Luphisi 4x4 trail





Results 1 to 20 of 20
  1. #1
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    65
    Posts
    310

    Default Luphisi 4x4 trail

    Wie ry saam ? - ope uitnodiging !
    Sondag 8 Augustus vertrek ons vanaf Wimpy Witrivier om 8 uur.
    Ek het nog nooit die roete gery nie en ons is net 3 voertuie. Koste is blykbaar R450-00 / voertuig. Indien jy wil saamry skakel die roete beampte; Jean

    Groetenis
    Jn
    JoenelSilver Rubicon Unlimited4" lift, 33" Maxxis, 4,88 diffs, Ford Ranger 2.2 Auto 4x4 D/C

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Sou wou saamkom, maar ons lÍ nuwe roete uit die naweek en dis mos baie meer pret.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  3. #3
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    65
    Posts
    310

    Default

    Hou my op hoogte asb, will saamry as jy/julle klaar is.
    Groete
    Johan Nel
    [email protected]
    JoenelSilver Rubicon Unlimited4" lift, 33" Maxxis, 4,88 diffs, Ford Ranger 2.2 Auto 4x4 D/C

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Quote Originally Posted by Joenel View Post
    Hou my op hoogte asb, will saamry as jy/julle klaar is.
    Groete
    Johan Nel
    [email protected]
    Was die naweek daar en WOW dit gaan seker die 4x4 plek wees in Mpumalanga as dit klaar is. Plaas het 35km se plaas paadtjhies op waar ons seker op 'n 3rde van die pad 4L moes gebruik. Het klaar so 300m oop gemaak wat jy criscross oor die rivier en 'n mooi klipplaat oop gemaak. Daar is baie wild en die kamp plek is stunning. 'n Kroon arend nes reg langs een van die paaie en die kuiken was besig om te oefen om te vlieg.

    Dit was 'n manier om die dag te geniet.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  5. #5
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Lowveld
    Age
    40
    Posts
    240

    Default

    Het julle (of enigiemand) al Luphisi gedoen?
    Enige terugvoering sal waardeur word...

    Enige ander roetes in laeveld area wat aanbeveel kan word?

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Quote Originally Posted by SABICOLT View Post
    Het julle (of enigiemand) al Luphisi gedoen?
    Enige terugvoering sal waardeur word...

    Enige ander roetes in laeveld area wat aanbeveel kan word?
    Hi man, Luphisi is 'n abie nice scenic roete, ry baie grondpad waarvan ek nie hou nie maar is baie mooi. Paar rivier crossings en 'n mooi klip wat jy ry tot bo met 'n uitsig wat net die laeveld jou kan gee.

    Hier is baie roetes op mense se plaase en paaitjies wat ons nou al oop gery het, maar komersieele roetes nie baie nie.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  7. #7
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    65
    Posts
    310

    Default

    Quote Originally Posted by SABICOLT View Post
    Het julle (of enigiemand) al Luphisi gedoen?
    Enige terugvoering sal waardeur word...

    Enige ander roetes in laeveld area wat aanbeveel kan word?
    Luphisi = TAKKE, TAKKE, TAKKE. (Koop baie politoer en 'n Buff as jy skrik vir krapmerke.)
    JoenelSilver Rubicon Unlimited4" lift, 33" Maxxis, 4,88 diffs, Ford Ranger 2.2 Auto 4x4 D/C

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    So Joe wanneer sien ons die Jeep in die bos? Julle moe so bietjie kom saam ry. Het 'n lekker roete naby Da Gama dam gekry.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  9. #9
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Lowveld
    Age
    40
    Posts
    240

    Default

    Hoe gereeld gaan ry julle?
    wat behels dit om lid te wees van julle club?

  10. #10
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    White River
    Age
    31
    Posts
    33

    Default

    Quote Originally Posted by SABICOLT View Post
    Hoe gereeld gaan ry julle?
    wat behels dit om lid te wees van julle club?
    I'd also like to know please
    Sent you a PM about is Castos, not sure if you got it
    Ford= superior

  11. #11
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    65
    Posts
    310

    Default

    Quote Originally Posted by castos View Post
    So Joe wanneer sien ons die Jeep in die bos? Julle moe so bietjie kom saam ry. Het 'n lekker roete naby Da Gama dam gekry.
    Klink goed, laat weet asb vroegtydig, sal graag saam wil gaan en 'n paar pÍlle bring, ons skrik nie vir die terrein nie, net vir TAKKE !
    [email protected] stuur mail asb.
    JoenelSilver Rubicon Unlimited4" lift, 33" Maxxis, 4,88 diffs, Ford Ranger 2.2 Auto 4x4 D/C

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Howsit, ek sal vir julle ons details stuur. KLRanger, ek het nou net jou PM gelees. Ons kan ongelukkig nie 4x2 laat saam ry nie. Terrein waarop ons ry gaan jy net jou kar seermaak en dis een ding wat nie wil doen nie. Jammer, jy kan Nav speel ma daai wa van jou gaan seer kry. Ons klub kan geen softroaders of 4x2 toe laat nie.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  13. #13
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    White River
    Age
    31
    Posts
    33

    Default

    Bummer. Thanks anyway
    Ford= superior

  14. #14
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Sorry boet, but damaging your car is not part of hobby. When we leave to dirt or tar road it's lowrange all the way.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  15. #15
    Join Date
    May 2011
    Location
    mpumalanga
    Age
    38
    Posts
    8

    Default

    hoe is die pad?
    ek het nou onlangs n 4x4 gekoop en ken nie te veel van nie maar wil graar leer
    was by klipkopie se walle en daar net buite witrivier al.
    laat weet asb

  16. #16
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Lupisi is baie grondpad ry en die roete krap nogal karre. Baie nice as jy begin met die stokperdtjie.

    PM maar jou tel no en of email. Sal vir jou ons details stuur wanneer ons weer gaan ry. Help dan sommer ook met die moets en moenies.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  17. #17
    Join Date
    May 2011
    Location
    mpumalanga
    Age
    38
    Posts
    8

    Default

    ek weet nie hoe om pm te stuur nie, help biekie seblief

  18. #18
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,367

    Default

    Quote Originally Posted by bellahond View Post
    ek weet nie hoe om pm te stuur nie, help biekie seblief
    Click op die persoon se naam vir wie jy wil stuur. Dan kies jy send mesage.
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  19. #19
    Join Date
    May 2011
    Location
    mpumalanga
    Age
    38
    Posts
    8

    Default

    gaan julle nog ry?
    kyk dalk om die naweek river wild toe te gaan
    kostes is 350.00 en hulle se dis so tussen 3 en 5 ure se ry

  20. #20
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Ons gaan nie nou ry nie, almal is besig by Innibos en die ander manne maak reg vir die Riviertrip.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

Similar Threads

  1. 4x4 trail near Springbok
    By Gadabout in forum Northern Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2010/07/12, 10:43 AM
  2. Outeniqua 4x4 Trail
    By MUDPIE in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 3
    Last Post: 2009/10/20, 11:41 AM
  3. Replies: 0
    Last Post: 2009/10/03, 07:33 PM
  4. 4x4 Trail
    By carlvv in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 5
    Last Post: 2009/07/05, 11:55 AM
  5. Gonjah 4x4 Trail - Eastern Cape
    By cmcs in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2007/06/24, 11:33 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •