Isuzu fuel gauge setting





Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default Isuzu fuel gauge setting

    Can anyone explain to me why the reserve light on the fuel guage of the Isuzu D-max lights up when there is still some 25+ litres of fuel left in the tank? GM dealers locally allege that GM forbade them to change the setting of the fuel gauge and they have some idiotic explanation about a safety margin for this. What this stupid situation means is that to enable one to actually know how far you can travel on a tank of fuel(which incidentally in itself is ridiculously small to my mind) you have to drive the vehicle until it runs out of fuel, taking note of the milage when the little petrol pump lit up until you actually run out of fuel. Then one has to allow a safety margin for yourself and drive according to this crazy system. Point is that you end up with a fuel gauge which could just as well have been completely omitted in the first place. It serves no great purpose except annoying the sh...t out of me. It only creates uncertainty. I cannot operate on this basis as I cannot risk my family's safety should I run out of fuel in some remote area. We have just done a 5000km trip to Northern KZN and I feel as though I spent half my holiday on garage forecourts. There is an additional factor that one has to keep in mind, namely that one's foot changes weight. You do not always achieve the same mileage on every tankfull of fuel, which creates even more uncertainty.The obvious alternative is then to always carry at least one jerry can with diesel on board to get one out of the dwang should you run out of fuel.Is there anyone in Cape Town who can change the setting of the fuel gauge on my D-max so that the reserve warning light will only light up when there is approximately 8 litres or so diesel left in the tank?

  2. #2
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Running the injector pump dry cause very expensive internal damage, so don't run out of fuel!!! Isuzu overdid the safety margin on the reserve light level
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Dankie Sakkie. Ek sal inderdaad nie die pomp laat droogloop nie - sommer net my irritasie wat deurslaan. Hulle het wragtie die reserwestorie oordoen. Ek soek nou iemand wat dalk die storie kan verander tot 'n meer aanvaarbare vlak.

  4. #4
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Daai probleem het weg geraak nadat ek 'n 125l tenk ingebou het
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  5. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    35
    Posts
    7
    Thanked: 0

    Default

    Hi Dudley.

    As jy n solution kry, deel maar met almal van ons.
    Want ek haat die onsekerheid net so baie soos jy.

    Danie

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town
    Posts
    483
    Thanked: 33

    Thumbs down

    My D-Teq's fuel warning light comes on at 440km. Stealers removed tank to "Fix" it. Now it comes on at 430km. This is therefore just extra weight in my vehicle which uses extra fuel. Now I zero the B trip meter when it comes on and drive another 100 km before looking for a pump.
    If anyone knows the solution, please yell!
    Life starts
    where the comfort-zone ends.

  7. #7
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Daniewi, as ek iemand kry om die probleem op te los sal ek beslis laat weet. Mick se oplossing werk, maar ek haat die onsekerheid. Sakkie se oplossing (ha ha ha!) sal natuurlik ook werk maar die wete dat daai blerrie liggie NOG te vroeg gaan aankom sal my steeds pla! Dan het jy nog 40 liter oor!Tussen hakies, wie maak 'n "gravity feed" long range tenk vir die D-Tech? Die elektriese pompe vertrou ek nie - net iets om jou in die boendoe moeilikheid te gee.

  8. #8
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Swakopmund
    Posts
    2,590
    Thanked: 166

    Default

    Mmm... Nie seker wie die gravity feed tenks maak vir D-Teq's nie, Frontrunner s'n is met die pompe, soos wat ek in het. Daai pompies het darem 'n goeie geskiedenis en Frontrunner gebruik hulle al vir jare op verskillende modelle.
    -

    Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
    (Tough Dog Suspension / Frontrunner Roofrack and some more goodies...)

  9. #9
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,813
    Thanked: 118

    Default

    Die pompie werk lekker, jou 2 tanks is dan heeltemal apart, so as jy probleem kry met een tank kan jy steeds op die ander vertrou
    Jou outlet op die 2de tenk sit ook onder, so as die pompie jou regtig in die steek laat maak jy die clamp los en tap die diesel in 'n kan en gooi in die main tank...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  10. #10
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Swakopmund
    Posts
    2,590
    Thanked: 166

    Default

    Net so Christo. By the way, teen al die angles wat my bakkie al was met al die ge-4x4 ryery, het daar al van die 2'de tenk na my hoof tenk in elk geval diesel deur gekom sonder dat die pompie aan was...?
    -

    Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
    (Tough Dog Suspension / Frontrunner Roofrack and some more goodies...)

  11. #11
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Sniper View Post
    Mmm... Nie seker wie die gravity feed tenks maak vir D-Teq's nie, Frontrunner s'n is met die pompe, soos wat ek in het. Daai pompies het darem 'n goeie geskiedenis en Frontrunner gebruik hulle al vir jare op verskillende modelle.
    As jy goeie diens met jou FR pompie het en Christo ook moet ek miskien my vooroordeel teen die pompies vergeet. Ek is juis in die FR langafstandtenk geinteresseerd. Bedruk my net dat as ek dit doen is die volgende 'n ander agterbumper om die spaarwiel op te monteer. Wil nie die wiel op die dak sit nie, want ek gebruik die dakrak vir ander goed...en die ding is so swaar! Dink ek raak oud.

  12. #12
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Swakopmund
    Posts
    2,590
    Thanked: 166

    Default

    Yip, jou spaar sal op een of ander manier geskuif moet word met FR se LR tenk. Jy kan wel vir eers net 'n bracket vir jou spaarwiel binne die bak maak, as jy nie 'n seiltjie gebruik nie...

    Een van die 1'ste mods op my bakkie was 'n Dune Offroad bumper met spaar wiel bracket met die gedagte van 'n LR tenk wat ek toe later ingesit het. Dit vat natuurlik 'n bietjie meer inspanning, vuil word en so aan om die spaar wiel op en af te laai van so 'n bracket agter op jou bumper - het maar altyd 'n overall baadjie in my bakkie vir die dag wat ek my "kantoor" klere aan het en ek 'n pap wiel moet vervang...
    -

    Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
    (Tough Dog Suspension / Frontrunner Roofrack and some more goodies...)

  13. #13
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    43
    Posts
    204
    Thanked: 3

    Default

    As annoying as it can be it is done for a reason - as already pointed out, running the diesel pump dry is only going to end in tears and lots of money spent. And these are off-road vehicles where high angles could cause air to get into the fuel line when the tank's fuel level is low. It is silly though - it should rather read like a conventional fuel gauge with a small reserve but at a predefined point warn that you are going to be below the safe for off-roading amount. Because I also find myself guessing when to fill while the reserve light is on - mine comes on anywhere from 500 - 580 km and I am usually able to "add" a further 40 km with still a decent amount of fuel still in the tank...
    Isuzu KB300 LX 4x2 DC Dmax (M) '07
    BMW E90 330i (M) '05 (His)
    BMW E46 320i f/l (M) '03 (Hers)
    ex Toyota Corolla 160i GLE (M) '99 - Photos

  14. #14
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Sniper View Post
    Yip, jou spaar sal op een of ander manier geskuif moet word met FR se LR tenk. Jy kan wel vir eers net 'n bracket vir jou spaarwiel binne die bak maak, as jy nie 'n seiltjie gebruik nie...

    Een van die 1'ste mods op my bakkie was 'n Dune Offroad bumper met spaar wiel bracket met die gedagte van 'n LR tenk wat ek toe later ingesit het. Dit vat natuurlik 'n bietjie meer inspanning, vuil word en so aan om die spaar wiel op en af te laai van so 'n bracket agter op jou bumper - het maar altyd 'n overall baadjie in my bakkie vir die dag wat ek my "kantoor" klere aan het en ek 'n pap wiel moet vervang...
    Sniper, daai bumper van jou lyk baie goed. Ek sal in so-iets moet bele. Ek wil nie graag die spaarwiel in die bak sit nie, want dit mors te veel spasie. Mens moet maar die slegte met die goed vat. Nogal 'n goeie idee om 'n overall baadjie in die bak te hou. Mens kry darem nie dikwels 'n pap wiel nie.

  15. #15
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Velddrif
    Age
    52
    Posts
    14
    Thanked: 0

    Talking Isuzu Fuel gage

    Wat die betref die Isuzu se fuelgage , ek het 'n 2005 300 Lx D/cab gehad. Sy reserve het aangegaan met ongeveer 10 l oor en steselmatig verander dat dit aangaan met 24 l oor. Die handelaar het die feulgage vervang onder waarborg en genoem dat dit 'n algemene probleem is. Het nou nuwe 300 d teq , en sy reserve gaan aan met ongeveer 10 l oor . Bottomline , as hy baie afwyk hiervan vat hom terug.

Similar Threads

  1. Replies: 1
    Last Post: 2010/10/15, 04:36 PM
  2. Grand Cherokee Error code
    By Nick47 in forum Jeep
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:28 PM
  3. Namibia, Botswana and Zambia Tour
    By freeflyd in forum Namibia
    Replies: 14
    Last Post: 2010/02/04, 10:14 AM
  4. Fuel gauge problem: Full-Empty in 400 km
    By suedler in forum Isuzu
    Replies: 36
    Last Post: 2009/12/02, 12:22 PM
  5. Ford/Mazda fuel gauge inacurate.
    By Vastrap in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 2
    Last Post: 2007/12/09, 11:15 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •