Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 98
  1. #61
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Franna 4x4 View Post
    Nog nooit weer iets gehoor nie?
    Nee, wag maar nog geduldig.
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  2. #62
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    58
    Posts
    1,362
    Thanked: 369

    Default

    En so bly hierdie Van Zyls Pas in Mpumalanga n raaisel.

    Is daar niemand behalwe Sandra wat weet van die pas nie?

    Waar is Sandra? Waar is die pas? Jare kom, Jare gaan - dit is n blywende sirkel tot die pas vergaan.
    Hermanator

    Herman Smit

  3. #63
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    63
    Posts
    888
    Thanked: 15

    Default

    Pat jou "agony" mag dalk oor wees Ek dink ek het dalk die raaisel opgelos. Ek het gister met vriende gepraat wat daar was. Binne in Waterberg Wilderness Reserve naby Mokopane is daar wilds- en 4x4 roetes waarvan een spesifieke een se naam (of bynaam) blykbaar van Zyl's pas is, groot los boulders en 'n redelike styl opdraend. Maar dis in Limpopo nie Mpumalanga nie. Hoop jy kan nou slaap Gaan loer by:
    http://www.waterbergwilderness.co.za
    Last edited by WernerS; 2015/07/15 at 10:54 AM.
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  4. #64
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Pat jou "agony" mag dalk oor wees Ek dink ek het dalk die raaisel opgelos. Ek het gister met vriende gepraat wat daar was. Binne in Waterberg Wilderness Reserve naby Mokopane is daar wilds- en 4x4 roetes waarvan een spesifieke een se naam (of bynaam) blykbaar van Zyl's pas is, groot los boulders en 'n redelike styl opdraend. Maar dis in Limpopo nie Mpumalanga nie. Hoop jy kan nou slaap Gaan loer by: http://www.waterbergwilderness.co.za
    Neeee!!! Ek slaap nie voor dat ons nie die Mpumalanga Van Zyls raaisel opgelos het nie!!!!
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  5. #65
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    In the bush
    Age
    42
    Posts
    1,617
    Thanked: 63

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Pat jou "agony" mag dalk oor wees Ek dink ek het dalk die raaisel opgelos. Ek het gister met vriende gepraat wat daar was. Binne in Waterberg Wilderness Reserve naby Mokopane is daar wilds- en 4x4 roetes waarvan een spesifieke een se naam (of bynaam) blykbaar van Zyl's pas is, groot los boulders en 'n redelike styl opdraend. Maar dis in Limpopo nie Mpumalanga nie. Hoop jy kan nou slaap Gaan loer by:
    http://www.waterbergwilderness.co.za
    Het hom al gery, dis 'n mini Van Zyl niks wat die broek laat bewe nie.

  6. #66
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    63
    Posts
    888
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Neeee!!! Ek slaap nie voor dat ons nie die Mpumalanga Van Zyls raaisel opgelos het nie!!!!
    Ag nou ja ek het maar net probeer, dan begin soek ons maar weer van voor af Sandra kom iiiiiin!!!
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  7. #67
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Ag nou ja ek het maar net probeer, dan begin soek ons maar weer van voor af Sandra kom iiiiiin!!!
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  8. #68
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    67
    Posts
    3,377
    Thanked: 54

    Default

    Ek weet..........
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  9. #69
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Ek weet..........
    😳
    Wat?
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  10. #70
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    44
    Posts
    3,696
    Thanked: 44

    Default

    Lyk my oom Sarel weet toe niks
    Corne

  11. #71
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    67
    Posts
    3,377
    Thanked: 54

    Default

    Julle krap darem nou diep in die verlede.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  12. #72
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Secunda
    Age
    37
    Posts
    1,080
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Julle krap darem nou diep in die verlede.
    Dit jeuk verskriklik oom!!

  13. #73
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Nelspruit
    Age
    41
    Posts
    2,811
    Thanked: 175

    Default

    krap waar dit nie jeuk nie....
    Ď96 Patrol GQ 4.2 SGL

  14. #74
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    43
    Posts
    2,791
    Thanked: 30

    Default

    Urban legend......
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  15. #75
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Secunda
    Age
    35
    Posts
    48
    Thanked: 1

    Default

    Al die passe in Mpumalanga, geen Van Zyl's Pas nie... Miskien kan ons dit Sandra Pas doop aangesien die pas net so moeilik om op te spoor is soos Tannie Sandra is...

    http://www.mountainpassessouthafrica...0&limitstart=0
    Last edited by ANRQAngel; 2015/12/08 at 11:18 AM. Reason: Forgot to add link...

  16. #76
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Buccleuch
    Age
    52
    Posts
    730
    Thanked: 13

    Default

    Daar is die ;missing link', Lost City en nou die LOST PASS!!
    Fred
    2005 Colt (Ex) had a few mods
    1999 Colt 2.8TDi DC (Now) Now with Stofpad bashplate ...(Motor she's in.. Let the other work carry on...)
    http://www.hotfrog.co.za/Companies/F...Handy-Handyman

  17. #77
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Tannie Sandra kom in. Kom in asb!
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  18. #78
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,834
    Thanked: 4837

    Default

    Wonder hoekom sy haar post verander het op 12
    April 2012?

  19. #79
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    58
    Posts
    1,362
    Thanked: 369

    Default

    Hierdie moet verseker die grootste "mystery thread" op die forum wees.

    September 2010. Sandra rapporteer die bestaan van n "Van Zyls pas" in Mpumalanga.

    En die soektog na die mystery pas begin.

    Nie te lank hierna nie word dit n soektog na die missing Sandra.

    Net voor almal moed verloor kom sy te voorskyn - n jaar later in 2011. Die tyd het haar egter ingehaal en sy het die spoor verloor - weet nie meer waar "van Zyls pas" in Mpumalange is nie.

    Weer verdwyn Sandra. Verskeie pogings om haar op te spoor misluk. Siende dat sy so een keer per jaar opdaag was daar toe hoop dat sy weer n jaar later in 2012 n verskyningkie sal maak.

    Ook 2012 het gekom en gaan. Sandra het egter nie opgedaag nie.

    Maar die "thread" is nie dood nie. Ironies ook dat dit die Skim is wat die "phantom" Magda begin soek - selfs slapelose nagte oor haar gehad.

    Die soektog na "van Zyls pas" in Mupumalanga word nou die soektog na Sandra.

    Deur die jare was daar gerugte en gissings. Madota beweer in Oktober 2012 dat hy haar raakgeloop het.

    Op dieselfde dag merk die Skim op dat sy n blistsbesoek op hierdie thread gemaak het maar niks agtergelaat het nie. Nie n spoor of foto of jota of tittel nie.

    Die Skim vat toe so n Sabbatical van 3 jaar en parkeer die dossier van die verlore Sandra.

    Maar die Skim gee nie moet op nie. Drie jaar later heropen hy die dosier en begin opnuut soek na phantom Sandra. Hy rapporteer dat dit nou al 1659 dae is. Selfs Oscar se saga vanaf sneller trek tot parool het minder tyd geneem.

    Goeie advies was daar ook gereeld. Flipside merk terreg op dat die Skim nuwe bloedhonde moet kry, die oues het die spoor byster geraak. Eintlik het hulle geen spoor gehad nie.

    En die Skim het slapelose nagte. Hy sweer n eed dat hy die saak gaan oplos. Hy gaan nie slaap tot hy die raaisel opgelos het nie.

    Weer-eens flam die hoop op toe Sarel laat weet hy weet ...

    Maar hy weet toe te vertelle dat daar te diep in die verlede gekrap word.

    Van heinde en verre word kennis geneem van hierdie saak. Selfs Robert uit die verre Suide begin fokus op Sandra se modus operandi en hy wonder oor die motief vir verandinge in haar eerste "post" - sou sy die spoor na die spook pas probeer verdoesel?
    Hermanator

    Herman Smit

  20. #80
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    54
    Posts
    13,903
    Thanked: 1101

    Default

    5 jaar, 3maande en nege dae.......en julle donner nogsteeds aan!
    Training: 4x4, bush mechanics, recovery, defensive, 4x4 trucks
    Supply and manufacture: Recovery gear, Custom 4x4 installations and manufacturing, 4x4 equipment
    Angel Construction
    Turnkey Construction solutions [Indoor shooting ranges, safe rooms, shops and shopfitting, Rainwater harvesting, Solar]
    IP CCTV, electric Fencing, Automation, Gates, Stainless steel Fabrication
    You name it, we can probably build or manufacture it.
    COMBAT19: Large scale fogging and decontamination
    [email protected]
    +27824453301

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Similar Threads

  1. Van Zyl's Pass Info
    By SimonS in forum Namibia
    Replies: 10
    Last Post: 2011/03/08, 09:16 PM
  2. Offroad Caravan over Van Zyl's
    By Hprinsloo in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2010/01/02, 03:29 PM
  3. Replies: 13
    Last Post: 2009/11/27, 07:29 PM
  4. Medical Aid
    By Gaitshi Gubib in forum The 4x4 Pub
    Replies: 43
    Last Post: 2009/08/31, 08:43 AM
  5. Colt 280 TD opinions - crawl speed etc
    By artsmak in forum Mitsubishi
    Replies: 5
    Last Post: 2009/05/06, 03:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •