http://www.voetspore.co.za/index.php...mid=16&lang=en
Ek is ook 'n "voetsporeholic", ek hou maar hier dop. Johan praat van dalk Europa ook toe gaan, dit sal nie dieselfde wees as Afrika nie, maar ook interesand.
|
Busy watching "Casablanca tot die Kaap" on DVD (Got is at my local Top CD).
Watched everything from season 1 to 6.
Got me wondering. They have done the whole west coast of Africa. They did the south african coast. Went to Kili and Serengeti. Up through Ethiopia and Sudan to Egypt.
What do you guys think the next trip will be ??
Jacques Greyling
All that is necessary for evil to triumph is for good men to do nothing
1999 Prado 3.4 V6
http://www.voetspore.co.za/index.php...mid=16&lang=en
Ek is ook 'n "voetsporeholic", ek hou maar hier dop. Johan praat van dalk Europa ook toe gaan, dit sal nie dieselfde wees as Afrika nie, maar ook interesand.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Thanks Frans
Their forum is a bit slow, but you get the idea of what is going on.
It must cost an astronomical amount to film a season of Voetspore.
Jacques Greyling
All that is necessary for evil to triumph is for good men to do nothing
1999 Prado 3.4 V6
Here's another Voetsporeholic. Also bought all the trips they did. Even watched some of them more than once now. Would also like to know where they would be going next. Something like straight up north from the south seen that they did east and west?
"If you don't care where you are, you ain't lost"
Ek dink ons moet vra dat hulle weer vit Ray v Rensburg inbring, niks teen Garry nie! Ek mis net Ray se Namakwalandse humor.![]()
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Ray was nie saam nie aangesien die vorige trip vinnig afgekom het na die SAUK dit goegekeur het en Ray ander verpligtinge gehad het. Johan was hier op 'n skou en ek het hom gevra wat is volgende. Hy was toe nie seker nie en het genoem dat hulle aan Madagaskar dink. Ek weer wil bitter graag in Suid Amerika toer en het dit aan hom genoem so ons sal maar moet wag en sien wat is volgende.
ek is ook voetspore mal! wag juis vir laaste reeks en die kookboek om afgelewer te word! Johan gan selfs vir my die boek teken en n boodskap inskryf!
"Blue Thunder"
Gert Ferreira
2004 Hardbody 3.3 V6 D/C 4x4 SEL
Het iets gehoor van die volgende reis is dalk van Alexandrie na Agulhas... Maar dan moet mens eers die SABC bietjie gasgee dat hulle fondse kan gee vir 'n volgende reis! Wonder net wie mens by die SABC kan kontak om hulle aan te jaag? Miskien 'n lys opstel van mense wat belangstel in 'n nuwe reis?
In a way the Voetspore guys actually makes a bit of a mockery of adding off-road conversions and aftermarket add-ons onto already competent vehicles. These guys seems to be able to go anywhere with what appears to be pretty standard vehicles and basic equipment.
None of their vehicles boasted any macho-look add-ons. Their last two episodes crossing the Namib again proved that a skillful person only needs basic tools to demonstrate ability. That stock standard government owned V8 Chev bakkie only required a huge drum filled with petrol to be able to go anywhere.
It is also interesting to note that they did not use roof-top tents. I wonder why the preference for dome tents.
*
Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
*
Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.
I must admit, Ray with his sokkies and his dry sense of humor just does it for me. Love Voetspore, even got my 2year old falling asleep to it EVERY night when dad sisses her.
Also had the opportunity to speak to Johan at the LA Sport show. Here is a pic, lol
To Operate Your Own Terrific Automobile AKA TOYOTA
I am also a serious Voetspore addict
According to their website, they will be travelling down from Egypt to Cape Town, as soon as the unrest ends, second half of the 2011 and it would only broadcast in 2012.
http://www.voetspore.co.za/alex/gesels.php?lang=A
They will now be sponsored by 4x4 Megaworld and will be driving a Hilux.
http://www.4x4megaworld.co.za/news.aspx?i=203
The new team is not yet finalized.
Last edited by JohanJvV; 2011/02/26 at 01:07 PM.
VW AMAROK V6
Land Rover Defender Td5
Land Rover Discovery 4 V8 HSE (Swambo)
Dalk antwoord hulle nog hier, is met ons!
Hier is die details ivm hul volgende toer, vanaf hul website:
http://www.voetspore.co.za/alex/home.php
Alexandrie tot Agulhas
Die reis
1 Egipte. Die reis begin in Alexandrie - vir eeue die poort tot Afrika. Die span
sal reis deur die Libiese en Westerse Woestyn. Meer as 90% van die Egiptiese
bevolking woon langs die Nyl. Weinig het die Sahara hulle tuiste gemaak. Hierdie
nomadiese mense is afhanklik van die oases in die woestyn. Dit is by hulle wat
die Voetsporemanne wil aandoen
2 Soedan. Die Nyl met sy lewensgewende water vloei deur die Sahara. By Khartoem
is daar die samevloeiing van die Wit en Blou Nyl. Hierdie land was vir eeu lank
die skeiding tussen die donker mense van die suide en die ligte mense van die
noorde. Die land is ontwerp vir konflik. Sedert die dae van die Britse besetting
tot vandag is daar oorlog in die Soedan.
3 Eritrea. In 2006 het Eritrea die eerste land in die w?reld geword om sy ganse
kuslyn ʼn bewaringsgebied te verklaar. 1 347 km langs die kus, plus ʼn verdure 1
946 kilometer om die talle eiland val onder regeringsbeskerming. Die geskiedenis
van die land is deur die eeue baie nou geassosieer met die van die Rooi See.
4 Ethiopie. Sowat 40% van die geraamte van Australopithecus afarensis is in 1974
by Hadar in die Awashvallei van die Afar Depressie ontdek. Lucy, of Dinkenesh
soos sy in Ethiopie bekend staan, het na raming 3.2 miljoen jaar gelede gelewe.
Die ontdekking het die debat oor die Wieg van die Mensdom opnuut laat opvlam.
5 Ethiopie. Die Omo Vallei word deur navorsers beskou as die kruispad van talle
etniese groepe. Die mense van die Vallei sluit in die Omo, Mursi, Suri,
Nyangatom, Dizi en Me'en. Antropoloe bestudeer hulle diversiteit. Dit word geag
van die mees fassinerende gebiede te wees op die Afrika vasteland.
6 Kenia. Berg Kenia is die tweede hoogste berg op die vasteland maar speel altyd
tweede viool teenoor sy groter broer, Kilimandjaro. Hierdie berg met sy
uitsonderlike geologiese formasies en nabyheid tot die ewenaar asook sy rol in
die koloniale geskiedenis verdien meer aandag.
7 Uganda. Die Queen Elizabeth National Park is al beskryf as die mooiste
wildtuin in Afrika. As gevolg van die onlangse onstuimige geskiedenis in
Sentraal Afrika was die park ietwat vergete. Die park, saam met Murchisonvalle,
die Albertmeer en Victoriameer het ʼn baie belangrike rol gespeel in die soeke na
die oorsprong van die Nyl.
8 Rwanda and Burundi. Beide die lande het internasionaal bekend geword om die
verkeerde redes. Volksmoord en burgeroorlog is waarvoor die streek bekend is.
Tog is dit een van die enigste plekke op aarde waar ons met ons verlangse nefies,
die sjimpansees en gorillas eerstehands kan kennis maak.
9 Tanzanie. ʼn Reis per boot op die mooiste meer in Afrika se Skeurvallei. Dit
stel die reisiger bekend aan die meer se lewensgewende waters. Die helder skoon
water van die Tanganjika meer voed miljoene. Op die oewer van die meer het
Stanley en Livingstone ontmoet.
10 Zambie. Dr. David Livingstone het in Afrika gereis op soek na die oorsprong
van die Nyl. In Europa het hy gepreek oor die euwels van slawerny. Toe hy
gesterf het op die oewer van die Bangweulumeer is sy hart onder ʼn boom begrawe
en sy gebalsemde liggaam via Zanzibar geneem na Londen vir ʼn begrafnis in
Westminster Abby. Min het soveel soos hy gedoen om slawerny af te skaf.
11 Zimbabwe. Mana Pools in die Zambezivallei is ʼn baie belangrike plek in
bewaring in Suidelike Afrika. Sodra Zimbabwe weer terugkeer tot politieke
stabiliteit sal Mana Pools net so ʼn belangrike rol soos Victoria Valle speel om
toeriste terug te lok na die land.
12 Mosambiek. Die kuslyn tussen Beira en Maputo ontwikkel tans tot een van die
belangrikes toerisme bestemmings in Suidelike Afrika. Die pragtige strande, warm
Indiese Oseaan, uitstekende seekos en paradys onder die palmbome sal voortaan
duisende lok.
13 Suid Afrika. Terug in Suid Afrika is daar die ervaring dat Suid Afrika die
toonaangewende land op die vasteland is. Dit is ʼn kombinasie van natuurskoon en
uitstekende infrastruktuur. Die reis eindig aan die mees suidelike punt van
Afrika - by die vuurtoring van Kaap Agulhas. Die vuurtoring is ʼn mini replika
van die Pharos van Alexandria - eens die grootste vuurtoring in die w?reld.
Hierdie is ons volgende reis. Ken jy iemand langs die pad? Was jy al self daar?
Laat weet vir ons. Ons sluit dit graag by ons reisplan in.
Nou moet ons net hoor wie is die spanlede en meer inligting kry RE die voertuie.
VW AMAROK V6
Land Rover Defender Td5
Land Rover Discovery 4 V8 HSE (Swambo)
Dink hulle sou die span en voertuie op die kknk bekendstel... Was enigiemand daar by hulle?
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Ek is ook voetspore mal!!! Danksy hulle het ek begin belangstel in 4x4... Het ook al die DVDs. Sal graag die manne eendag wil ontmoet.
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Ek het navraag gedoen op hulle Facebookbladsy - klink my hulle gaan moontlik met Arctic Truck Hiluxe ry maar Johan se hulle doen nog toetse..... wag nog om te sien wie ry saam die jaar.....
2007 Mitsibushi Triton 2.5 Did 4x4 D/cab (Sold)
Bookmarks