Hi, ek het 102 a/h high cycle battery. Hoe hou ek die battery instand terwyl dit nie in gebruik is nie?

Ek het 'n 15 volt charger wat ook tricle charge funksie het. Kan ek dit permanent op die battery los terwyl die battery nie in gebruik is nie?

Voorstelle welkom om battery se leeftyd te verleng.

Thanx