Nissan 3.0 TD versnelling ruk en pluk





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 23
  1. #1
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default Nissan 3.0 TD versnelling ruk en pluk

    More almal,

    Hoop iemand kan my help.
    Tydens versnelling is daar 'n ruk en pluk op die bakkie so by 2000 - 2500 revs. Dit gebeur nie altyd nie en ook net teen 'n opdraande.

    As ek die bakkie hard versnel gebeur dit ook nie.

    Die bakkie is op 135000km gediens en staan nou op 138000km, so al die filters in nog nuut.

    Enige idees?

  2. #2
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    ?

  3. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Benoni
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Hi,

    See my post on page five of the Nissan site headed 2006 3.0 TD Hard Body 4X4 Fuel Starvation, dated 2010/02/03 12:51.

    Is this not the same problem you are having,

    Robert.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Thanks, i'll have a look for the sensor. Is it a DIY job or are some fancy tools needed?

  5. #5
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Benoni
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    DIY, the sensor is on the right hand side of the gearbox next to the spedo sensor.

  6. #6
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Thanks. I'll take care of it the weekend. That's if I can find parts at any of the Nissan dealers in PTA. Apparently nissans don't have problems, because you can never find any part in stock.

  7. #7
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Ek was die naweek onder die bakkie in. Daar is 5 switches by die gearbox en t-case. so watter een kyk ek na?
    The speedo sensor is right at the back of the box with a sensor next to it, then there a couple of others bit more forward and one higher up as well.....

    Maybe take a pic?

  8. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Benoni
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Ek het gou gaan kyk, maar nou is ek self deurmekaar. Toe Nissan East Rand die werk gedoen het was die sensor maklik om te id want hy was nuut, nou is al die sensors vol modder (Bots trip in April).

    Die sensor was langs die spedo sensor want Nissan ER het die drade na die spedo sensor beskadig toe hulle die sensor vervang het, ek het self die drade reggemaak op die spedo sensor.

    Sterkte.

  9. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Heidelberg
    Age
    40
    Posts
    1,075
    Thanked: 16

    Default

    Was eers bietjie die onderstel, dan kan jy maklker by die sensor uitkom.... Indien dit nie die sensor is nie.....

    My terrano het ook 'n sensor op die no1 injector. So jaar terug het die ding foutief geraak en ek het ook sulke rukke ondervind. Ek het toe maar nuwe injectors ingesit.

    138000km is min vir injectors, MAAR

    my terrano se probleme het begin na 'n Mosambiek trippie. Joune nou na 'n Botswana trip? Miskien hou die nissans nie van die buurlande se diesel nie......

  10. #10
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Ok, my probleem is terug.
    Ek het die UniChip uitgehaal en 'n "bridge plug" opgesit.

    Vanoggend terwyl ek stadig ry vir die warmup, sit ek die ligte aan en toe sny die bakkie uit. Kom by die stopstraat om weg te trek, sny heeltemal uit, morsdood in die middel van die pad. Dash liggies brand nie eers nie. Sit aan en af, niks. SÍ nie eers "click" nie. Sit weer ignition af, daar kom die ligte aan, draai, alles weer normaal. Start en ry.

    Wat kan dit wees?
    Dalk 'n relay?

  11. #11
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    vat dit in nissan toe vir n diagnostic test as jy kan
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  12. #12
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    vat hom later vanoggend in. sommer met die ou gereel dat ek daar is terwyl hulle dit doen. Sal sien wat sÍ hulle.
    Vanoggend weer snaaks ge-idle. eish...........

  13. #13
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Nou ja, Nissan kon nog niks kry nie. Alles nagegaan en diagnostic gedoen, maar wys niks.

  14. #14
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    55
    Posts
    822
    Thanked: 15

    Default

    Ek sou sÍ die volgende is SAC daar by jou in Centurion - hulle is mos diesel spesialiste.
    George Brittnell
    "Pray Until Success Happens"

  15. #15
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Benoni
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Just before you spend to much money check that all your earth connestions are clean and tight.

  16. #16
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Done that already. All is well.
    Will go through every fuse and connection again the weekend.

  17. #17
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,286
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by georgeb View Post
    Ek sou sÍ die volgende is SAC daar by jou in Centurion - hulle is mos diesel spesialiste.
    This sounds more like an electrical fault. What I've heard about SAC, you need to stay away.

  18. #18
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    If it continues I'll rather take it back to Nissan or D&F Diesel. Have heard good things about them.

  19. #19
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Na 3 probleem vrye weke is die hoes en proes nou skielik weer terug. Diagnostic by Nissan wys weereens niks en hulle is verder clueless.
    Kan iemand dalk raad gee?
    Al wat Nissan sÍ is hulle kry niks en kan niks doen as die voertuig nie hoes en proes terwyl hy daar is nie.
    (Blykbaar weet hulle net hoe om die rekenaar in te plug en verder niks)

  20. #20
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 4

    Default

    Nissan sÍ nou dis 'n communication error op die diesel pomp. Wil nou sommer die pomp afhaal om te toets. R2500.
    Ek dink hulle skiet bietjie spek.......

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. underpowered nissan hardbody 3.0 td
    By ronwic in forum Nissan
    Replies: 19
    Last Post: 2013/05/16, 07:39 AM
  2. Nissan Quality Control
    By Stevh0 in forum Nissan
    Replies: 14
    Last Post: 2009/09/21, 02:02 PM
  3. 2002 Nissan 3.0 V6 Hardbody
    By Jannie Kubu4x4 in forum Nissan
    Replies: 6
    Last Post: 2008/12/02, 07:33 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •