18 Julie 2011 Lebombo





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    151
    Thanked: 0

    Default 18 Julie 2011 Lebombo

    Ons ry die Lebombo die 18 Julie 2011. Is hier iemand op die forum wat die datum ook die Lebombo ry. Het iemand raad of enige iets wat kan help met die roete wat 'n mens moet saam vat.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Heidelberg
    Age
    54
    Posts
    347
    Thanked: 47

    Default

    Dankie vir die vraag. Sit self in afwagting op die antwoorde. Ons doen die trippie vanaf 5April 2011.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    50
    Posts
    737
    Thanked: 1

    Default

    Ons het hom gery so 2 jaar terug. Nie 'n moeilike 4x4 roete nie daar is een gat wat dalk probleme kan gee as jy 'n "trailer" sleep maar dis ook nie 'n te groot kopseer nie. As julle meer as een is vat radios, die park se radios was afwesig. verder het die porta potie my vrou baie gehelp want sy was half bang om in die nag na die 'long drops toe te loop.Die roete besoek omtrent elke dag 'n kamp so as jy voorade nodig het is dit nie 'n groot probleem nie. Dis 'n Echo roete so min 4x4 maar ons het dit vreeslik geniet.Ek is nou skoon jaloers. geniet dit.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    151
    Thanked: 0

    Default

    Straush dankie. Sal kyk na die radios en ons het teminste nie 'n probleem met 'n long drop nie. Het by 'n paar mense gehoor dat dit nie moeilik is nie. Ons gaan nie die trailer saam ry nie. Kan nie wag vir die toer nie
    Last edited by Andre Meissenheimer; 2010/10/03 at 04:00 PM.

  5. #5
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Heidelberg
    Age
    54
    Posts
    347
    Thanked: 47

    Default

    Het die link op die forum raak geloop.

    http://www.isuzuoffroad.co.za/index....ewtopic&t=4615

  6. #6
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    151
    Thanked: 0

    Default

    Condor, dankie vir die link

    2010 Fortuner v6 4x4: Net reg vir die bos!

Similar Threads

  1. VM motor for 2011 Grand Cherokee
    By julian in forum Jeep
    Replies: 19
    Last Post: 2013/05/15, 08:28 PM
  2. KNP Lebombo Eco 4x4 Trail
    By Tshukudu in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 5
    Last Post: 2011/05/09, 02:56 PM
  3. Birding Botswana 2011.
    By MALIYAVUZA in forum Birding
    Replies: 3
    Last Post: 2010/09/28, 06:49 AM
  4. Dakar in Southern Africa in 2011????
    By Mitsu Bushy in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2010/03/25, 08:15 AM
  5. Planning Africa Trip 2011
    By karistew in forum Overland advice, reports etc
    Replies: 8
    Last Post: 2010/01/10, 06:03 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •