My Wilderness Trailer Modification Thread - Page 7





Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 121 to 140 of 257
  1. #121
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by dudley View Post
    Ek het 'n "slider" gemaak vir die sleepwa, die elektriese bedrading in die nosecone oorgedoen en het nou 'n Benton batterylaaier, 300W inverter (net vir kamerabatterye ens herlaai) en die sonpanele se kontroleboksie in die nosecone geinstalleer. Natuurlik ook die battery. Is ook besig om raam op die nosecone te maak vir hout ens.
    Het nogal baie spasie gewen vir al die los goeters wat altyd oral ingeprop word met die raam onder die tent. Onder andere ook plek waar my sonpanele inskuif. Vir my Tentco Bundu canopy het ek nou 'n aluminium strokie bo-op die boks agterop die sleepwa vasgesit sodat ek die canopy agteraan die sleepwa kan opslaan. Eintlik meer bruikbaar daar as aan die bakkie. Ons slaan gewoonlik 'n gazebo daar op, maar die sal ons nou anders benut.
    Ek het vier "gaslifts" gekoop vir die deurtjies aan die raam. Goeie lengte (model 4042),maar die man by die plek waar ek gekoop het (hy het die goed spesiaal vir my bestel) vertel dat Gabriel se laagste druk wat ek kan kry 180N is. Nou ja, daar is die goed hopeloos te sterk. Doen toe wat ek seker maar in die eerste plek moes doen en kontak Gabriel via hulle webtuiste.
    Die oplossing is eenvoudig. Hulle "gaslifts" word in tabelvorm gelys op hulle webtuiste met al die nodige inligting. Die goed word standaard gemaak met 50N of 80N en hulle sal dan die druk verhoog na jou vereiste. Dus sal ek nou maar nuwes moet koop met 50N druk en die druk laat verhoog indien nodig. Gabriel kan die druk verhoog, maar nie verlaag nie. Huiswerk is belangrik.
    Verder oral LED liggies geinstalleer.
    Baie netjies Oubaas. Jy haal uit en wys ne!!
    Stuur bietjie n lic van die bundi canopy wat agter op ens asb. Dit klink maklik om op te slaan en uit die pad uit.
    O ja, net jammer jou glas is leeg
    Last edited by Phillip du Plooy 1205; 2015/11/19 at 10:08 PM.

  2. #122
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Hehehe Philip! Ek het sulke jong mannetjies om daai glas vol te maak wanneer benodig.


    Dankie vir die kompliment. Die wa is soos hy ons pas....OK, amper! Nog so een of twee goetertjies doen.


    Ek gaan die bundu canopy heeltemal behoorlik opslaan oor die naweek en sal foto's neem en post. Op die oomblik is daar een of twee planne in my kop maar ek moet sekerheid kry daaroor.
    [LEFT]"Experience is simply the name we give our mistakes"
    Oscar Wilde

    [/LEFT
    ]" The sad truth is that most evil is done by people who never make up their minds to be good or evil"
    Hannah Arendt

  3. #123
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default So bietjie laat werk

    Nou kan ons maar lekker grondpad gaan ry
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Phillip du Plooy 1205; 2015/12/02 at 06:58 PM.

  4. #124
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Ja, nou is dit die toetsslag - kyk wat werk goed, wat het nog aandag nodig, wat jy nog kort......ek dink die goed is nooit regtig soos jy hom wil he nie.
    [LEFT]"Experience is simply the name we give our mistakes"
    Oscar Wilde

    [/LEFT
    ]" The sad truth is that most evil is done by people who never make up their minds to be good or evil"
    Hannah Arendt

  5. #125
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    52
    Posts
    1,102
    Thanked: 82

    Default

    Geniet en sterkte met die wa

  6. #126
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    127
    Thanked: 5

    Default

    Put on a conqueror tent on my trailer today
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1450285912298.jpg 
Views:	341 
Size:	113.4 KB 
ID:	380753   Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1450285928567.jpg 
Views:	315 
Size:	96.7 KB 
ID:	380754  
    Discovery 2 Td5
    Discovery 3 TDV6 HSE - Sold

  7. #127
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Baie mooi tent maar die hond (rifrug?) nog mooier

  8. #128
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Ek sien die pale van die tent is in die binnekant, so vir liggies gaan dit baie goed werk.

  9. #129
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    127
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Phillip du Plooy 1205 View Post
    Baie mooi tent maar die hond (rifrug?) nog mooier
    She is a Syberian mountain dog crossed with a Labrador and as naughty as hell.
    Discovery 2 Td5
    Discovery 3 TDV6 HSE - Sold

  10. #130
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    52
    Posts
    1,102
    Thanked: 82

    Default

    4x4 wanebe geniet daai trailer en tent van jou jy gaan lekke slaap innie aand

  11. #131
    Join Date
    Sep 2015
    Location
    Paarl
    Age
    51
    Posts
    48
    Thanked: 2

    Default

    Ek het die afgelope vakansie kans gehad om my nuwe wa uit te toets by Yzerfontein. Alles het goed verloop en die Evkom installasie het bo verwagtinge presteer (danksy HCdP). Die wind het soms effe gelol, maar alles het darem mooi bly staan.

    Die kamp het gegroei en moes ons telkemaal 'n paar "vertrekke" byvoeg soos die kids ingeval het. Natuurlik het ek met 'n hele spul nuwe blink idees huistoe gekom vir die volgende vakansie.

    Hier is paar foto's van die kamp en wa opstelling.

    Click image for larger version. 

Name:	20160104_untitled shoot_001.jpg 
Views:	514 
Size:	137.1 KB 
ID:	382983

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_042.jpg 
Views:	445 
Size:	219.3 KB 
ID:	382984

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_053.jpg 
Views:	390 
Size:	221.0 KB 
ID:	382985

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_054.jpg 
Views:	381 
Size:	185.2 KB 
ID:	382986

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_060.jpg 
Views:	523 
Size:	207.2 KB 
ID:	382987

  12. #132
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by a2iPhoto View Post
    Ek het die afgelope vakansie kans gehad om my nuwe wa uit te toets by Yzerfontein. Alles het goed verloop en die Evkom installasie het bo verwagtinge presteer (danksy HCdP). Die wind het soms effe gelol, maar alles het darem mooi bly staan.

    Die kamp het gegroei en moes ons telkemaal 'n paar "vertrekke" byvoeg soos die kids ingeval het. Natuurlik het ek met 'n hele spul nuwe blink idees huistoe gekom vir die volgende vakansie.

    Hier is paar foto's van die kamp en wa opstelling.

    Click image for larger version. 

Name:	20160104_untitled shoot_001.jpg 
Views:	514 
Size:	137.1 KB 
ID:	382983

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_042.jpg 
Views:	445 
Size:	219.3 KB 
ID:	382984

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_053.jpg 
Views:	390 
Size:	221.0 KB 
ID:	382985

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_054.jpg 
Views:	381 
Size:	185.2 KB 
ID:	382986

    Click image for larger version. 

Name:	20160101_untitled shoot_060.jpg 
Views:	523 
Size:	207.2 KB 
ID:	382987
    Baie netjies gedoen !!

  13. #133
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default Dudley

    Dudley, het jy die laai gebou of gekoop? Na die vakansie is dit ook tyd vir so n laai. Maak dinge net soveel makliker
    Attached Images Attached Images  

  14. #134
    Join Date
    Sep 2014
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    164
    Thanked: 6

    Default trailer laai

    Hi dudley gee vir ons meer inligting oor daai laai in jou trailer ek wil ook een bou.

  15. #135
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Ek dink Dudley hou nog te lekker vakansie ��

  16. #136
    Join Date
    May 2010
    Location
    Pretoria North
    Age
    65
    Posts
    245
    Thanked: 13

    Default

    Also see my mods on the Wilderness 450
    Meanwhile I also added a 50L Water tank
    http://www.4x4community.co.za/forum/...50#post2158251

    I'm addicted...to CAMPING...!!!
    Cheers...my campsite is waiting...!!!

  17. #137
    Join Date
    May 2010
    Location
    Pretoria North
    Age
    65
    Posts
    245
    Thanked: 13

    Default

    See my mods on the Wilderness 450
    Meanwhile I also added:
    - 50L Water tank
    - 120W Solar panel (slide into space underneath bed)
    http://www.4x4community.co.za/forum/...50#post2158251

    I'm addicted...to CAMPING...!!!
    Cheers...my campsite is waiting...!!!

  18. #138
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Dankie Soekiets. Het jy die agterste uitgly laaie self gebou of gekoop? Presies wat ek soek ��

  19. #139
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    669
    Thanked: 7

    Default

    Pics of the 50l water tank please?

  20. #140
    Join Date
    Sep 2015
    Location
    Paarl
    Age
    51
    Posts
    48
    Thanked: 2

    Default

    This thread has a number of great ideas, but given that my Wilderness 350 has a weight limitation, rather difficult to fit all.

    From my calculations, this is the load availability:

    Trailer GVM is 750kg
    Trailer Tare 380kg

    Less: Typical trailer tent - 70kg (incl groundsheet)
    Less: Deep cycle battery - 30kg
    Less: Fridge 60/66l - 60kg (fridge weight 33kg + assumed half load)
    Less: Ammo boxes - 95kg (assume 8x boxes at 12kg ea)
    Less: Fuel/Water (loose) - 40kg
    Less: Gas bottles - 15kg (#7 and 10 bottles)
    Total for basic items - 310kg

    This leaves only 70kg of weight (which may be partially absorbed by a number of loose items not included above (ie table, chairs, stretchers, mods etc). Safe perhaps to say there is only 50kg available. Adding a 40/50 litre water tank and you have reached max capacity (legally speaking).

    Now the axle of the trailer is rated at 1500/1600kg (from my recollection of speaking to Challenger). It can hence take much more weight (structurally) but unless its braked cannot go beyond 750kg.

    Any views would be welcome....

Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Which off road caravan or off road trailer is the best?
    By Dirk in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 53
    Last Post: 2017/10/06, 10:54 AM
  2. Reversing with a trailer behind your 4x4?
    By Big Hilux in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 44
    Last Post: 2013/02/04, 12:51 PM
  3. Towing regulations
    By NEON DEON in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 30
    Last Post: 2009/12/11, 11:29 AM
  4. Leo or Conquest s - some advice needed?
    By Wiv in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 9
    Last Post: 2007/09/02, 10:49 PM
  5. Do you insure your trailer
    By Big Hilux in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 6
    Last Post: 2007/01/25, 03:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •