Namakwa 4X4 roete rigting





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Age
    49
    Posts
    437
    Thanked: 263

    Default Namakwa 4X4 roete rigting

    Ek wil graag weet of mens die Namakwa 4X4 Eko roete van Wes na Oos kan doen of nie. Al die verslae wat ek gelees het is van Oos na Wes.
    Ek wil van Aus af deur die richtersveld toer en dan huistoe gaan met die Namakwa roete.
    Ek het Noordkaap toerisme gekontak, maar nog niks van hulle gehoor nie.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Wuxi, China
    Age
    57
    Posts
    3,322
    Thanked: 2

    Default

    Kontak die Namakwa Distriksmunisipaliteit in Springbok, hulle ryk die permitte uit. Heeltemaal moontlik om dit van wes na oos te doen.
    camelman
    '04 Discovery II Td5 GS (using 2SO)
    '95 Discovery I V8i Auto (Now sadly sold, with fond memories)
    Yesterday is history, tomorrow is mystery, today is a gift, that's why its called "present".

  3. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    1,419
    Thanked: 128

    Default

    Ek stem saam met camelman. Jy kan dit van wes na oos doen. Die instruksies en kaarte wat hulle vir jou stuur nadat jy vir die permitte betaal het, kan jy maar net agteruit lees! Ons het ons permitte binne 'n dag gekry nadat ons betaal het, so daar is dalk 'n kinkel in die kommunikasie-kabel as jy lank wag om van hulle te hoor. Probeer tourism[email protected] Hulle bedryf die permitte vir die eko-roete.
    Doen jouself 'n guns en kontak (en besoek) Volente Vd Westhuizen by Eksteensfontein toerisme inligtingskantoor.

    Hilux 3.0 D4D "Goldilocks" - Rigged for overlanding
    ORRA Callsign: X130
    Passionate about alternative energy

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,263
    Thanked: 176

    Default

    Ek dink die rede waarom die meeste mense van oos na wes ry, is omdat hulle eers die roete doen, dan Richtersveld en laaste Ais-Ais. Dis wat ons gedoen het.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  5. #5
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nylstroom
    Age
    61
    Posts
    958
    Thanked: 2

    Default

    Om een of ander rede ( weet nie hoekom nie ) verkies Namakwa toerisme dat die roete van oos na wes gedoen word. (dink dit gaan oor die beheerpunt (?) te Pella omgewing )
    Baie het egter die roete al in "reverse" gedoen en ons gaan ook in jun 2011
    Gerhard.Ranger

  6. #6
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    1,419
    Thanked: 128

    Default

    Gerhard - ek dink jy's reg. Ons het R600 se permitte gehad, maar dis nooit nagegaan op die wes-oos rigting nie. Op T4A is daar 'n checkpunt waar die roete die N7 kruis, maar daar was niemand daar nie. Ons het by Grootmelkboom die roete verlaat en Pella sal maar moet wag vir 'n volgende keer...

    Hilux 3.0 D4D "Goldilocks" - Rigged for overlanding
    ORRA Callsign: X130
    Passionate about alternative energy

  7. #7
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    48
    Posts
    1,939
    Thanked: 104

    Default

    Offisieel is die rigting oos-wes. Ons permitte is by Pella se katedraal nagegaan. Ek dink dis maar die hoof rede want baie van die paaie is openbare paaie so niks keer jou andersins om wes-oos te ry nie.

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

  8. #8
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    60
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Guys,
    The reason that they want the route driven from east to west is so that you don't keep running into other 4x4 groups, so as to enhance the wilderness experience. Afterall, we all want peace and quiet and to be alone on the route with our group. It greatly reduces the risk of two long convoys trying to pass each other on a narrow section of the trail.
    But, it isn't compulsory, I don't think.

Similar Threads

  1. Brakkeduine 4x4 Trail near PE.
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 16
    Last Post: 2017/11/13, 07:56 AM
  2. 4x4 Training, compulsory or not?
    By DDT in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 9
    Last Post: 2010/06/01, 04:29 AM
  3. Safe driving course for proud new 4x4 owners
    By Ralph_Clark in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2009/10/07, 11:24 AM
  4. Offroad hooligans
    By Tony Weaver in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 73
    Last Post: 2009/03/27, 08:36 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •