met n nat broek

    Ps. Hoe sit n mens n kappie op n e?
    Mazda BT 50
    2013 auto 3.2 4x4
    (aka Mazdarati)
    Towing our moblie home
    Imagine Comfortvan

    Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!

  16. #76
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by A.J. View Post
    Ek moet se die hele ding van MSA lisensies kry sit my heel af van die Fundi ekt gedog dit was om pret te he en jou en die voertuig beter te leer ken.
    En raak dinge so erinstig.
    Ek sal maar wag tot die 15de en kyk wat gebeur en wat hulle se.
    Of sit ek nou die pot heel mis en kla soos n ou vrou met n nat broek
    Ps. Hoe sit n mens n kappie op n e?
    Ons ken julle Toyota mense mos so!!!

    Ek sit ook maar en wag om te hoor van die lisensie ding. Sal laat weet sodra Bridgestone terug kom oor dit. Dink ook dit raak bietjie duur.
    Adriaan

  17. #77
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    4,160
    Thanked: 283

    Default

    Quote Originally Posted by A.J. View Post
    Ek moet se die hele ding van MSA lisensies kry sit my heel af van die Fundi ekt gedog dit was om pret te he en jou en die voertuig beter te leer ken.

    En raak dinge so erinstig.

    Ek sal maar wag tot die 15de en kyk wat gebeur en wat hulle se.

    Of sit ek nou die pot heel mis en kla soos n ou vrou met n nat broek

    Ps. Hoe sit n mens n kappie op n e?
    Ag nee man.... Moenie so negatief wees nie.... Jy kla soos 'n ou vrou met 'n nat broek !!

    Dit gaan fun wees !!!!!

    .

    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 6 Auto Diesel
    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide

  18. #78
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Hy ry 'n toyota wat verwag jy en sy gesig trek skeef as hy sideslopes kry en hy ry hekke mis .
    I finks he is not of human origan, hy klink na sissie vir my ??

    cheers

  19. #79
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Op die Plot
    Age
    37
    Posts
    1,459
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by SinWolf View Post
    Ag nee man.... Moenie so negatief wees nie.... Jy kla soos 'n ou vrou met 'n nat broek !!

    Dit gaan fun wees !!!!!

    So jy was n tikster op n skool

    Ag wys my hoe man.
    Mazda BT 50
    2013 auto 3.2 4x4
    (aka Mazdarati)
    Towing our moblie home
    Imagine Comfortvan

    Don't get confused between my personality & attitude. My Personality is who I AM, my attitude depends on who YOU are!!!

  20. #80
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    4,160
    Thanked: 283

    Default

    Quote Originally Posted by A.J. View Post
    So jy was n tikster op n skool

    Ag wys my hoe man.




    Maak MS Word oop.... Insert Symbol in jou Word dokument.... Copy, en paste op forum text box...



    Enigste manier wat ek dit kan reg kry
    .

    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 6 Auto Diesel
    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide

Page 4 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  2. AAWDC Funday ... 4x4 Community Team?
    By bushcamp in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2009/02/03, 01:10 PM
  3. Search Engines
    By benhur in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2006/09/14, 09:42 PM
  4. Replies: 1
    Last Post: 2006/09/07, 11:22 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •