Oneties of nie





Results 1 to 9 of 9

Thread: Oneties of nie

  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Swakopmund
    Age
    57
    Posts
    871
    Thanked: 1

    Default Oneties of nie

    My waarborg op die Navara verval oor 'n maand.
    Sal dit oneties wees om nou 'n AA toets te laat doen en, indien daar foute is, aandring dat Nissan dit regmaak ?

  2. #2
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Randpark Ridge Jhb.
    Age
    71
    Posts
    2,332
    Thanked: 2

    Default

    Ek kan nie dink dat dit oneties kan wees nie. As jy 500km na die waarborg verval het gaan kla oor iets, gaan hulle nie baie eties met jou wees nie.
    Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
    2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
    2007 Xplorerhttp://www.fuelly.com/dashboard/

  3. #3
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,198
    Thanked: 950

    Default

    Glad nie! doen dit!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,813
    Thanked: 118

    Default

    doen dit verseker, niks verkeerd daarmee nie...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  5. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kyalami
    Posts
    590
    Thanked: 1

    Default

    Doen daai inspeksie ASAP, jy het baie geld vir jou nissan betaal!

  6. #6
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Benoni
    Age
    60
    Posts
    503
    Thanked: 195

    Default

    DOEN DIT SOMMER NOU .... Hoe gouer hoe beter. Nissan self gaan jou nie vertel nie al weet hulle daar is foute. Maak net seker alles is op papier.

    Terloops, jy het betaal vir die waarborg, nie verniet gekry nie. Nissan moet die kontrak eerbiedig en die foute regmaak.

    Hulle sal bietjie kerm en kla, maar dis hulle probleem.

    Sterkte.
    Find the solutions, not the problems.

  7. #7
    Join Date
    May 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    1,899
    Thanked: 13

    Default

    en as daar iets is wat hulle nie in stock het nie, maak seker dit SAL onder die waarborg vervang word, sodra hulle stock kry!
    Hilux Dakar & Comfort trailer
    The first 40 years of childhood are the toughest!

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Swakopmund
    Age
    57
    Posts
    871
    Thanked: 1

    Default

    Dankie julle.
    Sal afspraak maak by Dekra in Centurion.
    Die hele toets kos R1 200.
    Dink julle dis die geld werd ? Ek dink so.

  9. #9
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    4,330
    Thanked: 618

    Default

    Ek gaan presies dieselfde doen. Dit is jou goeie reg. Thanx vir die idee! ek is genoeg deur stealers bevark in my lewe.
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS

    One day, or Day One. You decide. Tomorrow is promised for no one!

Similar Threads

  1. The future of South Africa
    By GarethAnderson in forum The 4x4 Pub
    Replies: 67
    Last Post: 2015/09/29, 04:27 PM
  2. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  3. Ruthless thugs!!!
    By Engel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 11
    Last Post: 2010/01/25, 08:51 AM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  5. Kan nie wag vir my beurt nie!!!
    By Kanniewag in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 9
    Last Post: 2007/07/27, 11:56 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •