ih Kameel
ek is 'n gelukige eienaar van die 2.8 powerstoke mashien en ek is seker jy sal ook tefreede wees met haar. kyk maar op die lroc webwerf, hulle het gewoonlik goed om te verkoop.
|
Ek het laas week die trotse eienaar geword van nog 'n Defender, 'n 110 CSW. Hy was in 'n ongeluk so daar is skade op sy wings, bonnet, grille, neus en firewall.
Dit het die 2.8 International masjien in, daar loop net 'n paar van hulle in S-A so ek voel baie gelukkig. Ek wil graag voel hoe hy loop, maar met die ongeluk is sy radiator ook beskadig dus kan hy nie ry nie. 'n Klomp water moet nog in die see loop voor hy weer op die pad is, maar dis regtig iets om na uit te sien. 'n Oorspuit sal ook nie sleg wees nie aangesien hy in die son gestaan het en die verfwerk verblyk is.
In die tussen tyd moet ek vervangings bakpanele soek. Dink dit kan nogals 'n misie wees, maar daar sal dalk iemand erens wees wat 'n Defender opbreek.
Ek het groot planne vir die voertuig, wil hom graag uitrus vir overlanding en gewone kamp.
As iemand meer ingligting vir my het oor die masjien self asook bakpanele en so aan sal ek dit regtig waardeer
ih Kameel
ek is 'n gelukige eienaar van die 2.8 powerstoke mashien en ek is seker jy sal ook tefreede wees met haar. kyk maar op die lroc webwerf, hulle het gewoonlik goed om te verkoop.
Work harder, as there are a lot on wellfare that depend on you!
Foto's ?
?
2004 Defender TD5
1992 Defender 3.5V8
PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul
'n Paar prenjties van my nuutste projek dan, kort nog 'n goeie bynaam vir hom
Bookmarks