4x4 Community 2011 Bridgestone Fundi Challenge Team - Page 10





Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 181 to 200 of 249
  1. #181
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Weet nou nog nie of sy gaan klaar wees vanmiddag nie. As sy is, sien ek julle more oggend, maar op die stadium lyk dit onwaarskynlik.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  2. #182
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    36
    Posts
    1,366
    Thanked: 140

    Default

    ek sal daar wees om en by 9 uur miskien bietjie vroer

  3. #183
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    36
    Posts
    1,366
    Thanked: 140

    Default

    sal maar liewers nie ingaan as daar nie iemand anders is wat kan join nie.

  4. #184
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Ek gaan nie daar wees nie. Granny is nog nie klaar nie
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  5. #185
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,128
    Thanked: 148

    Default

    Hi All
    With great sadness I have withdraw my name from the Fundi this year.

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  6. #186
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Ag nee man wat se k..k (jammer) is dit die , moet ek met jou baas praat ek is hoeka lus vir hulle.

    cheers

  7. #187
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Dis nie cool nie maar ja. Cobus ons gaan jou regtig mis! Nou het ek net vir AJ wat ek kan challenge! lol
    Adriaan

  8. #188
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Hey hey
    daai landie het nog nie een keer ssam die tri one gery nie en nog obstacle klaar gery nie.
    Is die landy nou weer reg en t/control werk hy weer

    cheers

  9. #189
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,128
    Thanked: 148

    Default

    Adriaan
    Ek moet maar eerder op my hande sit en kyk hoe ander ouens dit ry en geniet......Baie sad

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  10. #190
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,667
    Thanked: 145

    Default

    En toe gebeur dit, ek het n nuwe Navi nodig!!! soos in dringend..

    Aansoeke sal oorweeg word, blondes met lang bene en kort rokkies sal natuurlik voorkeur kry.

    Anders iemand wat lekker kan strond praat en darem ietsie weet van lyne lees en vashou
    My wife is simple, in a complicated way

  11. #191
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by wayne harvey View Post
    Hey hey
    daai landie het nog nie een keer ssam die tri one gery nie en nog obstacle klaar gery nie.
    Is die landy nou weer reg en t/control werk hy weer
    cheers
    EK hoop so, Land Rover het gese ek is nie n maklike klient nie en laat ry nou n ander 90 agter my ry vir ingeval myne nie meer wil saam speel nie!

    Wat bedoen mr nou dat ek nog nie een keer saam die tri gery het nie? As ek kan onthou het ek gery net waar julle gery het by bass lake en dit met n siek landy!
    Adriaan

  12. #192
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by Benson View Post
    En toe gebeur dit, ek het n nuwe Navi nodig!!! soos in dringend..
    Aansoeke sal oorweeg word, blondes met lang bene en kort rokkies sal natuurlik voorkeur kry.
    Anders iemand wat lekker kan strond praat en darem ietsie weet van lyne lees en vashou
    Ek weet Lourens AKA Bullet het gese hy sal vir iemand kan nav.

    Sal vir hom e-mail.
    Adriaan

  13. #193
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Andre ek hoor Flamingos en Teazers het gooi naweek specails aan.

    he he

    sterkte Adriaan ek dink as jy weer by landrover aankom met jou vuil landy en klagte lys gaan hulle jou overaals gee en se werk self op jou alliminium gedoente.

    cheers

  14. #194
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,667
    Thanked: 145

    Default

    Wayne, dis nou n plan, dan het ons sommer entertainment vir na al die "ryery" ook......
    Ek moet nog een voorwaarde in sit, sy moet haar hande agter haar kop sit met haar elmboe vorentoe, as haar elmboe die deur eerste tref sal sy nie oorweeg word nie.
    My wife is simple, in a complicated way

  15. #195
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,667
    Thanked: 145

    Default

    YHEA sorted

    David Maritz to the rescue!!! nou nie die blonde met die lang bene nie

    maar nou sal ek darem my oe op die baan en hande op die stuurwiel kan hou!!!
    My wife is simple, in a complicated way

  16. #196
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    HE HE Dawid jy is in vir 'n ding Mnr
    Welkom aan die span.
    cheers

  17. #197
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Baie Welkom!
    Adriaan

  18. #198
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    85
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Navigator View Post
    Hi All
    With great sadness I have withdraw my name from the Fundi this year.
    The Mahindra withdraw from the Fundi challenge? That is really sad, as I would like to see the Thar competing against the other manufacturers? If I may ask... why...??

    Are you guys then going to focus on the National 4x4 championship? As I saw you came first in the open class in Bloemfontein last year.

  19. #199
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Speedo
    just pmd you with a small explanation of what happened.

    cheers

  20. #200
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    85
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by wayne harvey View Post
    Speedo
    just pmd you with a small explanation of what happened.

    cheers
    Thanks Wayne,
    After the great results you guys achieved last year I cant beleive Mahindra has pulled the plug.. just shocking .... and sad

Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  2. AAWDC Funday ... 4x4 Community Team?
    By bushcamp in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2009/02/03, 01:10 PM
  3. Search Engines
    By benhur in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2006/09/14, 09:42 PM
  4. Replies: 1
    Last Post: 2006/09/07, 11:22 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •