Die klopgeluid op my Pajero se voorste suspensie was veroorsaak deur die Ironman skokbrekers wat ek opgehad het. Dit is vervang met 'n stel "upgrade" shocks en opgelos. Was die naweek 'n bietjie "van die pad af" en hantering is puik. Die agterste "upgrade" skokbrekers is steeds foutloos.

Dankie Ironman. Dit vat 'n man op 'n perd om sy fout te erken en reg te stel!

Groete