Pta to Malawi cost





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    May 2009
    Location
    Adelaide
    Age
    33
    Posts
    101

    Default Pta to Malawi cost

    I'm headed to malawi with some 14 friends from 29June to 12July.
    Ons probeer nou 'n budget uitwerk, maar is nie seker wat die koste sal behels om van Pta tot Blantyre te kom nie. Grensposte, versekering, carbon tax, tolhekke, bribes, al hierdie tipe goed.
    Kan iemand asb bietjie vertel wat julle weet omtrent die saak?
    Ons gaan ry Beitbrug, Harare, Nyamapanda border into Moz, Tate, Blantyre.

  2. #2

    Default

    Die boete as jy weed IN Malawi in probeer smokkel is 10US$.

    Geniet die trip - hoe minder jy weet, hoe lekkerder is dit.

  3. #3
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    48
    Posts
    1,899

    Default

    Quote Originally Posted by bushcamp View Post
    Die boete as jy weed IN Malawi in probeer smokkel is 10US$.

    Geniet die trip - hoe minder jy weet, hoe lekkerder is dit.
    As ek na van die locals daar kyk dink ek dit moet eerder USD10 boete wees as jy nie WEED in smokkel nie
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  4. #4

    Default

    Nee, hulle reken hulle s'n is die beste in die wereld. Nie impressed as jy iets anders probeer invat nie.

  5. #5
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    48
    Posts
    1,899

    Default

    Quote Originally Posted by bushcamp View Post
    Nee, hulle reken hulle s'n is die beste in die wereld. Nie impressed as jy iets anders probeer invat nie.
    OH! no wonder they are not the hardest workers, mostly smoked VROT!

    and i always thought it was camp fires and malaria that made the white of their eyes so YELLOW
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  6. #6
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,810

    Default

    Rhyno - wat 'n jol! My eerste trip na daardie plek was toe ek ook "djonk en djikkerig" was. Great fun!

    Ek gaan ook daardie kant toe, maar ek begroot R1000 per grenspos met my sleepwa by. Ek is egter seker dit is meer as genoeg. Ek werk op brandstof so teen R10 per liter gemiddeld.

    Wat ek wel gehoor het, is dat Beitbrug 'n sirkus is. Ek werk dus deur Botswana op, wie se gelde nie so absurd hoog is nie. Vanaf Bloemfontein is Botswana nie 'n ompad nie, maar van Pretoria af, sal dit dalk wel wees.

    Hoop my raad help! Geniet!!

    Bostoe

Similar Threads

  1. real cost of tyres
    By Buxton in forum Tyre chat
    Replies: 3
    Last Post: 2010/02/10, 10:41 AM
  2. Total running cost - all 4x4's
    By CoenraadB in forum The 4x4 Pub
    Replies: 6
    Last Post: 2010/01/30, 10:03 AM
  3. Replies: 0
    Last Post: 2009/09/19, 08:14 AM
  4. Moz to Malawi
    By g_coope in forum Mozambique
    Replies: 1
    Last Post: 2009/04/03, 09:42 PM
  5. From RSA/Zambia to Malawi
    By bueti in forum Overland advice, reports etc
    Replies: 3
    Last Post: 2007/09/09, 09:58 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •