Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kalahari
    Age
    43
    Posts
    132
    Thanked: 0

    Default venus occultation

    goeie middag almal

    ek het twee weke terug gelees van venus occultation wat vandag ggan plaasvind
    kyk bietjie hierna,die verskillende tye reg oor die land is ook hier beskikbaar

    http://www.planetarium.co.za/VenusOc...2010Sep11.html

    kan julle manne met die lang lense vir ons bietjie fotos neem en op die forum sit.my canon SX 20 IS dink ek nie gaan die ding kan doen nie.dis 'n nuwe kamera en ek ken nog nie al die funksies goed nie.

    lekker dag verder vir julle almal
    Johan

  2. #2
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    North of Zambezi
    Posts
    4,952
    Thanked: 356

    Default

    Te veel rook in die lug hier in Ndola, maar sien op http://heavens-above.com/?Session=ke...hckhipjojbnkne dat Venus nou net opgekom het

  3. #3
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Uitenhage
    Age
    49
    Posts
    184
    Thanked: 4

    Default

    Seker al bietjie ou nuus - maar het hierdie foto vanaf die Ooskaap geneem so 'n minuut of wat nadat Venus haar verskyning gemaak het. As jy mooi kyk kan jy die planeet se sekel uitmaak.
    Attached Images Attached Images  

Similar Threads

  1. the moon tonight !!!
    By hennie321 in forum Astronomy
    Replies: 13
    Last Post: 2008/12/02, 07:09 AM
  2. Don't spill your coffee: Mars vs Venus
    By Spike in forum The 4x4 Pub
    Replies: 6
    Last Post: 2008/01/15, 10:17 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •