Ek kyk maar nog rond en speel met die ideeek sig ook om die terios te laat gaan so ek sal maar sien of ek 'n goeie deal kan kry.
Die vraag wat ek myself vrae is dit die moeite werd om meer petrol deur die jaar te betaal vir een of twee keer se off road gebruik. Aan die ander kant my vrou ry net 30km 'n dag so die petrol rekening behoort nie veel hoer te wees nie en dit is 'n baie geriefliker voertuig. Sal maar sien.![]()
Bookmarks