Event van die jaar - Mudz Challenge





Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 1 to 20 of 166
  1. #1
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,589
    Thanked: 7

    Thumbs up Terugvoer Event van die jaar - Mudz Challenge

    Wat kan ek se? Hoe kan ek dit se? Weer met trane in my oe?

    Die dag toe die son so mooi skyn en die windjie so lui lekker waai oor die vlaktes naby Cullinan toe se ek aan Wayne weet jy ek sien die ding met Mudz begin nou groot raak en die ouens is besig om te kyk en om te help. Later die week toe skakel ek met Wayne en se aan hom kom ons hou 'n challenge om die man te help ons vat die proceeds en gee dit aan hom na die event! Daar spring ons weg en vernader ons fokus van normale challenge na 'n challenge om vir Mudz te kan help!

    Maar sover ons gaan en die reelings maak doen ons die dinge ons kyk na die lyste en na lang gesprekke maak ons die planne vir 40 voertuie om te kan challenge! Buiten die beplannings gaan ons aan en stop nie om dit te bemark en daar buite te kry nie! Die is adverteer op vele forums en klubs. So daar was 'n groot bewusmaking van die event!

    Sover die tyd aanstap begin ek oproepe ontvang van partye wat wil help en wil ondersteun en onder andere Leon van 4x4 Megaworld Vaal. Hy noem aan my dat hulle besluit om die yskas te skenk wat natuurlik as proceed moet gaan vir Mudz en die insameling daarvan maar die planne was nie baie duidelik nie en persoonlik dink ek dat die raffle wat later die verskyning gemaak het het baie meer aftrek gekry as wat enige iemand kon voorspel het! Maak nie saak nie daar staan die yskas op die dag van die challenge in Johan se voertuig en die wenner sal toe aan gekondig word by die challenge!

    Later aan kry ons die offers vanaf Andre en Marieta Nel van Maranata Toere dat hulle vir ons 'n prys gegee het na die Richtersveld en asook het hulle by Drumbeat 'n vlak een noodhulp kursus gereel!

    In die week na die aanloop van die challenge is ek en John Woodford (Steamers) in gesprek en daar offer hy toe om van die pale te gee aan die challenge oor ons toe nog pale gekort het en so twee aande voor die challenge gee hy aan my 'n stel "Tyre Takkies" wat toe as prys dien....
    Die seeninge kom net in en in!

    So kom die tyd nader om die challenge te kan hou en die tyd kom nader en so begin ons die tog na die Sandwani en asook die penne word geslaan en die paaltjies word opgesit en so begin ek wonder oor die hele event. Die kaare begin die volgende oggend inkom een na die ander en teen 07:51 am saterdag oggend 16 Oktober 2010 word die bordjies verhang en ek en Wayne raak in 'n gesprek betrokke ons het slegs 21 voertuie en ons benodig 40 voertuie om die event suksesvol te kan maak! Die woorde vanaf vriende in daardie kring aan my en soos dit in my gedagtes was maak alles bekend met ander woorde bring al die probleme op die lappe en wees eerlik met die mense rondom die klip waarop ek staan en daar voel ek die wereld sluk vir my in net daar!

    Toe begin ek praat en die hele situasie begin verduidelik en daar staan Johan van 4x4 Megaworld Vaal en se hulle sal die event fooi betaal wat ons nie kon doen agv die swak bywoning van challenge voertuie.

    Toe steek Hansie van Niekerk sy hand op en se dat hy 'n addisionele bedrag sal inbetaal. Die maak my toe so bewoe dat ek trane pluk en ek staan eerlik voor almal en daar kom al die seeninge net in en die hele dag word so 'n groot sukses soos wat niemand kon weet hoe nie! Die wat nie daar was nie het rerig vreeslik uitgemis op die event van die jaar!

    Daar en dan spring almal soos een goed geratte en geoliede masjien aanmekaar en die wiele begin rol na die voertuig skrutenering gebeur het en so vier concerns uitgesorteer was! So begin die eerste recovery en nie lank nie toe kraak die radio ons het hulp nodig hierso die voertuig en daar is ek en Wayne na die volgende recovery toe om te gaan help. Die ander hulp kreet was oor 'n debead en daar staan almal nee hulle wil die debead sien gebeur en wil net die "doef" hoor en daar spoil ek die fun en gebruik toe sommer 'n ratchet strap om die tyre terug te bead! Die eienaar dink ek het gedink ek was seker mal toe ek se moenie die band afhaal en ruil en ek vra vir die kompressor maar sodoende het hulle reageer. Nog 'n debead het veroorsaak dat die band bly lug uitlaat het en later toe maar die spaarwiel opgesit.

    Myself het die recovery hanteer al die marshalls die spectator value laat weg beweeg en so Wayne die voertuig wat die recovery gedoen het. Elke recovery het baie goed afgegaan en sodoende elke ene is met saftey bridals en rated schakles. Op een recovery wou daar ongemerkte schakles gebruik geword het maar na my inspeksie is die regte schakles gebruik. Die veiligheid van so 'n event le my egter baie na aan die soos dit vir Herman Engelbrecht ook doen en daarom die skenking van hom af aan myself 'n stel safety bridals wat ons kon gebruik het tydens die event.

    In die totaal van omtrent 4 voertuig recoveries is ons baie trots met geen erge skade nie en ook geen rolle en nog minder geen beserings!

    Met die ontmoeting van Gareth Woodford was dit rerig so great dat en dit was rerig baie fantasties! Die punte word getel en sodoende kom die reslutate toe nou uit maar die is toe nog net in geheim.

    Johan kry toe vir Leon op die lyn en bring toe die raffle kaartjies nader in die houer en Gareth trek die kaartjie en daar kom die 96 en Leon beaam dit is die forum naam Baby Ranger en soos dit wil wees staan Pieter Boers daar en hy is die wenner van die yskas!

    Toe begin ons met die vyfde plek

    Cobus Bohmer met 831 punte

    Vierde plek

    Hannes met 845 punte

    Derde plek

    Adriaan Aucamp met 926 punte en die R500 noodhulp vlak een kurus

    Tweede plek

    Eddie Harvey met 945 punte met die tyre takkies en hy glo die mahindra het dit nie nodig nie

    Eerste plek

    JP Wessels met 981 punte 'n jong man met 'n toer na die Richtersveld ter waarde van R2500, jy moet met in kontak kom asseblief!

    JP het vas geglo dat Oom Eddie sou wen dat hy toe sommer gery het en toe ons hom bel toe dink hy ons grap toe met hom! Glo as dit April was het hy ons nog steeds nie geglo nie!

    Cobus Bohmer het vir ons 'n trofee gemaak wat natuurlik 'n wissel trofee is wat na JP toe moet gaan nog.

    Daarna kom John Doug aan die woord en hy begin toe met uitdeling van trofees wat hy geskenk het aan die eerste tweede en derde plekke. Asook een aan Megaworld Vaal en aan myself en toe ene aan Gareth Woodford.

    Daarna word die foto's geneem van sponsors en ook die marshalls...

    Baie dankie aan Wayne Harvey wat saam met my gestaan het al my bekkomernisse en idees en ook die uitleg van die baan en my pickeyness oor obstacles en dan ook my concern oor veiligheid. Dankie Wayne vir jou geduld en vriendskap!

    Dan aan al die mense in die agtergrond wat geassisteer het met plakkers druk van vorms reels en agter af reelings ivm met die challenge promosie ens en ook in baie reelings en obstacles uitle aan Hennie en Regardt!

    Dankie aan 280iNyati vir die speed section se realiseering!

    Dankie aan Riaan en die Jeep klub vir die Robot, wat natuurlik baie famous is alreeds en die bemanning van die robot en ook die megafoon!

    Dankie aan Pieter en Eleanor Boers vir hulle hulp en ore en raad! Julle is rerig twee sterrietjies wat baie helder skyn!

    Dankie aan Erin Bosch vir die inspirerende woorde aan Doug Norval wat rerig verstaan en baie hulp aanbied!

    Dankie aan al die ander marshalls wat gehelp het Jimmie vir jou en jou dogters by die hek en as marshalls en ook die water verskaffing wat almal refresh gehou het en ook aan Gareth Woodford wat dit so vrylik versprei het!

    Dankie aan Ivan en sy vriend aan Wesley Drikus Koos en Jane wat gehelp met die optel afskryf en merk van punte om te verseker al die voeruie is reg en in lyn met dit wat gebeur het!

    Baie dankie aan John ook wat aangebied het om te help marshall en aan Gareth wat kon rondry en ook die water versprei het!

    Maar helaas is daar toe spot pryse wat toe geskenk was deur 4x4 Megaworld Vaal 'n pull strap en twee ratchet straps en die pull strap is na Francois (Madmax) wat so paar plekkies gaan vas steek het en die ander aan Marcell Fourie (Magic) oor sy debead en die strap gebruik was om die tyre terug te bead. Dan is die ander prys moeilik gewees maar toe gee Gareth dit aan my oor hy gese het hy weet aan wie die moet gaan!

    Maar ek is nou genoeg geskryf en is amper net so moeg soos saterdag maar wil die laaste woorde inkry en se dankie aan elke deelnemer want julle is nie net web wheelers nie maar julle sit julle geld waar julle monde is en buiten dit julle is goeie mense en wil graag 'n verskil maak in die lewens van ander!

    Baie dankie aan elke persoon en die wat in ander forums betrokke is cross post die asseblief!

    Baie dankie aan Dirk vir die hemde en keppies op kort kennisgewing!

    Dankie aan Jacques (Dookie) vir jou foto's neem en lekker kuier!

    Fotos en uitslae volg binnekort!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_3298.JPG 
Views:	186 
Size:	108.6 KB 
ID:	73790   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3304.JPG 
Views:	180 
Size:	124.7 KB 
ID:	73791   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3315.JPG 
Views:	200 
Size:	154.8 KB 
ID:	73792   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3316.JPG 
Views:	206 
Size:	158.9 KB 
ID:	73793   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3322.JPG 
Views:	178 
Size:	126.0 KB 
ID:	73794   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3323.JPG 
Views:	175 
Size:	146.8 KB 
ID:	73795   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3326.JPG 
Views:	177 
Size:	155.9 KB 
ID:	73796   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3328.JPG 
Views:	171 
Size:	187.8 KB 
ID:	73797  

    Click image for larger version. 

Name:	DSC_3334.JPG 
Views:	185 
Size:	171.2 KB 
ID:	73798   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3339.JPG 
Views:	233 
Size:	146.0 KB 
ID:	73799   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3341.JPG 
Views:	181 
Size:	138.6 KB 
ID:	73800   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3343.JPG 
Views:	157 
Size:	131.2 KB 
ID:	73801   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3344.JPG 
Views:	209 
Size:	122.7 KB 
ID:	73802   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3347.JPG 
Views:	177 
Size:	139.0 KB 
ID:	73803   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3350.JPG 
Views:	179 
Size:	195.8 KB 
ID:	73804   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3353.JPG 
Views:	189 
Size:	161.0 KB 
ID:	73805  

    Click image for larger version. 

Name:	DSC_3363.JPG 
Views:	205 
Size:	165.7 KB 
ID:	73806   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3364.JPG 
Views:	183 
Size:	177.4 KB 
ID:	73807   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3365.JPG 
Views:	166 
Size:	135.7 KB 
ID:	73808   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3376.JPG 
Views:	181 
Size:	142.5 KB 
ID:	73809   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3377.JPG 
Views:	172 
Size:	139.4 KB 
ID:	73810   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3378.JPG 
Views:	155 
Size:	119.1 KB 
ID:	73811   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3396.JPG 
Views:	164 
Size:	109.8 KB 
ID:	73812   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3403.JPG 
Views:	173 
Size:	124.8 KB 
ID:	73813  

    Click image for larger version. 

Name:	DSC_3412.JPG 
Views:	201 
Size:	64.1 KB 
ID:	73814   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3413.JPG 
Views:	171 
Size:	76.6 KB 
ID:	73815   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3418.JPG 
Views:	190 
Size:	124.7 KB 
ID:	73816   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3419.JPG 
Views:	177 
Size:	109.7 KB 
ID:	73817   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3423.JPG 
Views:	180 
Size:	99.0 KB 
ID:	73818   Click image for larger version. 

Name:	DSC_3424.JPG 
Views:	197 
Size:	100.8 KB 
ID:	73819  
    Attached Files Attached Files
    Last edited by David Maritz; 2010/10/19 at 11:01 AM. Reason: Getting a bit of exposure!
    "Ability is what gives you the opportunity belief is what gets you there"

    David Maritz
    Triton - Barberian!

  2. #2
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,926
    Thanked: 1773

    Default

    David jy en al jou helpers verdien n groot DANKIE, nie dat daai woord ooit genoeg is nie.

    Vir die manne wat ingestaan het toe daar probleme was, BAIE DANKIE !

    Ek is baie bly julle het n LEKKER dag gehad.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    piktjaaaaaas!!!!!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  4. #4
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,667
    Thanked: 145

    Default

    Hi Guys
    Dit was n awesome dag. Dit is absoluut die wonderlikste ding on die wereld om te beleef hoe mense kan saamstaan vir een doel.

    Die Pajero het haarself ook baie goed gedra.

    Maar ek moet se, boys, ek dink julle moet haar so bietjie kom meet, sy's baie breer as wat julle dink!!

    Ps. David, WAARS DIE FOTIES!!!
    My wife is simple, in a complicated way

  5. #5
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,589
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by AndreBenson View Post
    Hi Guys
    Dit was n awesome dag. Dit is absoluut die wonderlikste ding on die wereld om te beleef hoe mense kan saamstaan vir een doel.

    Die Pajero het haarself ook baie goed gedra.

    Maar ek moet se, boys, ek dink julle moet haar so bietjie kom meet, sy's baie breer as wat julle dink!!

    Ps. David, WAARS DIE FOTIES!!!
    Gewerk op die Land Rover..... sal jou weer onthou! Dit het gemeen jy het gesweet...
    "Ability is what gives you the opportunity belief is what gets you there"

    David Maritz
    Triton - Barberian!

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,667
    Thanked: 145

    Default

    hehehe Landie is lank nie breed nie!!!
    My wife is simple, in a complicated way

  7. #7
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,129
    Thanked: 148

    Default

    David,

    Thanks vir n great event!! Net van my kant af baie dankie vir al die bloed, sweet en harde werk. Daar is soveel mense om voor dankie te se... gelukkig het David dit reeds mooi gedoen.
    Vir die ouens wat nie daar was nie, dit was n baie taktiese event, extras soos diff lock, traction control en selfs n solid front axle het nie gehelp nie. INteendeel die ouens wat nie daai extras het nie, het juis goed gedoen. As mens na die top 5 kyk, is 3 IFA en twee SFA voertuie.
    Daai gevreesde wit paaltjies was iets uit die bose uit, darn.... hulle was vrek naby aan mekaar.
    Hoe JP daai Jeep van hom tussen die paaltjies gekry het weet ek wraggies nie, sy Jeep is breeeeeeed... al wat ek kan se: Jy verdien om te wen, Flippen mooi man!
    Last edited by Navigator; 2010/10/17 at 09:13 PM.

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  8. #8
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,468
    Thanked: 16

    Default

    David,

    Don't be so modest, it was a great event and what you got done here was incredible it was an absolute plesaure to have had the priviledge of being able to help in a small way.

    Thanks again for an awesome weekend.


  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Dronk-word-baai
    Age
    40
    Posts
    4,921
    Thanked: 53

    Default

    Where do one start..

    Like Chris said, a thank you seems so small sometimes.. this was one such an event.
    I have to once again say thank you to David and Wayne who put real effort into the event and it showed! Thanks guys, and thank you for the pleasant evening afterwards.

    A special thanks to the people from Mega World. You are real stars. Thank you for coming to our aid without a moments hesitation. We were all milling the news from David over in our heads and you just reacted. Thank you.

    To all who traded a days playing in their beloved vehicles to be marshals, thank you! All was done with a fun day in mind, but they were strict and fare. We applaud you for this.

    For all the people I met, Mudz, Mudz's dad, DougN, David, Oom Eddy, Wayne, Sinwolf, the Boers's and all the rest.. thank you for being the people who you are. You made it easy for a stranger to fit in and feel right at home! And believe me when I say I will be back next time.. And I will be taking Oom Eddies advice and improve my skills..

    Thank you all!!


    1990 Toyota Hilux - In process..
    The more people I meet the more I like my dog..
    Real 4x4's have splash guards, not sump guards..

  10. #10
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    1,589
    Thanked: 7

    Default

    Dookie come in....

    Dookie come in.............

    Please add some photies please.....
    "Ability is what gives you the opportunity belief is what gets you there"

    David Maritz
    Triton - Barberian!

  11. #11
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    4,160
    Thanked: 283

    Default

    Weereens dankie aan almal (die van julle wie nie weet wie julle is nie, sien post #1) !!

    Ek dink dit was 'n GREAT dag....

    David, Wayne... Well done !!! Dit was lekker om deel te wees van die reelings en die event !!! Selfs die marshalling was lekker (al het my agterkant gebrand om die ouens te wys hoe MOET jy die obstacles met 'n Triton ry Hhehehehehehe)....

    Ek dink dit was 'n GROOT sukses.... En die van julle op die forum wat flou verskonings gehad het om nie te kom deelneem nie... Julle het uit gemis soos in die ou dae !!!!!!

    EN THANKS WEEREENS AAN DIE DEELNEMERS !!!! Julle het die event 'n sukses gemaak !!!

  12. #12
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    4,160
    Thanked: 283

    Default

    Quote Originally Posted by Willied View Post

    For all the people I met, Mudz, Mudz's dad, DougN, David, Oom Eddy, Wayne, Sinwolf, the Boers's and all the rest.. thank you for being the people who you are. You made it easy for a stranger to fit in and feel right at home! And believe me when I say I will be back next time.. And I will be taking Oom Eddies advice and improve my skills..

    Thank you all!!
    Willie... Dankie weereens vir jou "courier" dienste, ek waardeur dit !!

    Ek hoop ons gaan jou meer sien hier in Gauteng, dit was lekker om saam jou ook te kuier !!!

  13. #13
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Germiston
    Age
    42
    Posts
    574
    Thanked: 0

    Default

    What a day, I can only comend all the organisers, marshalls etc. Obviously David & Wayne were at the centre of it all & guys, you really outdone yourselves!

    To everyone that was there on the day, thank you all for making it an incredible day!
    For those that missed out, thats exactly it, you missed out!

    All the guys who sponsored, donated & opened up your hearts, you thoughtfullness will not go un-noticed or forgotten, thanks for for making this all possible!

    Im just so impressed with 4x4 Community for what has taken place even if it was the minority who participated, the few do make a difference, what a great bunch of people!!!!!!
    Justin (Aka GECKO)
    Isuzu KB300 Dteq D/C 4x4 +
    Member I.O.C.


    If there's dirt i'll find it!!

  14. #14
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    31
    Thanked: 0

    Default Dankie

    Dankie aan almal betrokke. Hierdie events raak al beter. Volgende een kan ek nie voor wag nie. Dis erg, want ek het nie eens 'n voertuig nie.

    Gaan kyk asb op http://www.4x4community.co.za/forum/...772#post600772 vir die fotos van ons groepie.

    Dit was awesome!!!!

    Baie dankie.

  15. #15
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,502
    Thanked: 6

    Default

    David, dankie vir die inisitiatief om so 'n event te reel. Dit vat 'n man op 'n perd om die kritiek voor, op en na so 'n dag op die ken te vat, en jy het dit alles baasgeraak.

    Hier is die paar fotos wat ek kon neem deur die dag. Dankie vir die kans wat julle ons gebied het om darem so bietjie te kon help - jammer vir die mense wat die Jeep Club se robot omgery het, dit kos fyn ry om dit reg te kry!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	c1.jpg 
Views:	137 
Size:	219.7 KB 
ID:	73901   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7313.jpg 
Views:	116 
Size:	36.9 KB 
ID:	73902   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7322_1.jpg 
Views:	130 
Size:	74.7 KB 
ID:	73903   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7324.jpg 
Views:	148 
Size:	82.0 KB 
ID:	73904   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7325.jpg 
Views:	130 
Size:	118.8 KB 
ID:	73905  

  16. #16
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    49
    Posts
    1,690
    Thanked: 2

    Default

    Ladies and gents of the community
    All i can say it was one hell of a weekend and the guys camping over it was great fun spending time together and Dough i would like to thank you for you're jacket if it was not for that i would have died of the cold saterday morning.

    Gareth John thanks for all youre help with water and so on.

    Dawid ek wil net se dit was awsome om saam jou en Hennie En regardt Jimmy Ivan Erin Piet Elanore en almal wat gemarshal het julle het die dag ook m oontlik gemaak, hoop julle het dit geniet soos ons dit geniet het om al die hilluxs en ZX AUTO'S uit te sleep he he grappie mense.

    En dan die deelnemers ouens ons wil foties he van enige ding van grappie tot mooi wiele lig ens kom ons maak die mens e wat nie daar was nie baie baie lus om volgende keur saam deel te neem.

    dankie ook aan sandwani om hulle pragtige perseel te gebruik het en die kos en koeldrank te voorsien.

    Cheers

  17. #17
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    ja nee, die datsun sou nie deur daai nou paaltjies pas nie!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  18. #18
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    7
    Thanked: 0

    Thumbs up

    Thanks to all involved for a great day and for the smile I still struggle to get of my face.

    David thanks for the recovery on that hill as seen in your pics, needless to say I am looking for a suitable suplier of difflock systems.

    Had a excellent experience and will be at every challenge hosted by the crew of saturday. Verry proffesional and sociable event!!!

    Well done!!!!!

  19. #19
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    More or less Cullinan
    Age
    49
    Posts
    1,181
    Thanked: 4

    Default

    Dankie aan almal wat betrokke was met die reelings en hanteering van die funksie. Ek sal al die fotos op CD skryf en by jou aflewer.

    Dankie ook aan al die deelnemers - dit was 'n eersteklas vertoning van almal.

    Ek sal ook deur die dag fotos oplaai.
    Jacques
    Never trust a Chinchilla to hold your balloon.

  20. #20
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Ditto!!!

    Thanks to all involved!! Dit was nou n lekker dag!

    EK moet ook net se Standaard Landies kan ook maar! lol

    David, kan jy asb almal se tye van die speed section opsit! EK sal graag wil sien hoe stadig die Landy was! ASOOK ASB DIE OVERALL PUNTE?

    Dankie weereens aan almal!
    Last edited by RangeRover; 2010/10/18 at 10:06 AM.
    Adriaan

Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Similar Threads

  1. Noord Kaap trip report
    By camelman in forum Northern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2010/11/03, 02:54 PM
  2. Conqueror Companion: Uitstekende diens van Zambesi Safari Equipment
    By Alta in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 1
    Last Post: 2010/08/16, 12:40 PM
  3. Die swakste diens nog!
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 59
    Last Post: 2010/03/26, 02:26 AM
  4. Andreno Enjin herbouers
    By john_ysbeer in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 17
    Last Post: 2009/07/30, 04:31 PM
  5. "Vakansie storie"
    By TiaanS in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2007/02/25, 09:15 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •