Rooirivier 4x4 roete , 30.10.2010 (De Rust)





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    George, Suid-Kaap
    Age
    43
    Posts
    157
    Thanked: 0

    Default Rooirivier 4x4 roete , 30.10.2010 (De Rust)

    Het gister hierdie op my voorruit gekry.
    Daar is 'n 4x4 dag by Rooirivier 4x4 roete, De Rust op die einde van die maand. Dit is 'n kamp naweek en bestaan as volg;
    Saterdag 30.10 :
    09h00: Rooirivier registrasie.
    09h00 - 11h00: Speel in 4x4 terrein.
    11h00: Vertrek op Rooirivier 4x4 roete.
    Roete gradering: 3-4, lekker uitdagend. Na roete voltooing, geniet middagete by kampterrein.
    Plek en roete: Vanaf De Rust op Willowmore/ Uniondale teerpad, 30km tot Rooirivier afdraai links, wegwysers sal afdraai aandui.
    Tariewe:
    - 4x4 roete @ R250 per voertuig (2 persone middagete ingesluit). Addisionele persone in 4x4 kan middagete geniet @ R50.
    - Kampering Vrydagaand en Saterdagaand @ R100 per staanplek per nag.
    - Kampeerders bring eie toerusting en voedsel, ablusies word voorsien.
    Bespreek asseblief vir bepaling van ete getalle.
    Len 079 699 4418 / 073 8323 744
    Wilma 028 713 2549
    Die foto's op die pamflet toon mooi kampering terrein, egte bos gevoel ablusies en braai area met sirkel vir laatnagte vuur.
    Sien dit is deel van Oakdale skool se projekte wat deur die ouers gehou word.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    George, Suid-Kaap
    Age
    43
    Posts
    157
    Thanked: 0

    Default

    Ek wil vir die Saterdag deurgaan om die roete te ry, sal die aand weer by die huis wees. Gaan die naweek daarna (06.10.2010) kamp en 4x4 ry op Kleynefontein (George). Wie is lus om deur te gaan, kan miskien saam vertrek vanaf George ?

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default

    Roete 3 of 4 keer al gery. Dit is n baaie lekker roete met n fantastiese kamp terrain.

  4. #4
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default

    Bennie/Dave, het die kamp area elektrisiteit? Ek kyk bietjie rond vir 'n roete en byeenkoms plek.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  5. #5
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nylstroom
    Age
    60
    Posts
    956
    Thanked: 2

    Default

    Sover ek weet is daar nie elektrisiteit nie, maar n baie lekker kampplek met lekker geriewe en n lekker roete !!
    Gerhard.
    4-tuner.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default

    The camp does not have electricity. It is however spotless and one of the best camp sites around. Good (open air) ablutions and trees camp area.
    The route is very scenic and has only one major challenge (Die Baken) otherwise I would rate it at a good grade 3 all round with no problems.

    Four Wheel Drive Club of SA
    Garden Route Division
    A Proud member of SCROF (Southern Cape Route Owners Forum) see our website at www.4x4ineden.co.za

Similar Threads

  1. Bergkraal 4X4 roete - Vredenda
    By frikkie in forum Western Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2016/12/04, 06:55 AM
  2. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  3. Rust de Winter 4x4 playground
    By vanemmenis in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 13
    Last Post: 2010/06/30, 05:41 PM
  4. Search Engines
    By benhur in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2006/09/14, 09:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •