Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 27
  1. #1
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    gauteng
    Age
    42
    Posts
    386
    Thanked: 0

    Thumbs down 1 Standaard NAVARA Clutch in sy........

    Kan Nissan nie wakker skrik en die Goed regmaak nie?

    Kan iemand my se of daar n UPGRADE clutch is wat langer sal hou

    Ek wil nie weer een vervang! Die een het n HELE 52000km gehou!

    Flip ek dink my Ford was beter!

    Eks baie Teleurgesteld!

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    54
    Posts
    2,066
    Thanked: 258

    Default

    Ons is 5 ouens by die werk met Navaras. 2 Van hulle moes al nuwe clutches kry. Van die twee weet ons een ou ry soos n koos. Die ander dink ons ry soos n koos. Elkgeval, net die twee koose se clutches het al opgepak. Die ander drie van ons is al oor 100 000km met ons eerst clutches. Laat mens dink ne?
    Last edited by Lord Farquart; 2010/04/20 at 08:19 PM.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    54
    Posts
    2,066
    Thanked: 258

    Default

    Kom ek verduidelik. Koos #1 se clutch het 2 naweke terug opgepak. 80 000km op die klok. Hy en n pel het gaan speel en in die modder vasgesit. Na 3 ure se "rock" het hulle die voertuig uitendelik uit die modder gekry. Op pad terug huistoe toe kom hulle agter die clutch gly nou. Nou is Nissan die grootste klomp stront op aarde.

    Koos #2 het nog geen kar of motorfiets gehad wat nie gebreek het nie. VW, Audi, BMW, Toyota......noem maar op. Hy het hulle almal gehad en gebreek. Nou is dit Nissan se beurt om gemors te wees.

    Wel, hierdie is die rede hoekom ek so ruk gelede die vraag gevra het of ons nie te veel van ons voertuie verwag nie.

  4. #4
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    gauteng
    Age
    42
    Posts
    386
    Thanked: 0

    Default

    We'll ek kan eerlik se, ek mag dalks vinnig ry, maar ek neuk nie n voertuig uit my eie op nie.
    Ek was laas jaar moZ toe en ek het die entry level kursus gedoen en dis die naaste wat die navara nog aan hard werk gekom hey! Verder was dit langpad KLerksdorp toe en terug JHB toe. 47000 die ander 5000 was werk toe, een MOZ toe!



    En ek het sopas uitgevind Nissan gaan nie betaal vir die Clutch oor ek mu suspension en wande geupgrade het

  5. #5
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    60
    Posts
    16,320
    Thanked: 2759

    Default

    Luckily they now have a cure for the clutch problem.

    They just limit the power of the motor.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  6. #6
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    gauteng
    Age
    42
    Posts
    386
    Thanked: 0

    Thumbs down

    Exactlly!!!

    Hulle het n vout op die clutch gemaak, nie sterk genoeg vir die krag van die engin, nou moet ons betaal!!!! En aangesien ek n suspension upgrade gedoen het en hulle sin nie hou, en dat ek AT bande op het is dit n goeie verskoning dat hulle nie kan betaal!

  7. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,812
    Thanked: 2839

    Default

    Quote Originally Posted by HFS View Post
    Exactlly!!!

    Hulle het n vout op die clutch gemaak, nie sterk genoeg vir die krag van die engin, nou moet ons betaal!!!! En aangesien ek n suspension upgrade gedoen het en hulle sin nie hou, en dat ek AT bande op het is dit n goeie verskoning dat hulle nie kan betaal!
    Dis net 'n verskoning. Suspension upgrade - geen invloed op clutch nie!!! AT bande - weglaatbare invloed! Groter bande - invloed is daar, maar dis belaglik om te se dit het die clutch opgeneuk. Vra vir hulle of die res vand ei bakkie ook so marginal ontwerp is.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  8. #8
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    38
    Posts
    4,903
    Thanked: 181

    Default

    Sorry, maar suspension en bande het niks met clutch te doen nie... dis maar 'n bitter flou verskoning om 'n waarborg te verontagsaam...

    EDIT: sien ek en Uys dink albei so, dan kan dit mos nie verkeerd wees nie...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  9. #9
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    54
    Posts
    2,066
    Thanked: 258

    Default

    Quote Originally Posted by HFS View Post
    We'll ek kan eerlik se, ek mag dalks vinnig ry, maar ek neuk nie n voertuig uit my eie op nie.
    Ek was laas jaar moZ toe en ek het die entry level kursus gedoen en dis die naaste wat die navara nog aan hard werk gekom hey! Verder was dit langpad KLerksdorp toe en terug JHB toe. 47000 die ander 5000 was werk toe, een MOZ toe!



    En ek het sopas uitgevind Nissan gaan nie betaal vir die Clutch oor ek mu suspension en wande geupgrade het
    Ek se nie ouens neuk hulle voertuie moedswillig op nie. Wel, nie almal nie. Maar ek het my doubts oor die koppelaar aksie van sekere mense. Ek sal nie sommer SWAMBO toelaat om heavy 4x4 met myne te doen nie. Sy sal die clutch breek. Nie net op my voertuig nie, maar enige diesel. Rev to 3000rpm en drop die clutch werk nie. Meeste van die tyd laat ek die clutch eers uit en dan trap ek petrol. Af en toe sal ek die turbo laat spool hier by 1700rpm en dan die clutch drop as ek iets wil dice, maar dit gebeur selde.

    Die feit is dat jou koppelaar aksie die lewensduurte van n klutch kan beinvloed. Wat Nissan nou met de re-mapping doen dink ek gaan hulle net meer clutches kos.

    Jammer om te hoor hulle gaan nie betaal nie. Ek oorweeg om my Navara in te ruil op n Pathfinder, maar jou experience laat my nou 2 keer dink. Toyota het my laas gese dat hulle waarborg staan as jy acessories opsit. Nissan nie. Wonder hoe waar is dit?
    Last edited by Lord Farquart; 2010/04/23 at 07:01 AM.

  10. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Teen die Berg langs die See
    Age
    43
    Posts
    5,441
    Thanked: 298

    Default

    Sachs (spelling) maak heavy duty clutches.

  11. #11
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    gauteng
    Age
    42
    Posts
    386
    Thanked: 0

    Default

    We'll is hier dalks enige iemand wat kan opstaan en se Nissan het al sy clutch vervang terwyl hy grooter bande en n suspension lift gedoen het Ek glo nie, maar as daar is wil ek van jou hoor, dalk weet jy iets wat ek nie weet!

  12. #12
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Heilbron
    Age
    56
    Posts
    392
    Thanked: 2

    Default

    Die clutch op my Navara het gebrand voordat ek die suspensie gelig het en AT's opgesit het. Dus is dit 'n feit dat die probleem die clutch is en nie enigiets anders nie. Lord F, ek het al baie voertuie gehad en het nog nooit enige probleem gehad voor die Navara nie, dus dink ek ook nie dit was in hierdie geval die bestuurder nie. Veral nie as in ag geneem word dat die clutch reeds op 20 000km gebrand het nie.

    My clutch het in Namibie gebrand. Die werkswinkel bestuurder in Windhoek was glad nie verbaas nie en het vir my gese dat by hulle tak in Walvisbaai hulle die meeste vervangings reeds na die eerste 8 000km doen.

    HFS, Nissan is bewus van hierdie probleem en kan nie nou wil verskonings soek nie. Kontak Nissan SA en maak hulle lewe hel totdat hulle iets op skrif sit sodat jy die saak verder kan vat of ingee en betaal.

  13. #13
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Melkbosstrand, Cape Town
    Age
    40
    Posts
    103
    Thanked: 0

    Default

    Ouens,

    Ek en my pel het nou die aan gesit en praat om die kampvuur (waar grootwaarhede dikwils kwyt geraak word . Low volume (2.5 liter) High Output motors (400 plus NM torque) soos die in die Navara het redelik turbo talm (lag). Ek het nog nie n Navara gery nie, mar ek neem so aan...

    Nou as mens a voertuig met turbo lag pad-af vat, dan maak dit mos sin dat mens hom bietjie hoer rev om by die krag uit te kom as een wat baie low down torque het. En as mens n kar moet rev om krag te kry, mar steeds baie stadig wil ry pad af, dan gan jy mos van nature die clutch meer laat werk (gly). Is dit nie hoekom karre met klein volume turbo engins se clutches bietjie korter hou oor die algemeen (daar is altyd uitsonderings) nie?

    Net my redenasie, kan verkeerd wees....

  14. #14
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    4,865
    Thanked: 1052

    Default

    Jou redenasie maak sin. Ek is net nie so seker of of dit 'n gegewe is dat lae volume enigines as 'n reŽl turbo lag het nie.
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS

    One day, or Day One. You decide. Tomorrow is promised for no one!

  15. #15
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    27
    Thanked: 0

    Default Pasop vir vir upgrade op clutch

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Dis net 'n verskoning. Suspension upgrade - geen invloed op clutch nie!!! AT bande - weglaatbare invloed! Groter bande - invloed is daar, maar dis belaglik om te se dit het die clutch opgeneuk. Vra vir hulle of die res vand ei bakkie ook so marginal ontwerp is.
    Jou vraag "Vra vir hulle of die res vand ei bakkie ook so marginal ontwerp is." is baie meer van pas as wat jy dalk dink. Moet beslis nie 'n sterker koppelaar laat insit nie. Die koppelaar is spesiaal so ontwerp om die ratkas te beskerm. Die ratkas sal beslis oppak met 'n sterker koppelaar.

  16. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,812
    Thanked: 2839

    Default

    Quote Originally Posted by Arno007 View Post
    Die koppelaar is spesiaal so ontwerp om die ratkas te beskerm. Die ratkas sal beslis oppak met 'n sterker koppelaar.

    Huh? Vertel meer asb! As die koppelaar eers uit is - na jy weggetrek het - kan mens dit net sowel uit die vergelyking uithaal - d.w.s die enjin direk aan die ratkas koppel. Ek kan nie sien hoe 'n koppelaar 'n ratkas beskerm nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  17. #17
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Almelo, Overijssel
    Age
    54
    Posts
    2,066
    Thanked: 258

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Huh? Vertel meer asb! As die koppelaar eers uit is - na jy weggetrek het - kan mens dit net sowel uit die vergelyking uithaal - d.w.s die enjin direk aan die ratkas koppel. Ek kan nie sien hoe 'n koppelaar 'n ratkas beskerm nie.
    Ek dink hy bedoel die skielikke skok van 400Nm oombliklik op die dryfstelsel. Die "gly" van die koppelaar laat die 400Nm egaliger deur na die ratkas en wiele toe.

  18. #18
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    27
    Thanked: 0

    Unhappy koppelaar beskerm ratkas

    Uys, die kragte in die ratkas wat die ratkas uit "wear" oor 'n lang tyd is die sywaartse kragte op die laers. Dis afhanklik van die hoeveelheid wringkrag op die aste in die ratkas terwyl mens ry. (Dis hoekom dit beter is om in 'n laer rat te sleep as jy swaar sleep.)

    Maar wanneer mens met die koppelaar werk kan mens baie meer wringkrag oordra na die ratkas toe as die enjin se maksimum "rated" Nm. Wanneer jy byvoorbeeld die enjin op 4000rpm het en koppelaar los om die bakkie te "rock" in modder of sand, kan die ratkas dubbel soveel Nm ervaar. Dis omdat die enjin se bewegende dele vertraag moet word en die bakkie se massa versnel moet word. (Dis ook so wanneer mens 'n enjin laat dood ruk.) Die koppelaar is so ontwerp om te gly by 'n spesifieke wringkrag om die ratkas te beskerm teen hierdie hoŽr kragte. En wanneer hy gly is dit nie lank nie dan is dit klaarpraat met hom. En die ratkas in nog OK.

    Die gly waarde van die koppelaar word bepaal deur die ratkas vervaardiger en nie die koppelaar vervaardiger nie.

    As jy dus 'n 4.0 se koppelaar in 'n 2.5 bakkie sit, is dit ook net 'n kwessie van tyd voor die ratkas groet. En 'n ratkas kos seker 50x meer as 'n koppelaarplaat.
    Last edited by Arno007; 2010/04/28 at 09:38 AM.

  19. #19
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,812
    Thanked: 2839

    Default

    Quote Originally Posted by Arno007 View Post
    Die gly waarde van die koppelaar word bepaal deur die ratkas vervaardiger en nie die koppelaar vervaardiger nie.
    Arno - waneer kom die "gly waarde" in werking - as mens wegtrek - of terwyl jy ry?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  20. #20
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kyalami
    Posts
    592
    Thanked: 6

    Default

    Dis baie interessant wat julle hier skryf. Ek het een ding opgemerk met die ML se autoboks. As jy baie fyn luister kan jy verseker hoor dat die enjin 3 vlakke van verigting(spelling) uitvoer. As jy die petrol pedaal in kickdown mode skop sodat hy voluit wegtrek, trek hy in 1st stage weg wat ek skat is so 30% van vol wringkrag, hier by so 2500 rpm skop hy oor 2de stage wat ek skat so 60% is en dan hier van 4000rpm kan jy 'n definitiewe verdere vol krag voel want die enjin klink sommer anders en ding loop iets vreesliks.

    So wats my punt hiermee... As my kar 100% krag van weg trek moes gehad het so die torque converter defnitief gecavitate het. Ek dink nissan herprogrammeer hulle ECU om presies dieselfde te doen, want daar is net eenvoudig te veel wringkrag vir die ratkas en koppelaar om te hanteer. klein botteltjies, groot gif

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Part catalogs & other useful info
    By charlatan in forum Jeep
    Replies: 93
    Last Post: 2020/06/01, 01:02 PM
  2. New ford ranger 3 litre diesel clutch problems
    By DaBump in forum Ford & Mazda
    Replies: 20
    Last Post: 2010/12/07, 10:15 PM
  3. Navara Clunk and Clutch
    By ClaudeS in forum Nissan
    Replies: 7
    Last Post: 2010/03/11, 02:01 PM
  4. Replies: 19
    Last Post: 2010/03/02, 08:21 PM
  5. Navara replacement clutch
    By Kerneels in forum Nissan
    Replies: 6
    Last Post: 2010/01/20, 12:08 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •