1999 kia sportage immobilisor





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Kuils river
    Age
    38
    Posts
    184
    Thanked: 0

    Question 1999 kia sportage immobilisor

    Ek het n 1999 Kia Sportage 2.0 A/T. Ek sukkel verskriklik met die Immobilisor knoppies op die afstand beheer wat nie meer lekker werk nie. Ek het dit al ingevat om reg temaak maar na n maand of twee is dit weer stukkend.

    Die Alternatiewe oplossing is om n kompleet nuwe immobiliseerder stelsel te instaleer maar teen n heftige prys.

    Kan n mens die huidige immobiliseerder uitsny of ontkoppel op die Kia Sportage ? Dit is n fabrieks geinstaleerde immobiliseerder en het 2 knoppies, een grote vir toe sluit en een kleiner knoppie vir oop sluit.

    Gee raad asb.

    Groete

    Cobus
    Attached Images Attached Images  

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    80
    Posts
    620
    Thanked: 28

    Default

    Kan 'n alarm installeerder nie help nie? Hierdie goed is mos darem seker nie so ingewikkeld nie?
    Terloops. Hoe het jy die spots ge-installeer, ek bedoel nou op die bumper vas gesit? Ek hou nogal daarvan in plek van op die nudge bar soos myne. Kan jy asb vir ons 'n naby kameraskoot oplaai, asb. Waar het jy die windskerms van die deure raak geloop?
    2012 Freelander 2 SD4 SE
    Offtrax Outplay




  3. #3
    Join Date
    May 2008
    Location
    Nylstroom
    Age
    60
    Posts
    956
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by THABO NEL View Post

    Kan n mens die huidige immobiliseerder uitsny of ontkoppel op die Kia Sportage ? Dit is n fabrieks geinstaleerde immobiliseerder en het 2 knoppies, een grote vir toe sluit en een kleiner knoppie vir oop sluit.

    Gee raad asb.

    Groete

    Cobus
    Onthou dat as jy dit ontkoppel / uitsny gaan dit jou versekering beinvloed, sou jou kar gesteel word.
    Gerhard.
    4-tuner.

Similar Threads

  1. Waarde van Kia Sportage
    By Isuzu fan in forum Kia
    Replies: 5
    Last Post: 2010/04/15, 02:32 PM
  2. Lifters Raas Kia Sportage
    By Isuzu fan in forum Kia
    Replies: 6
    Last Post: 2010/02/01, 11:05 AM
  3. Kia Sportage 2003 (Old Shape)
    By martf in forum Kia
    Replies: 30
    Last Post: 2009/12/18, 11:44 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •